document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,105
Wat is die sleutelkwessies wat met kraamverlof verband hou?
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,106
Kraamverlof is vier maande en begin vier weke voor die verwagte datum van geboorte.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,107
n Plaaswerker mag werk hervat slegs ses weke na die geboorte van.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,108
Hoe moet beëindiging van diens uitgevoer word?
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,109
Enigeen van die twee partye kan die diensverhouding beëindig. Indien.n plaaswerker minder as ses maande vir. n boer gewerk het, word een weekkennisgewing vereis. Twee weke kennisgewing word vereis indien. nplaaswerker meer as 6 maande maar minder as. n jaar vir. n boer gewerk het, en vier weke kennisgewing word vereis indien. n plaaswerker meer as. n jaarvir. n boer gewerk het.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,110
Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers ingevolgeHoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige anderwet betwis word.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,111
Die klousule rakende beëindiging van diens, die klousule rakende betalingin plaas van kennisgewing en die klousule rakende akkommodasie, vee enoeste by diensbeëindiging, raak nie die regte van plaaswerkers waarophulle geregtig geraak het ingevolge enige grondhervormingsproses nie.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,112
Wanneer moet. n skeidingsloon betaal word?
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,113
Die skeidingsloon word betaal waar daar operasionele redes is vir diediensbeëindiging van. n plaaswerker.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,114
Hoe moet skeidingsloon betaal word?
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,115
Indien. n plaaswerker se diens beëindig word, gebaseer op operasionelevereistes, moet hy/sy soos volg betaal word: een week se besoldiging vir elkevoltooide jaar diens.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,116
Die boer moet. n plaaswerker 'n dienssertifikaat gee nadat diediensverhouding tot. n einde gekom het.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,117
Indien die plaaswerker dit versoek, moet die rede vir beëindiging van diensook op die dienssertifikaat verskyn.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,118
Watter rekords moet bewaar word?
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,119
Van. n boer sal verwag word om aan die plaaswerker. n betaalstrokie enskriftelike besonderhede van indiensneming te gee.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,120
Elke plaaswerker moet. n betaalstrokie ontvang.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,121
Afskrifte van die strokies moet drie jaar lank bewaar word omdat dit sal dienas bewys dat die boer aan al die monetêre bepalings van die wet voldoen het.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,122
Getal gewone ure gewerk deur.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,123
Getal ure gewerk deur die plaaswerker op.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,124
Werklike bedrag betaal aan die plaaswerker.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,125
Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte of wat van hulle verwag wordnie.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,126
Dit is ook moeilik vir die Departement van Arbeid om klagtes te ondersoek asdaar geen dokumentasie is om die voorwaardes te bewys nie.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,127
Om. n plaaswerker van skriftelike besonderhede van indiensneming tevoorsien, sal help wanneer. n geskil ontstaan.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,128
Dit is die verantwoordelikheid van die boer om hierdie besonderhede uit te reik.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,129
Die boer moet. n plaaswerker skriftelike besonderhede van indiensneming gee.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,130
Die boer moet verseker dat die plaaswerker die inhoud verstaan van watvereis word.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,131
Naam en beroep van die plaaswerker, of.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,132
Werkplek, en waar daar van die plaaswerker vereis word of waar hy of sytoegelaat word om op verskeie plekke te werk,.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,133
Kennisgewingtydperk wat vereis word om diens te beëindig, of asindiensneming vir. n spesifieke tydperk is, die datum wanneer die diens saleindig.
204
Farmworkers_afrikaans_webw.txt
12,134
Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte nie of wat van hulle verwag word nie.
205
Form - COID - W. Ac.33 - Afrikaans.txt
12,136
ELEKTRONIESE OORPLASING VAN PENSIOEN Eisnommer:...
205
Form - COID - W. Ac.33 - Afrikaans.txt
12,137
i BESONDERHEDE VAN PENSIOENTREKKER: Datum van ongeval:...
205
Form - COID - W. Ac.33 - Afrikaans.txt
12,138
Hiermee versoek ek, "gee opdrag" en magtig u om my pensioen in die rekening van die bogenoemde bank in te betaal. Ek verstaan dat krediet oordrae hiermee gemagtig, sal op 'n rekenaar gedoen word deur 'n stelsel bekend as EFT(Magnetiese Bank Dienste) en ek verstaan ook dat geen betalingsadvies deur die bank verskaf sal word nie. Besonderhede van die betaling sal egter deur die bank op 'n bankstaat gedruk word of op'n bygaande bewysstuk. (Dit is nie van toepassing waar dit nie gebruiklik is vir banke om bankstate te gee nie b.v. spaar en oorsendingsrekeninge.) Ek verstaan dat pensioene op die 25ste van elke maand betaal word, of as die 25ste op 'n Saterdag, Sondag of 'n openbare vakansiedag val, die werksdag voor dit. Geen tasbare bewys dat pensioengeld in betaal is, sal verskaf word nie. Verdere, verklaar ek dat die bogenoemde inligting korrek en in elke respek voltooi is sodat die Vergoedingskommissaris nie aanspreeklik gehou sal word vir enige verkeerde betaling wat deur my inkorrekte/onvoltooide inligting sal onstaan nie.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,140
NYWERHEIDS GRADERING Nywerheids gradering is gegrond op die beginsel dat vir die doele van waardebepaling, 'n besigheid beskou moet word as 'n eenheid insluitende alle operasies en inkomste en moet nie geskei word nie behalwe vir operasies waarvoor spesiale voorsorg getref is. b.v. Steengroefwerk, konstruksiewerk, ens. In hierdie geval, is skeiding verpligtend.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,141
VIR GRADERINGS DOELEINDES IS WERKGEWERS IN 23 KLASSE VERDEEL, NAAMLIK; I-V Primêre Nywerhede (Boerdery, Vissery, Mynwerk en Konstruksiewerk) VI-XIII Secondêre Nywerhede XIV-XXIV Dienste (Verspreiding, Finansiële, Vervoer, Plaaslike Owerhede, Persoonlike Dienste, Professionêle Dienste, Onderwys, Liefdadigheidswerk, Godsdiens, Handelsorganisasies, ens.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,142
Elke klas bestaan uit een of meer sub-klasse waarvoor afsonderlike graderings vasgestel is.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,143
ELKE KLAS DRAY SY EIE ONGELUKSKOSTE Die koste is vasgestel volgens die klas van die nywerheid van die werkgewer op grond daarvan dat elke nywerheid genoeg inkomste moet genereer om die koste van ongelukke tydens die jaar van waardebepaling en die administrasie koste te dra.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,144
Dit verseker dat elke klas en sub-klas sy eie onkoste van ongelukke dra, en dat elk van die 23 klasse, 'n wedersydse versekering vereniging van werkgewers is.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,145
Die tariewe word jaarliks hersien en van tyd-tot-tyd aangepas, indien nodig, om die vereiste inkomste van elke jaar te genereer. Enige verhoging of vermindering hang af van hoe gereeld en ernstig die ongelukke in elke klas is. Dit is gevolglik in die belang van werkgewers, behalwe humanitêre oorwegings, om ongelukke te verhoed, en om hulle werknemers se hulp te verseker.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,146
Hoofsaaklik veeboerdery en enige ander landbou operasies wat nie volgens die sub-klasse geklassifiseer kan word nie, is onderhewig aan die koste van hierdie sub-klas.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,147
Die kweek van oesters; skaapskeerdery; dippery kontrakteurs; die organisering en aanbieding van landbou skoue; patrolering van toesig.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,148
Landbou operasies waar die boer hofsaaklik in bosbou, plantegroei en/of oesting boerdery (grondbewerking/enige tipe oes) behalwe die aanplanting van suikerriet en tee; en het een of meer trekkers en/of elektriese sae; die sny van gras; die saampersing en verpakking van kaf, lusern, ens.; die aanplant van orgideë; ploegwerk; die afdop van grondneute en/of dorswerk as 'n besigheid.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,149
L.W. Indien die afkap en/of saagmeule bedrywighede nie beperk is tot 'n werkgewer se eie plantasies nie, sal hierdie operasies ingevolge Klas viii gegradeer word.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,150
Landbou operasies waar die boer hofsaaklik met vee boer en 0116 grondbewerking doen op 'n gelyke skaal, en het een of meer trekkers en/of elektriese sae.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,151
Landbou operasies waar die boer besig is met die aanplanting van 0118 suikerriet en/of tee; suikermeule insluitend suikerriet, laai, weeg, ens.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,152
Vissery, kreefvang, robbe vang, ens. - alle operasies insluitende die instandhouding van bote en die aktiviteite van alle personeel wat op die see werk maar buiten die verwerking op land; fabriek skepe - alle operasies.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,153
Ondergrondse mynwerk (behalwe steenkoolbedryf) en/of prospektering vir enige tipe mineraal, metaal en edel of halfedelstene waar sulke aktiviteite deur middle van skagte, tonnels en hystoestelle; mynhoop kontraktering.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,154
Dagmynwerk, insluitende leigroefwerk maar behalwe steenkoolbedryf en steengroefwerk wat elders genoem is; herwinning van diamante van die see; spoeldelwery en/of oppervlaks werkings in verbinding met die herwinning van of prospektering vir enige tipe mineraal, metaal en edel of halfedelstene; die bewerking van sand; gruis en kleiputte; die herwinning van goud uit mynhope; die bewerking van soutpanne; boorwerk vir prospektering.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,155
Steengroefwerk, vuurklap, kalk, ens., insluitende die breek van stene en alle ander operasies in die verband.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,156
Alle bou-operasies, insluitende sloopwerk; dak kontrakteurs; verf en pleistering wat nie elders gegradeer is nie; die oprigting van grafstene, die konstruksie van swembaddens, insluitende instandhoudingswerk wat nie as 'n afsonderlike besigheid bedryf word nie; elektriese kontrakteurs; (Waar die bogenoemde konstruksiewerk aan geboue hoër as twee verdiepings of ander strukture hoër as 12 meter behels, sal die risiko spesiaal gegradeer word).
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,157
W. Cl.150T(E) (ii)Die skoonmaak van venster.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,158
iiiDie oprigting van reklameborde insluitende naamskilderwerk op geboue.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,159
ivDie instandhouding van swembaddens as 'n afsonderlike besigheid.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,160
L.W. Die regstreekse inkomste van werknemers wat aan die operasies werk moet geskei word tensy die werkgewer tonnelwerk, steenboor en/of opblaaswerk as 'n besigheid bedryf wanneer al die inkomste aan hierdie koers onderhewig is.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,161
Die boor van water en enige ander boorwerk wat nie elders gemeld word nie.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,162
Operasies van siviele ingenieurs insluitende grondverskuiwing wat nie elders gemeld is nie; die uitlegging van paaie, besproeiing slote konstruksie, sanitêre ingenieurs en/of rioolkonstruksie; die konstruksie of herstel van brûe; spoorkonstruksie; damkonstruksie; die konstruksie van 'n golfbreker en/of hawens; die verstewiging van staalwerk.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,163
aL.W. Die regstreekse inkomste van werknemers wat tonnelwerk, steenboor en/of opblaaswerk doen, is onderworpe aan die koers vir sub-klas 0502.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,164
b Asfaltwerk aan paaie en strate word beskou as 'n operasie wat met die uitlegging van paaie verband hou. Operasies van 'n asfalt kontrakteur wat ook paaie en strate uitlê, is onderworpe aan die koers vir hierdie sub-klas.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,165
Die instandhouding en die bewerking van besproeiings en waterwerke wat nie andersins gemeld word nie.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,166
Die oprigting en/of afbreek van staalstrukture en aanlegte insluitende staal-ingenieurswese; die oprigting van en/of afbreek van stellasies; enige werk wat verband hou met die verbetering, herstel of afbreek van geboue, torings of skoorstene hoër as 12 meter, as 'n besigheid.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,167
Die installasie van hysbakke, verhittings, ventilasie en/of verkoelings skagte; herstel-en/of instandhoudingswerk wat as 'n afsonderlike besigheid bedryf word; die oprigting en/of herstel van windmeule en heinings as afsonderlike besigheid; die oprigting van elektriese heinings.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,168
AAlle operasies in verband met die groot-en-kleinhandel in vleis wat nie lders genoem word nie; slagpale, bereide spek en vleis; die vervaardiging van vleisekstrak; die vervaardiging van geblikde vleis en verwante produkte; die handel en hanteering van vee; die skoonmaak van afval as 'n aparte besigheid; die vervaardiging van vetsmeer of verwante produkte as 'n aparte besigheid.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,169
Suiwelboerdery, insluitend melkdepots; botter en kaas fabrieke; room en kondensmelk fabrieke; roomys fabrieke; die operasie van koelstooraanlegte.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,170
Die verpakking, gradering en of storing van vars vrugte.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,171
Die vervaardiging van konfyt; die inlê van vrugte, groente, kos, ens., insluitende die verpakking en stoor daarvan, ens., die vervaardiging van gedroogde kos.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,172
Bakwerk, soetgebak, beskuit, sjokolade, kakao, en/of die vervaardiging van lekkers insluitende winkels vir die verkoop en verspreiding van bogenoemde produkte indien sulke winkels en depots deur of namens die vervaardigers van bogenoemde produkte bedryf word.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,173
Die vervaardiging van dierekos; die malery van lusern; die vervaardiging van oester skulpe; die maal van kerriepoeier, die vervaardiging van jellie; die vervaardiging van pasta; die vervaardiging van pekel en souse; asynwerke behalwe as dit in verband met wynmakery bedryf word, dan sal die koers van sub-klas 0642 van toepassing wees; die vervaardiging van skyfies as 'n aparte besigheid; die vervaardiging van stysel; die vervaardiging van glukose en suiker produkte; die vervaardiging van gis; uiteenlopende kos produkte wat nie elders genoem is nie.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,174
Die vervaardiging van mineraalwater; die vervaardiging van vrugtestroop; die vervaardiging van vrugtesap en konsentraat (wat nie elders genoem word nie); bottelary as 'n afsonderlike besigheid.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,175
Die brouery en/of die vervaardiging van mout insluitende verspreidingsdepots.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,176
Die behandeling van wynsteen en wynmoer; die meng, distillering en/of vervaardiging van spiritus drank, insluitende wynmakery; die vervaardiging van druiwesap en/of druiwestroop, insluitende die vervaardiging van geursel as dit onderneem word deur 'n werkgewer wie se hoof operasies nie onder hierdie sub-klas val nie.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,177
(i)Die maal, meng en verpakking van koffee, as afsonderlike besigheid; die vervaardiging, maal en verpakking van tee as 'n afsonderlike besigheid en die rooster van grondboontjies as 'n afsonderlike besigheid. Sigarette en/of tabak vervaardiging en/of verpakking insluitende alle ii operasies in die verband.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,178
L.W. Hierdie tarief is ook van toepassing op werkgewers wie se hoof besigheid die verkoop van tee en koffee is en wie ook by die maal, meng en verpakking van hierdie produkte betrokke is.
206
Form - COID - W. As.150T(E) - Afrikaans.txt
12,179
Die vervaardiging van komberse en soortgelyke produkte wat nie elders gemeld word nie; die vervaardiging en weef van materiaal en tekstiel. Die was van wol, die spin en/of weef van vesel; die vervaardiging van sjirurgiese verbande wat nie elders genoem word nie; die uitpluising van tekstielafval.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,181
n Volledige beskrywing van u kliënt se huidige besigheid/boerdery of enige ander inligting wat sal bydra tot die geskikte klassifikasie van die besigheids bedrywighede.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,182
Die geaardheid van die goedere wat verkoop is.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,183
As goedere vervaardig word. Indien so, die materiale wat gebruik word, sovel as wat dit behels.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,184
As staal opgerig is.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,185
Die geaardheid en omvang van die konstruksie wat gedoen word.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,186
Wat die sekuriteitsdienste behels.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,187
Die take wat die werknemers doen.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,188
As herstelwerk gedoen word.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,189
Die persentasie verband tussen die onderskeie verdelings.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,190
Voltooi asseblief die keersy van die registrasievorm.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,191
Wat die skoonmaakdienste behels.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,192
n Vroegtydige antwoord sal waardeer word want die inligting is nodig om die korrekte tarief te bepaal.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,193
Hierdie brief kan in a standaard D.L. koevert pas.
207
Form - COID - W. As.153T - Afrikaans.txt
12,194
Die inligting wat nodig is:-...
208
Form - COID - W. As.184 - Afrikaans.txt
12,196
Volgens my rekords, is u nie met die Vergoedingsfonds geregistreer nie, en u ou nommer is geskraap. Dit is verpligtend vir elke werkgewer, wat een of meer werknemers in diens het (insluitende tydelike werknemers) vir hulle besigheid of boerdery, te registreer.
208
Form - COID - W. As.184 - Afrikaans.txt
12,197
Ek moet dit ook na u aandag bring, dat buitendien enige ander boete wat die werkgewer aanspreeklik voor sal wees, kan 'n boete wat deur die Kommissaris bepaal is, ook ingedien word met betrekking tot Wetsarktikel 87 (a) van die Wet as u versuim om te registreer of 'n opgawe van u inkomste in te dien en om belastingsaanslagte te betaal.
208
Form - COID - W. As.184 - Afrikaans.txt
12,198
Voltooi asseblief en stuur die registrasievorm en opgawe van inkomste binne 21 dae. Regsaksie kan geneem word as u nie registreer nie. Verskaf ook asseblief die redes dat u nie betyds geregistreer het nie.
208
Form - COID - W. As.184 - Afrikaans.txt
12,199
Indien u alreeds geregistreer het, verskaf asseblief u verwysingsnommer en naam/handelsnaam waaronder u geregistreer het en stuur hierdie brief terug.
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,201
Die beloning gedurende 20 verskil heelwat van dit wat deur 20... betaal was.
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,202
In antwoord tot my navraag van , 'was n wysig gemaak vir 'n opgawe van inkomste op hierdie datum... wat 'n totaal van R...
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,203
Volgens die oorspronklike 20 opgawe op die datum... was net R... in inkomste betaal. Daar is dus 'n verskil van R... tussen die twee getalle wat op die twee opgawes gewys is.
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,204
Die onderskatting van inkomste is 'n baie ernstige oortreding. Wetsarktikel 82 van die Wet lees: "As in 'n opgawe soos wat in sub-seksie na verwys word, die inkomste minder as die werklike bedrag is wat betaal is, kan die Kommissaris 'n boete wat nie meer as 10 persent van die verskil tussen die twee bedrae toedien".
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,205
Let wel dat die oplegging van 'n boete nie voorwaardelik is op bewyse dat die inkorrekte inligting verskaf is nie met die oogmerk op bedrog. Daarom is onbewustheid nie 'n verskoning nie.
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,206
Die opgawe is korrek verklaar en u moet, dus in die toekoms verseker dat die inligting korrek is voor u dit teken.
209
Form - COID - W. As.36 - Afrikaans.txt
12,207
Die boete kan nie laat vaar nie.
210
Form - COID - W. Cl.110 - Afrikaans.txt
12,209
Beskryf die tipe beroep, die werkmetodes wat gebruik is en die stowwe waaraan die werknemer blootgestel was.
210
Form - COID - W. Cl.110 - Afrikaans.txt
12,210
Die frekwensie van blootstelling (bv. een keer 'n week vir 'n uur of agt ure elke dag)