document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,425
WET OP VERGOEDING VIR BEROEPSBESERINGS EN-SIEKTES, 1993Wet Nr.
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,426
L.W. Hierdie vorm moet voltooi en ingedien word en ommiddelik deur die werkgewer wanneer die werknemer weer begin werk het of, indien ontslaan, onmiddellik daarna. As die werknemer vir 'n verlengde periode behandeling ontvang, moet die hervattingsverslae maandeliks ingehandig word totdat die werknemer ontslaan word of hy/sy begin weer werk.
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,427
Werknemer: Voorname en Van Identiteitsnommer ... Adres: ... Poskode ... Naam van die Werkgewer ... Adres ... Poskode ... Datum van die ongeval...
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,428
Was ligte diens beskikbaar en aangebied aan die werknemer JA/NEE..?
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,429
Het die werknemer die ligte diens verrig soos aanbeveel JA/NEE (Indien nee, meld rede)..?
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,430
Indien ja, watter persentasie van die normalewerklading was die ligte diens werd bv. 20%, 40%, ens. of dui die skaal van verdienste wat aan die werknemer betaal is terwyl ligte diens verrig is aan.
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,431
Is die werknemer nog in u diens JA/NEE..?
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,432
Die werknemer het my diens verlaat op datum ..?
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,433
b Die werknemer se huidige adres is...
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,434
Het die werknemer gratis kos en/of huisvesting van u ontvang gedurende die tydperk(e)in paragraaf 1 hierbo?
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,435
Kos Van Tot...
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,436
Huisvesting Van Tot...
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,437
Periode wat die werknemer in die Van Tot...
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,438
Ek verklaar dat die besonderhede in hierdie verslag waar en korrek.
224
Form - COID - W. Cl.6 - Afrikaans.txt
12,439
Handtekening van die Werkgewer Naam (drukskrif) ... Datum (belangrik)...
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,441
KENNISGEWING VAN BESWAAR TEEN 'N BESLISSING VAN DIE VERGOEDINGSKOMMISSARISVERGOEDING VIR BEROEPSBESERINGS EN-SIEKTES, 1993 Wet Nr.
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,442
Die beswaarvorm moet die Vergoedingskommissaris, Posbus 955, Pretoria, 0001, binne 180 dae vanaf die datum van die Kommissaris se besluit bereik.
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,443
L.W. : "binne 180 dae" beteken dat die beswaarvorm die Kommissaris se kantoor moet bereik binne 180 dae van die datum van sy besluit.
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,444
Werknemer naam en van Werknemer se ID nr : ... Naam van werkgewer...
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,445
Verskaf die naam van die persoon wat beswaar aanteken Tel: ... Adres ... Poskode...
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,446
Meld of die beswaarmaker die werknemer of die werkgewer ... of n werkgewersorganisasie of vakbond is waarvan die persoon t.o.v. wie die beslissing gemaak is, 'n lid was toe die besluit geneem is ...
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,447
Let wel: Die woord "Ja" moet teenoor a, b of c geskryf word, welke van toepassing is.
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,448
Beskryf volledig die deel van die Kommissaris se besluit waarteen u beswaar aanteken:...
225
Form - COID - W.G.29 - Afrikaans.txt
12,449
Titel of beskrywing van die dokument i...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,451
WET OP VERGOEDING VIR BEROEPSBESERINGS EN-SIEKTES, 1993 Wet Nr.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,452
L.W.: As daar nie genoeg spasie vir 'n antwoord op enige vraag is nie, kan die woorde "verklaring aangeheg" onder diebetrokke item ingevoeg word en 'n verklaring met al die besonderhede aangeheg word. Elke verklaring moet genoegbesonderhede bevat, om aan te dui dat dit betrekking het op die aansoek en die spesifieke item wat daarin vermeld word.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,453
Naam en van van applikant...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,454
Adres van applikant Poskode...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,455
Moet slegs voltooi word as die ongeval/beroepsiekte die dood van die werknemer tot gevolg gehad het Dui verwantskap tussen die applikant en die oorlede werknemer...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,456
Naam en van van die werknemer...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,457
Naam van werkgewer...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,458
Datum van ongeval/beroepsiekte...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,459
Plek waar die ongeval of beroepsiekte plaasgevind het...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,460
Is enige vergoeding alreeds toegeken ten opsigte van -...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,461
Blywende arbeids ongeskiktheid..?
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,462
Dood Indien ja, verskaf besonderhede..?
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,463
Verklaar of hierdie persoon onder subartikel (a), (b), (c), (d) of (e) Naam en van Hoedanigheid waarin werksaam van Artikel 56 van die wet vesorteer.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,464
Dit word beweer dat die ongeval/beroepsiekte toe te skryf is aan 'n waarneembare gebrek soos bedoel in Arktikel 56 . (Ja of Nee)...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,465
Was die waarneembare gebrek, op die perseel, in die werkopset, aanleg, materiaal of masjienerie wat in die werkgewer se besigheid gebruik is. (Verklaar en gee besonderhede)...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,466
Naam en van Hoedanigheid waarin werksaam van Artikel 56 van die wet vesorteer.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,467
Verklaar op welke gronde daar beweer word dat die bogenoemde persoon/persone met opset of op nalatige wyse nie die waameembare gebrek herstel of laat herstel het uie.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,468
Verskaf die volgende besonderhede ten opsigte van die getuies wat u verlang, gedagvaar moet word, om te getuig ter ondersteuning van die aansoek indien 'n formele verhoor gehou sou word.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,469
Meld die naam en adres van die vakbond, prokureur of enige ander verteenwoordiger indien enige wie vir die applikant sal optree in hierdie saak...
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,470
Ek, Synde die applikant in hierdie saak, verklaar hiermee dat die bogenoemde besonderhede na my beste wete en oortuiging waar en juis is.
226
Form - COID - W.G.30 - Afrikaans.txt
12,471
Geteken te op hierdie ...dag van ... 20...
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,473
Die Speaker kan 'n beslissing gee of 'n reël opstel ten opsigte van enige gebeurlikheid waarvoor hierdie Reëls nie voorsien - ing maak nie.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,474
'n Reël deur die Speaker opgestel, bly van krag totdat 'n ver - gadering van die Reëlskomitee 'n besluit daaroor geneem het.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,475
Enige bepaling van hierdie Reëls wat op die verrigtinge of die werksaamhede op 'n vergadering van die Huis of 'n komitee van hierdie Huis betrekking het, kan by besluit van die Huis opgeskort word.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,476
Die opskorting van enige bepaling van hierdie Reëls is by die toepassing daarvan beperk tot die bepaalde doel waarvoor die opskorting goedgekeur is.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,477
108 van 1996 (hierna na verwys as "die Grondwet"), sal die Sekretaris of 'n persoon deur hom/haar aangewys, die kennis- gewing voorlees wat die Wetgewer byeenroep.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,478
voorgelees is, sal Lede die eed of 'n plegtige verklaring aflê. Sien artikel 107 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,479
Tydens alle ander tye sal Lede aan die Tafel voorgestel en daarheen gelei word deur twee Lede, met die doel om die eed of plegtige verklaring af te lê.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,480
Tydens die eerste sitting, nadat die Huis ingevolge artikel 110(1) van die Grondwet byeengeroep is, sal hierdie Huis een van sy Lede as Premier van die Provinsie verkies. Sien artikel 128 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,481
Die prosedure soos uiteengesit in Deel A van Skedule 3 van die Grondwet en die reëls soos voor geskryf deur die President van die Grondwethof en aanvaar deur hierdie Huis, is van toepassing op die verkiesing van die Premier.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,482
Indien dit nodig sou word vir die Wetgewer om 'n Waarnemende Premier aan te wys ingevolge artikel 131 van die Grondwet, moet die Wetgewer by wyse van 'n besluit een van sy Lede aanwys. Artikel 131(1) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,483
een van sy Lede as Speaker van die Huis, wat sy/haar waardering te kenne sal gee vir die eer wat aan hom/haar bewys is; en 'n ander as Adjunkspeaker van hierdie Huis. Sien artikel 111(1) en (2) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,484
Die prosedure soos uiteengesit in Deel A van Skedule 3 van die Grondwet en die reëls soos voor geskryf deur die President van die Grondwethof en aanvaar deur hierdie Huis, is van toepassing op die verkiesing van die Speaker en die Adjunkspeaker.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,485
Die Speaker sal aan die Huis bekend maak hoe laat die Premier die Wetgewer sal open, en die verrigtinge word dan opgeskort totdat die Premier sy of haar Openingsrede gelew- er het.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,486
Die Speaker sal aan die Huis verslag doen van die Premier se Openingsrede.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,487
Wanneer die Premier sy/haar Openingsrede gelewer het, sal die Sekretaris dit op die Ordelys van die Huis plaas vir bespreking.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,488
Dieselfde prosedure soos voorgeskryf deur Staande Orders 7 - 9 moet gevolg word.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,489
Wanneer 'n vakature ontstaan in die amp van Premier, lig die Hoofsweep of 'n Lid van die Huis deur hom of haar genomi- neer, die Huis dienooreenkomstig in, waarna die Huis een van sy Lede as Premier verkies in ooreenstemming met die bepal- ings van artikels 128(2) en (3) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,490
Die Hoofsweep of 'n Lid van die Huis deur hom of haar genomineer, lig die Huis in oor die tyd en datum vasgestel vir die verkiesing van 'n Premier.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,491
Die prosedure soos uiteengesit in Deel A van Skedule 3 van die Grondwet en die reëls soos voor geskryf deur die President van die Grondwethof en aanvaar deur hierdie Huis, is van toepassing op die verkiesing van die Premier.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,492
Wanneer dit nodig is om 'n Speaker of 'n Adjunkspeaker te kies, sal die Sekretaris, of 'n amptenaar van die Wetgewer deur hom of haar aangewys, die Huis dienooreenkomstig inlig, waarna hierdie Huis onverwyld of op 'n tyd deur die Sekretaris, of sodanige amptenaar deur hom of haar genomi- neer, sal oorgaan tot die verkiesing inge volge artikel 111(1),(2) en (3) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,493
Die prosedure soos uiteengesit in Deel A van Skedule 3 van die Grondwet en die reëls soos voor geskryf deur die President van die Grondwethof en aanvaar deur hierdie Huis, is van toepassing op die verkiesing van die Speaker en Adjunkspeaker.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,494
Die gekose Lid sal, vanuit sy of haar sitplek, sy of haar waardering te kenne gee vir die eer wat aan hom of haar bewys is.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,495
Die Wetgewer sal een van sy Lede verkies om die Voorsitter van die Komitees van die Hele Huis te wees.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,496
Speaker hom of haar tydens 'n sitting van die Huis versoek om dit te doen.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,497
Wanneer die Speaker afwesig is of nie die werksaamhede van die amp van Speaker kan verrig nie, of wanneer dié amp vakant is, sal die Adjunkspeaker as Speaker optree. Die Huis sal een va n sy Lede aanste l om waar te neem as Adjunkspeaker totdat die Speaker weer die Stoel inneem.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,498
Wanneer sowel die Speaker as die Adjunkspeaker afwesig is of nie die werksaamhede van die Amp van Speaker kan ver- rig nie, of wanneer albei Ampte vakant is, sal die Huis een van sy Lede aanwys om as Voorsittende Beampte op te tree.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,499
opeenvolgende werksdae van hierdie Huis afwesig sal wees, kan die Huis 'n Lid aanstel om as Adjunkspeaker waar te neem totdat die Speaker die Stoel weer inneem of totdat die Huis anders besluit.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,500
Wanneer hierdie Huis in kennis gestel is dat al die verkose Voorsittende Beamptes onvermydelik afwesig is, kies die Huis onverwyld een van sy Lede om slegs vir daardie dag as Speaker waar te neem. Die vraag word deur die Sekretaris gestel.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,501
Die leier van die grootste minderheidsparty verteenwoordig in die Wetgewer, is die Leier van die Opposisie. Sien Artikel 116 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,502
'n Lid wat, vir 30 of meer opeenvolgende dae waarop die Huis, of enige ander forum van die Huis waarvan hy of sy 'n Lid is, in sitting is, homself or haarself wil afwesig verklaar van sittings van hierdie Huis of sulke forums, moet, voordat hy of sy aldus afwesig bly, die verlof van die Huis of van 'n Komitee van die Huis verkry wat gemagtig is om sodanige verlof toe te staan. Sien artikel 106(3)(b) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,503
Die toestaan van sodanige verlof deur hierdie Huis sal deur die Hoofsweep van die party waaraan die Lid behoort wat die verlof verlang, voorgestel word.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,504
Indien sodanige verlof deur 'n Komitee toegestaan word, word 'n verslag deur die Komitee met dié strekking aan die Huis voorgelê en in die Notule van Verrigtinge gepubliseer.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,505
Indien 'n Lid homself of haarself vrywilliglik afwesig verk- laar van sittings vir 30 opeenvolgende sittingsdae, sonder om die bogenoemde verlof te verkry, sal hy of sy, sy of haar sit- plek ontruim.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,506
Die Swepe-komitee, na oorlegpleging met die Leier van die Huis, bepaal die tyd en duur van sittings en resesperiodes van die Huis. Sien Artikel 110(1) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,507
Die Premier mag die Huis enige tyd byeenroep na 'n spesiale sitting om spesiale werksaamhede te hanteer. Sien Artikel 110(2) van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,508
Maandae, Dinsdae, Woensdae, Donderdae en Vrydae sal werksdae vir hierdie Huis wees.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,509
Vanaf 14:15, of 'n later tyd wat die Speaker bepaal, tot verdag- ing.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,510
Vanaf 10:00, of 'n later tyd wat die Speaker bepaal, tot verdag- ing.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,511
deur hulle oorweeg, tensy buitengewone omstandighede dit anders vereis.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,512
Staat vasgestel, te eerbiedig, sal deur die Huis voorgeskryf word indien die behoefte ontstaan.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,513
Die verrigtinge van hierdie Huis sal deur die Voorsittende Beampte onderbreek, opgeskort of verdaag word.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,514
Die verrigtinge van 'n Komitee van die Hele Huis sal deur die Voorsittende Beampte onderbreek of opgeskort word.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,515
Die Voorsittende Beampte kan in oorleg met die Leier van die Huis die Huis tot 'n latere werksdag as die eersvolgende sit- tingsdag verdaag: met dien verstande dat die Speaker gedurende sodanige verdaging die datum vir die hervatting van werksaamhede kan vervroeg of uitstel.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,516
Die Wetgewer moet sy werksaamhede op 'n oop wyse hanteer, en die sittings en dié van die Komitees, in die openbaar hou.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,517
Die Speaker het die mag om redelike maatreëls te tref om openbare toegang tot die Wetgewer te reguleer, insluitende toegang deur die media, en om te voorsien vir die deursoek- ing van enige persoon, en waar toepaslik, die weiering van toegang of die verwydering van enige persoon ingevolge artikel 18 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,518
Die voorsittende Lid van 'n komitee het die mag om redelike maatreëls te tref om openbare toegang tot 'n ver gadering van die komitee te reguleer, insluitende toegang deur die media, en om te voorsien in die deursoeking van enige persoon, en waar toepaslik, die weiering van toegang of die verwydering van enige persoon ingevolge artikel 18 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,519
Persone wat sittings van die Wetgewer en sy komitees bywoon, moet sulke voorskrifte volg en voldoen aan sulke reëls wat deur die voorsittende Lid neer gelê mag word. Sien Artikels 21, 116 en 118 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,520
Voorsittende Beampte, is nodig om 'n vergadering van die Huis uit te maak. Sien artikel 112 van die Grondwet.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,521
Indien daar geen kworum teenwoordig is op die tyd wat vir die vergadering van die Huis bepaal is nie, sal die Speaker die Stoel inneem sodra 'n kworum teenwoordig is.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,522
Indien daar by verstryking van 'n halfuur na die tyd wat vir die vergadering bepaal is, nog nie 'n kworum teenwoordig is nie, sal die Speaker die Stoel inneem en die Huis verdaag.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,523
Indien die aandag van die Voorsittende Beampte daarop gevestig word dat daar nie 'n kworum teenwoordig is nie en indien daar na verloop van drie minute, waartydens die klokkies gelui word, nog nie 'n kworum teenwoordig is nie, kan die Voorsittende Beampte die verrigtinge opskort of die Huis verdaag of die beslissing van die vraag uitstel.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,524
Wanneer die Huis weens gebrek aan 'n kworum verdaag word, word die tyd van die verdaging, asook die name van die aanwesige Lede, in die Notule van Verrigtinge opgeteken.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,525
'n Lid wat die aandag van die Voorsittende Beampte daarop vestig dat daar nie 'n kworum aanwesig is nie, word geag aan- wesig te wees wanneer die Lede getel word, of hy of sy aan- wesig is of nie.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,526
By die aanvang van verrigtinge op elke sittingsdag word 'n minuut van stilte gehandhaaf.
227
Fsl. FreestateLegislation.2009-02.af.txt
12,527
Die Leier van die Huis sal, in samewerking met die Swepe van alle partye, besluit op watter dae stellings deur Lede van die Uitvoerende Raad toegelaat sal word.