document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
200 | DynamicAction (7).txt | 12,001 | Daar is strukturele probleme in die bedryf. Dit bly steeds 'n feit dat dit goedkoper is om koring vanuit Argentinië via Durban na Suid Afrika te verskeep as wat dit is om koring vanuit die Wes-Kaap na Randfontein te stuur. Hier sal die Staat moet help met infrastruktuur, soos spoorvervoer. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,002 | Hoe gaan die koringindustrie simpatie by die regering kry as daar min swart koringboere is Indien die bedryf sinvol met die Regering wil onderhandel, sal daar meer swart koringboere moet wees. Hier gaan georganiseerde landbou sy kant moet bring? |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,003 | Graanboere is prysnemers. Graanboere is ook afhanklik van die klimaat ten opsigte van hul uiteindelike oeste. Dit beteken dat jy ook relatief min beheer oor jou uitsette het, behalwe deur meer of minder te plant. As produsent is die aspek waaroor jy die meeste beheer het steeds insette. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,004 | Dit sal my en my Departemement se fokus wees om u te ondersteun met navorsing wat insette sal verminder terwyl dit uitsette vermeerder. Groter oeste met minder insetkostes. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,005 | Ek glo dat een van die verantwoordelikhede van die regering in hierdie verband is om navorsing te doen. Navorsing skep beleggersvertroue. Navorsing kan ons help om aan te pas by veranderende omstandighede, soos klimaatsverandering. Die regering het 'n verpligting hier, aangesien daar nie altyd 'n winsmotief in noodsaaklike navorsing bestaan nie, en gevolglik sal die privaatsektor dit nie doen nie. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,006 | So is die Wes-Kaap se Departement van Landbou al meer as 25 jaar betrokke by navorsing oor bewaringsboerdery. Hierdie program is uiters suksesvol. Waar slegs 5% produsente dit toegepas het in die vroeë 90's, produseer meer as 60% van die Wes-Kaap se koringboere nou jaarliks 300 000 hektaar koring met bewarings boerdery tegnieke. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,007 | En gewas rotasie navorsing is 'n integrale deel van volhoubare graan produksie in die Wes-Kaap. Rotasie navorsing is in 1996 in die Swartland begin, en op grond van die sukses daarvan in 2002 na die Suid Kaap uitgebrei. Volgens ons navorser, Dr Mark Hardy, kan sekere rotasie kombinasies koringproduksie met tot 30% verbeter in die Swartland. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,008 | Ons het so pas ons voorligterbeamptes met Smart Pen tegnologie toegerus. Dit, tesame met 'n verskerpte fokus op opleiding sal verseker dat die diens wat hulle lewer in die toekoms sal verbeter. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,009 | Iets wat die afgelope 15 jaar agterwee gebly het in Suid Afrika is die instandhouding van landelike areas. Deel van my verantwoordelikheid is ook nou landelike ontwikkeling. Graanproduksie impliseer groot plase met min werkers. Dit plaas ekstra druk op die instandhouding van infrastruktuur soos paaie, skole, klinieke en polisiestasies op landelike dorpe. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,010 | Die rol van die regering en sy interpretasie van wat daardie rol is, kan 'n groot invloed hê op hoe ons platteland uiteindelik lyk. So is daar sprake in die res van die land dat skole met minder as 300 studente gesluit gaan word. Daardie kinders sal na koshuise by groter skole gestuur word. In die Wes-Kaap dink ons dat dit verkeerd is, en gaan ons saam met die Departement van Onderwys werk om die bestaan van ons plaasskole te verseker. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,011 | Vriende, ek sluit af: Die Wes-Kaap regering sal minder inmeng met dinge wat goed werk, en meer fokus op dienslewering en om die onderskeie sektore te ondersteun. Landelike ontwikkeling sal in die breë hiervoor instaan. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,012 | Die volhoubaarheid van graanproduksie in die Wes-Kaap gaan afhang van hoe effektief ons die onderskeie wintergewasse kan verbou. Hiervoor is navorsing nodig. Met ons Landelike Ontwikkelingstrategie gaan ons poog om die omgewing te skep waarbinne u graag wil boer. Netjiese en veilige dorpe met skole en hospitale wat funksioneer. |
200 | DynamicAction (7).txt | 12,013 | Ek wonder soms of mense besef hoe belangrik dit is dat daar kos op ons winkelrakke moet wees, en wat sal gebeur die dag wanneer mense met geld opdaag maar daar is nie kos om te koop nie. Ek dank u vir die bydrae wat u maak om ons samelewing aan die gang te hou. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,015 | Vriende, welkom by die Wes-Kaap Plaaswerkerkongres. Vir die van u wat van ver gekom het, geniet die gasvryheid van ons provinsie en ek is seker dat u geïnspireerd terug na u tuiste sal keer. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,016 | Ek wil hierdie kongres open met die volgende gedagte: Die oorgrote meerderheid van mense in ons land is moeg vir verdeeltheid. Mense wil nou graag oplossings vir ons uitdagings sien. Armoede, werkloosheid, voedselsekerheid en klimaatsverandering is maar enkele van die uitdagings wat ons in die gesig staar. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,017 | Maar hier is vandag 'n groot verskeidenheid van rolspelers teenwoordig by hierdie plaaswerkerkongres. Kom ons gebruik die geleentheid om daardie spesifieke probleme te identifiseer waarmee plaaswerkers gekonfronteer word. Maar kom ons werk dan saam om dit op te los. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,018 | Ek wil vandag vir u vra om nie met veralgemenings te kom wanneer u iets kritiseer nie. Noem die probleem op sy naam. Maar ek wil u ook waarsku: Wanneer u dit gedoen het, het u ook 'n verantwoordelikheid om by die oplossing van die probleem betrokke te raak. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,019 | Wat ons Plaaswerker van die Jaar kompetisie aanbetref: Hierdie kompetisie het die afgelope tien jaar gegroei tot waar dit vandag deur alle streke in ons provinsie ondersteun word. Die wenners is elke jaar ware ambassadeurs vir landbou. Dit is egter nou tyd om dit na die volgende vlak te neem. Ek vra dus nou dat die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye vir ons 'n nasionale plaaswerker van die jaar kompetisie gee. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,020 | Laat elke provinsie 'n wenner inskryf sodat ons elke jaar kan sien wie is die top plaaswerker in ons land. Ons het 'n nasionale Boer van die Jaar; 'n Nasionale Vroueprodusent van die Jaar; 'n Nasionale Jongboer van die Jaar. Nou soek ons ook 'n Nasionale Plaaswerker van die Jaar. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,021 | Iets oor grondhervorming: Ek glo dat aandeelhoudingskemas die beste manier van grondhervorming is. Dit is reeds suksesvol geimplimenteer in ons Provinsie. Dit is suksesvol omdat beide die wergewer en die werknemer verantwoordelik gehou word vir die sukses, en dat beide groepe baat as dit suksesvol is. Vriende, maar dit is nie 'n tipe van grondhervorming waar 'n mens dadelik die voordeel aan jou bas voel nie. Winste moet herbelê word en dividende word moontlik eers na vyf jaar uitbetaal. Maar dit is strate beter as ander modelle waar begunstigdes op 'n stuk grond gesit word en daar verarm omdat hulle nie toegang het tot dit wat nodig is om suksesvol te boer nie. Hier verwys ek na bedryfskapitaal, bemarkingsvernuf en bestuursvaardighede. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,022 | Ek wil 'n hartseer verhaal gebruik om 'n positiewe punt te illustreer: Marie Malan was 'n plaaswerker in die Wes-Kaap. Sy was ook ons huidige plaaswerker van die jaar, maar het onlangs afgesterwe. Sy laat 'n groot leemte in ons provinsie se landbou. Sy was 'n inspirasie en voorbeeld vir almal van ons. Marie was 'n landbouer maar ook 'n land bouer in die ware sin van die woord. Haar dood het internasionaal opslae gemaak. Duitse en Britse kliënte van die plaas waar sy gewerk het, het Suid Afrika toe gevlieg om haar begrafnis by te woon. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,023 | Rondom Marie se graf het die droom Suid Afrika gestaan: Boere, plaaswerkers, internasionale sakemanne en ook politici, almal aangeraak deur die voorbeeld wat hierdie besonderse vrou in ons lewens gemaak het. Met haar dood, op haar begrafnis, het Marie vir oulaas aan ons almal gewys hoe Suid Afrika kan lyk as ons hande vat en saam werk vir die regte redes. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,024 | Vriende, en dit bring my by my volgende punt: Hoe lyk 'n plaaswerker in 2010 Plaaswerk het baie verander die afgelope tyd. Die werk het baie meer tegnies geraak. Daar bestaan nou posbeskrywings op baie plase wat enkele jare gelede nie denkbaar was nie. Van u doen nou kantoorwerk, of is betrokke by die bemarking van u plaas se produkte. Plaaswerkers reis oorsee om te leer by ander lande hoe hulle dinge daar doen. Ek wil vir u sê dat daar verskriklik baie geleenthede binne landbou is wat u kan aangryp? |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,025 | Wat is die uitdagings waarmee plaaswerkers vandag gekonfronteer word Ek wil vir u sê dat u uitdagings baie dieselfde is as almal wat ook op die platteland woon. Landelike ontwikkeling is deel van my portefeulje, en daarom raak die stand van ons platteland, waar meeste van u woonagtig is, ook direk vir ons hier by 'n plaaswerker kongres? |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,026 | Behuising. Ek dink dat dit uiters onregverdig is dat plaaswerkers altyd agter in die ry moet staan wanneer dit by dorpsbehuising kom. Iemand wat sy hele lewe produktief in die landbou gewerk het, verdien om 'n huis van sy eie op die dorp te kan hê.'n Huis wat hy kan agterlaat aan sy kinders. Dit is onregverdig dat plaaswerkers telkens uitverloor teen mense wat nog nooit 'n ekonomiese bydrae in ons provinsie gemaak het nie. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,027 | Vriende, veiligheid op ons plase. Ek weet dat u die swaarste onder misdaad ly op plase. Al reporteer die koerante nie altyd daaroor nie, weet ek dat dit meestal plaaswerkers is wat deurloop onder misdaad. In hierdie verband vra ek dat plaaswerkers, boere en die polisie weer moet gaan kyk na wat elkeen se rol is, en hoe hulle mekaar kan ondersteun. Raak asseblief aktief betrokke by plaaswag en buurt patrolering inisiatiewe. Neem self die inisiatief. Gaan sê vir u werkgewer dat u gesamentlik kan bydra om ons platteland weer veilig te maak. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,028 | Gepraat van onderwys: Ek het vroeër verwys na die tegniese aard van moderne landbou. Indien u 'n toekoms vir u kinders wil verseker in landbou, moet u sorg dat hulle hulself goed bekwaam op skool. Ongeskoolde arbeid in landbou gaan 'n al hoe skaarser verskynsel in die toekoms raak. |
201 | DynamicAction (9).txt | 12,029 | Vriende, ek sluit af: Gebruik hierdie kongres om dit wat vir u pla op die tafel te sit. Maak oop jou hart. Moenie veralgemeen nie, want dan kan ons nie die probleem aanspreek nie. As daar arbeidsprobleme is, waar plase nie die letter van die arbeidswet gehoorsaam nie, sê vir ons daarvan sodat dit reggestel kan word. Ons moet daarna strewe om nie na die volgende kongres te kom om net weer oor dieselfde probleme te praat nie. Kom ons gebruik hierdie kongres om landbou te dien. Kom ons wees almal land bouers. |
202 | EIABidInfoJul04Afr.txt | 12,031 | Figuur 2: Voorgestelde dam op die plaas De Hoop, verwagte waterdekking wanneer vol, en geaffekteerde plase en paaie. |
202 | EIABidInfoJul04Afr.txt | 12,032 | Figuur 2: Voorgestelde dam op die plaas De Hoop, verwagte waterdekking wanneer vol, en geaffekteerde plase en paaie. |
202 | EIABidInfoJul04Afr.txt | 12,033 | Figuur 3: Uitsig in die stroomoprigting van die voorgestelde damkom op die plaas De Hoop vanaf die regteroewer van die damwalterreinFiguur 5: Plaaslike owerhede sal water uit reservoirs soos diékan kry. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,035 | Investering in mense, bou van infrastruktuur en die stryd teen armoede et die herdenking van tien jaar vanvryheid, het Suid-Afrikaners baie om optrots te wees. As 'n land, het ons 'n sterk groeiende ekonomie, openbare finansies wordgoed bestuur, die Regering se skuld is laag, inflasie het verlaag, en ons het 'n begroting watdie behoeftes van alle Suid-Afrikaners aanspreek, maar in besonder dié van behoeftiges. Ons het 'nsamelewing geskep wat op die beginsels vangelykheid en geregtigheid gebaseer is, ons hetvrede en stabiliteit vermag en ons het instellingsopgerig met die oogmerk om benadeelde Suid-Afrikaners op te hef. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,036 | Maar daar is nog baie om te doen. Terwyl onsekonomie ongeveer 2 miljoen werksgeleenthedeoor die afgelope dekade geskep het, het die getalwerklose mense toegeneem. Ons moet nog baiemeer werksgeleenthede skep. Terwyl ons grootvordering met die verbetering van die lewens vanbaie mense gemaak het, het ons steeds 'n grootaantal Suid-Afrikaners wat in armoede lewe. Al het ons baie gedoen om ons samelewing veiligerte maak, moet ons nog baie doen om 'n meersorgende samelewing te skep. Dit is hierdie visiewat die Regering oor die volgende tien jaar vandemokrasie sal lei. Ons het 'n fondasie en 'n ekonomie gebou waarin ons nog meer hulpmiddele beskikbaar kan stel vir werkskepping en die stryd teen armoede. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,037 | Die 2004 Begroting bou op die prestasies van dieafgelope tien jaar en stel ook die Regering seplanne vir die volgende drie jaar. Hierdie plannesluit in: l'n Uitgebreide Openbare Werke Program wat n miljoen werksgeleenthede oor die volgendevyf jaar sal skep. lVersterking van die gesondheidsstelsel ommense wat met Vigs lewe, te behandel. lDie toename in die aantal polisie vrouens enmans na 150 000. lDie versnelling van die oordrag van grond aanduisende Suid-Afrikaners. lVoorsiening van meer skoolboeke en leermateriaal aan behoeftige skole. lVerdere implementering van die kinder-onderhoudstoelaag aan kinders tot en met die ouderdom van 14 jaar. lVoorsiening van fondse vir voedselverligting en die gevolge van droogte. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,038 | sentrums, lughawens, water-en rioolnetwerke en huise. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,039 | Oor die volgende drie jaar sal die RegeringR1 050 miljard spandeer op die lewering vandienste aan mense. In 2004/05 sal die RegeringR318 miljard spandeer waarvan 56 per sent aandie provinsies toegeken word, 5 per sent aanmunisipaliteite en 39 per sent aan die nasionaleregering. The groot spanderingsveranderinge opprovinsiale vlak sluit in die voorsiening van anti-retroviralemiddels aan mense wat siek is met Vigs, addisionele fondse vir leermateriaal virbehoeftige skole, hulpmiddele om klein-skaalboere te ondersteun, en om meer kinders van 'n onderhoudstoelaag te voorsien. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,040 | Addisionele fondse sal aan nasionale departemente toegeken word vir meer polisiebeamptes, om die werking van diehofstelsel te verbeter, om meer paaie te bou enspoorlyne op te gradeer, om die herstruktueringvan universiteite en technikons te befonds, en ook om die werksaamhede rondom die bewaring vanvrede op die kontinent te lei wat deel is van dieRegering se verbintenis aan die Nuwe Venootskapvir die Ontwikkeling van Afrika. Al drie vlakkevan die Regering ontvang addisionele fondse virdie implementering van die Uitgebreide OpenbareWerke Program. Munisipaliteite sal voortgaanmet die voorsiening van basiese munisipaledienste soos water, elektrisiteit en vullisverwydering. Die Regering sal verder belêin die voorsiening van dienste aan dié wat nie tansaan die netwerke gekoppel is nie. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,041 | Hierdie Begroting form 'n balans tussen dieinvestering in mense, die bou van infrastruktuuren inkomsteondersteuning vir die behoeftiges enweerloses. Deur hierdie balans reg te kry, sal dieRegering bydra tot die groei van die ekonomie, die skepping van werksgeleenthede en dieverligting van armoede. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,042 | Sosiale toelae bereik nou 7 miljoen mense ie Regering het in 2003 uitstekende vordering gemaak deur die uitbreiding van die kinderonderhoudstoelaag na kinders onder die ouderdom van nege jaar. Met inagneming van maatreëls om toegang tot alle sosiale toelaes te verbeter, is daar nou meer as 7 miljoen mense wat sosiale toelaes ontvang, insluitende die byna 4 miljoen wat die kinderonderhoudstoelaag ontvang. In 2004 sal die kinderonderhoudstoelaag uitgebrei word na behoeftige kinders onder die ouderdom van 11 jaar en in 2005 sal die toelaag vir alle behoeftige kinders onder die ouderdom van 14 ingestel word. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,043 | Hierdie jaar sal die maksimum ouderdom-en ongeskiktheidspensioen verhoog met R40 na R740 per maand. Die kinderonderhoudstoelaag is met R10 verhoog na R170 per maand. Die Regering neem verskeie stappe om die toegang tot toelaes vir die mees behoeftige mense te verbeter. Addisionele geld is aan die Departement van Sosiale Ontwikkeling toegeken om 'n agentskap op te rig om die direkte uitbetaling van sosiale toelaes oor te neem. Terwyl die verandering eers volgende jaar in werking sal tree, word werk reeds gedoen om die administrasie van toelaes in alle provinsies te verbeter. Boonop sal die Departement van Binnelandse Sake addisionele geld ontvang om hulle dienste aan die burgers te verbeter, veral in die landelike gebiede. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,044 | Die Regering implementer 'n Uitgebreide Openbare Werke Program n April hierdie jaar, sal die Regering die Uitgebreide Openbare Werke Program (UOWP) implementeer. Hierdie is die grootste werkskeppings inisiatief wat nog deur die Regering onderneem is. Die doelwit van die program is om 1 miljoen werksgeleenthede te skep oor die volgende vyf jaar deur sekere tipes infrastruktuur projekte asook om dienste wat gebruik maak van mense eerder as masjiene te lewer. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,045 | Munisipaliteite en provinsies sal hoofsaaklik verantwoordelik wees om die program te implementer. Projekte sal die konstruksie van plaaslike of lae-volume paaie, water- en rioolslote asook sypaadjies insluit. Boonop sal die Regering die spandering op onderhoud van skole, klinieke en ander Regeringsgeboue verhoog. UOWP projekte wat fokus op die tuisversorging van mense wat deur HIV en Vigs geaffekteer is, kindersorgprojekte en ook omgewingsprojekte soos Grondbewaring en die uitroeing van uitheemse plantegroei teen die rivierbanke sal ingestel word. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,046 | Terwyl meeste van die werksgeleenthede net vir 'n beperkte tyd sal wees, sal die mense wat in diens geneem word basiese opleiding ontvang om hulle in staat te stel om in die toekoms permanente werk te bekom. Die Regering sal byna R20 miljard op die program spandeer oor die volgende vyf jaar. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,047 | Vigs behandelingsplan word geimplementeer oos die Regering die stryd teen MIV en Vigs versterk, stel die Regering 'n omvattende behandelingsplan vir die mense wat siek is met Vigs bekend. Hierdie plan sal in alle provinsies en in alle distrikte geimplementeer word. Die Regering het 'n addisionele R2,1 miljard oor die volgende drie jaar beskikbaar gestel vir die aankoop van medikasie, voedsame bymiddels en toetsaparaat, asook om addisionele verpleegsters en dokters te huur om die program te administreer. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,048 | Terwyl dit 'n aantal jare sal neem om alle mense wat siek is met Vids te bereik, sal hierdie behandelingsprogram mense wat siek is met Vigs die geleentheid bied om hulle gesondheid te verbeter en hulle lewens te verleng. Dit is belangrik vir alle Suid-Afrikaners om vir die siekte getoets te word om sodoende toegang tot voorligting en behandeling te verkry. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,049 | Terwyl die Regering 'n behandelingsplan vir die slagoffers van Vigs bekendstel, sal die hoof fokus met die stryd teen MIV en Vigs nog steeds op voorkomende programme gemik wees, veral onder jongmense. Die verandering van seksuele gewoontes van alle Suid-Afrikaners is krities vir die oorwinning van ons oorlog teen Vigs. |
203 | English-Afrikaans Guide 2004 10 Feb.txt | 12,050 | Die Regering se antwoord op MIV en Vigs sluit ook n lewensvaardigheidsprogram in, wat aan skoolkinders aangebied word, en n tuis en gemeenskapsgebaseerde versorgingsprogram om mense te versorg wat deur die siekte aangetas is, veral kinders. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,052 | Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone endiensvoorwaardes. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,053 | Die ou wet, wat indiensneming en lone in die Landbousektor reguleer, hetverander. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,054 | Met ingang van 1 Maart 2006 word daar van boere verwag om dievoorgeskrewe minimumloon te betaal. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,055 | Hierdie dokument dek sommige van die belangrikste bepalings in dieSektorale Vasstelling. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,056 | Wat is die doel van die Sektorale Vasstelling? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,057 | Die minimumlone wat boere moet betaal. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,058 | Die Sektorale Vasstelling is van toepassing op alle plaaswerkers in alleboederybedrywighede in Suid-Afrika. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,059 | Wie is hierby ingesluit? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,060 | Dit is van toepassing op alle plaaswerkers in alle boerderybedrywighede in dieRepubliek van Suid-Afrika, uitgesonderd die Bosbousektor. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,061 | Wie word as. n plaaswerker beskou ingevolge die SektoraleVasstelling? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,062 | Plaaswerkers in alle boederybedrywighede in Suid-Afrika n Huiswerker in diens in. n huis op. n plaas n Sekuriteitswag in diens as. n wag op. n plaas of ander perseel waarplaasbedrywighede plaasvind, en wat nie in diens is in die privatesekuriteitsbedryf nie. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,063 | Wat sê die wet oor lone? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,064 | n Boer moet. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,065 | Tabel 1 lys die munisipaliteite wat as Gebied A gegroepeer is en Area Bomvat die res van Suid-Afrika. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,066 | Word lone betaal volgens die getal ure per week gewerk? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,067 | Ja, indien. n plaaswerker minder as 45 uur per week werk, moet die werkerminstens die uurloon in Tabel 1 betaal word, en as die plaaswerker 45 uur perweek werk, moet minstens die maandloon gespesifiseer in Tabel 1 betaal word. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,068 | Toelaatbare aftrekkings a. n Boer mag. n bedrag van hoogstens 10% van. n plaaswerker se loon aftrek vir. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,069 | As die huis. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,070 | As die huis minstens 30 vierkante meter groot is. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,071 | As dit die fout van die plaaswerker was n Billike prosedure gevolg is om die plaaswerker. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,072 | Die totale aftrekkings van die plaaswerker se loon nie meer is as. n kwartvan die plaaswerker se loon in geld nie. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,073 | n Boer mag nie geld aftrek vir die weiding van. n plaaswerker se beeste ofskape (lewende hawe nie). |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,074 | Indien goedere deur die plaaswerker gekoop word en dit afgetrek word vandie plaaswerker se loon, moet die bedrag wat afgetrek word dieselfde weesas die bewys van die aankoop. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,075 | Hoeveel gewone ure mag. n plaaswerker per week werk? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,076 | Plaaswerkers mag nie meer as 45 gewone ure per week werk nie. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,077 | Hoeveel ure oortyd mag. n plaaswerker per week werk? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,078 | Plaaswerkers mag 15 uur per week oortyd werk, maar hoogstens 12 uur perdag insluitende oortyd. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,079 | Wanneer moet oortyd betaal word? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,080 | Oortyd is betaalbaar wanneer. n plaaswerker meer as die voorgeskrewe ureper week (d.w.s. 45 uur) werk, tensy die skriftelike besonderhede daardie ureverkort, in welke geval oortyd betaal moet word indien daardie verkorte ureoorskry word. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,081 | Die betaling vir oortyd gewerk is een en. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,082 | Voorbeeld: Hoe om die dagloon insluitende oortyd te bereken. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,083 | n Plaaswerker in Gebied A werk 5 dae per week en 9 uur per dag. Op. nspesifieke dag werk hy/sy 12 uur. Wat is die loon vir die dag? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,084 | Tabel 3 - Loon vir. n 12 uur-dag gewone ure se werk @R5.10 per uur 9 X R5.10 R45. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,085 | ure oortyd @ een en 'n halfkeer die uurloon R5.10 + R2.55 (1 x die uurloon van R5.10)=R7.65 3 X R7.65 = R22.95 R22. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,086 | Tyd gewerk op. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,087 | Een uur of minder Dubbel die loon vir een uur R5.10 x 2 = R10. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,088 | Meer as een uur maar nie meer as twee ure nie Dubbel die loon vir tyd gewerk R5.10 + R5.10 = R10.20 x 2 =R20. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,089 | Meer as vyf uur Die grootste vandubbeld die loon betaalbaar ten opsigte van tydgewerkuitgesonderdoortyd of dubbelddie loon betaalbaar ten opsigte dagloon Indien 8 uur lank gewerk is, is dit hetsy8 x R5.10 = R40.80 x 2 = R81.60 of 2 x R45.50 = R91.00 Die bedragbetaalbaar is dus R91. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,090 | Moet werkers ekstra betaal word wanneer hulle op Sondae enopenbare vakansiedae werk? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,091 | Openbare vakansiedae n Boer mag nie. n plaaswerker laat kom om op. n vakansiedag te werk nie, tensy die plaaswerker instem om te werk. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,092 | As. n openbare vakansiedag op. n dag val waarop plaaswerkersnormaalweg werk moet. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,093 | n Plaaswerker wat nie op hierdie dag werk nie, sy/haar normale loon n Plaaswerker wat op hierdie dag werk moet dubbeld die daaglikse loonbetaal word. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,094 | Op watter tipe verlof is. n werker geregtig? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,095 | Wat is die voorwaardes betreffende jaarlikse verlof? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,096 | Plaaswerkers is geregtig op 3 weke betaalde verlof per jaarlikse verlofsiklus. Indien. n openbare vakansiedag binne die verlofsiklus val, moet. n bykomendedag betaalde verlof toegestaan word. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,097 | Wat is die voorwaardes betreffende siekteverlof? |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,098 | Die siekteverlofsiklus is 36 maande en is gebaseer op die getal dae gewerkoor. n tydperk van ses weke. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,099 | Plaaswerkers is geregtig op jaarlikse, siekte-, gesinsverantwoordelikheids-en kraamverlof. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,100 | Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers betwis word ingevolgeHoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige ander wet. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,101 | n Plaaswerker werk 5 dae per week. Siekteverlofdae per siklus is 5 x 6 (getal dae vir week) = 30 dae betaaldesiekteverlof per 36 maande diens. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,102 | Dit is verlof wat toegestaan word vir spesiale gesinsverwante aangeleenthede. Drie dae verlof met volle betaling word verleen gedurende. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,103 | Die geboorte van. |
204 | Farmworkers_afrikaans_webw.txt | 12,104 | Wanneer. n eggenoot, ouer, grootouer, kind, kleinkind, broer of suster vandie plaaswerker sterf. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.