id
stringlengths
23
23
text
stringlengths
17
178
anger
int64
0
1
disgust
int64
0
1
fear
int64
0
1
joy
int64
0
1
sadness
int64
0
1
surprise
int64
emotions
sequencelengths
0
4
afr_train_track_a_00401
hierdie situasie het die onvermydelike besef dat die tydperk van goedkoop en voldoende elektrisiteit op 'n einde is, verhaas.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00402
natuurlik moet ons ook toegee dat die grondherverdelingsprogram en die na-vestiging-ondersteuning vinniger en beter hanteer kon word.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00403
ek verwys hier spesifiek na die fifa-wêreldbeker in 2010, sowel as die konfederasiebeker 'n paar maande van nou af.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00404
hierdie loodsprojekte behoort teen die einde van die jaar afgehandel te wees.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00405
ons kan die gulsigheid, kortsigtigheid en sorgeloosheid van bestuurders van groot korporasies, wat die krisis bespoedig het, blameer.
1
1
0
0
0
null
[ "anger", "disgust" ]
afr_train_track_a_00406
my dank en die van die regering en die mense van mpumalanga loop veral uit na die lede van ons veiligheidsmagte.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00407
gedurende my lewe het ek myself toegewy aan hierdie vryheidstryd van die mense van afrika.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00408
haar eerste skryfwerk was egter nie vir kinders nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00409
ons moet iets doen daaraan.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00410
maar die gids het eintlik ook nie mooi verstaan wat hy wou sê nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00411
die verbod sal heroorweeg word indien meer sekerheid oor die beheer vanaf die oos-kaap verkry is.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00412
ek wil nou sien dat die nuwe boere wat reeds gevestig is gehelp moet word om te ontwikkel tot kommersiële produsente.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00413
ons sal almal saamwerk om die negatiewe uitwerking wat hierdie gebeure op die ekonomie gehad het, hok te slaan.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00414
die toerisme bedryf kan net tot 'n volhoubare bedryf ontwikkel as ons deurlopend goeie diens lewer.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00415
terwyl die museum geopen is op 14 augustus 1975, is die monument amptelik op 10 oktober 1975 onthul.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00416
ons uitdaging is om hierdie ideale om te skakel in programme en projekte wat doeltreffend geïmplementeer kan word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00417
en asof dit nie genoeg is nie: hier kom 'n man uit malelane, en noem homself boendoe.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00418
sterkte met almal se studies en skryfwerk en ons sien uit na die volgende besoek.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00419
wie besit nog p.j.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00420
dié ideaal is toe later in die groter konsep van naln opgeneem, en hulle het onvervangbare dienste aan die museum gelewer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00421
eskom het aangekondig dat sy r150 biljoen beleggingsprogram oor die volgende vyf jaar sal plaasvind.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00422
by de volkstem was sy leermeesters twee veelsydige joernaliste: gustav preller, voorvegter vir afrikaans, en die gebore nederlander frederik rompel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00423
wanneer u eers ten volle deel is, sal u dan ook die volle welvaart kan ervaar in elke aspek van u menswees.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00424
daar is weer eens vanjaar miljoene rande deur middel van die nasionale finansiële hulpskema vir studente aan tersiêre instellings beskikbaar gestel.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00425
ons is tevrede met die vordering van die regering op sommige terreine.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00426
dit kan later deur kakies vervang gewees het toe die engelse begin het om kakieklere te dra.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00427
dit bring my by die laaste gedagte en dit gaan oor die skep van en behoud van die wil om te oorleef.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00428
ons sal jou uitskop en met goeie mense vervang.
1
0
0
0
0
null
[ "anger" ]
afr_train_track_a_00429
die oorskot van entrepreneurs is waarskynlik aanwendbaar as ekonomiese ontwikkeling in streekverband in suider-afrika gelyktydig met suid-afrika aangepak word.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00430
ek verkoop die sies en die vies, alles net soos die miesies wiel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00431
dit moet in die lig gesien word dat die neweprodukte van 'n etanol- en biodieselaanleg waarskynlik in die veevoermark sal meeding.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00432
dit het 'n mandaat van die provinsie om taalbedrywighede in die wes-kaap te monitor, te bevorder en te adviseer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00433
dit was ons benadering tydens die onderhandelinge en dit was die weg wat ons gevolg het in die regering van nasionale eenheid.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00434
in hierdie verband het ons in augustus verlede jaar die eerste loodsterrein van die omvattende landelike-ontwikkelingsprogram in giyani, limpopo, geloods.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00435
ongeveer r1 biljoen sal oor die basislyn toegeken word aan programme wat binne die openbare werke-program val.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00436
sy het ná my sestiende verjaardag aanhou skryf aan my, tot ek een en twintig geword het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00437
ek noem dit net kortliks om 'n aanduiding te gee van die kwessies wat reeds op die tafel is vir 2010.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00438
met ons verskerpte poging het ons egter verlede jaar 125 000 hektaar oorgedra.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00439
die wes-kaapse munisipaliteite lewer oor die algemeen baie goeie diens in vergelyking met die res van die land.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00440
hy vertel vir haar dat koek-sisters gemaak word van sustertjies se afgesnyde haarvlegseltjies wat in suiker gelê word!
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00441
hy was onder andere ook 'n lid van die rivonia-regspan.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00442
daarna is dit kragtens die wet op die pan-suid-afrikaanse taalraad erken.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00443
dit is 'n geleentheid om aan verbruikers te wys dat ons nie monsters is wat hulle probeer vergiftig met gevaarlike chemikalieë nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00444
die jongmense van vandag is leergierig, heeltyd opsoek na nuwe uitdagings.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00445
maar dit is 'n feit dat agt miljoen mense nog steeds sonder drinkbare water is.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00446
hulle is die trots van die boland en hulle hoort hier by julle.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00447
hierdie nuwe seksie van die laboratorium is ook bedoel om die aangrensende provinsies te bedien as deel van die drie-provinsie samewerking.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00448
die benadering is een van gesamentlike optrede eerder as wedersydse verwyt..
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00449
so moes sy elke keer sê.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00450
die ministers van die justisie, misdaadvoorkoming en sekuriteit groepering sal in die verloop van volgende week hieroor en oor ander inisiatiewe uitbrei.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00451
ons groet die leiers van die regerende party en sy alliansie-vennote, vir wie hierdie 'n besonder spesiale geleentheid is.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00452
ons wil voor die einde van die jaar die eerste landelike ontwikkelings projek bekend maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00453
die wêreldwye ekonomiese ineenstorting hou ernstige gevare vir ons ekonomie in wat werksverliese en die lewenskwaliteit van ons mense aanbetref.
1
0
1
0
1
null
[ "anger", "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00454
nuwe mariene bewaringsarea (mba) sal noodsaaklike beskerming te weeg bring.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00455
gedurende die twee dekades sedert madiba se vrylating het ons land fundamentele veranderinge ondergaan.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00456
wat nie die worstelling van mense wat swaarkry by afterstande werklik verstaan nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00457
die wysigingswetsontwerp op die provinsiale ontwikkelingsraad en die wetsontwerp op die wes-kaapse jeugkommissie is deur die kabinet onderteken vir voorlegging aan die parlement.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00458
deur die briefwisseling is hegte vriendskapsbande gesmee.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00459
vir die produksie van petroleum sal die plaaslike geproduseerde etanol suid-afrika minder afhanklik van ingevoerde ru-olie maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00460
klimaatsverandering gaan baie aandag geniet.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00461
maitlandstraat het ook 'n belangrikheid verkry wat dit voorheen nie besit het nie en sy ontwikkeling as hoofstraat van bloemfontein begin.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00462
daar is nog een bewoonbare eenheid wat nie vandag oorhandig gaan word nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00463
u moet verstaan dat hoe beter dit met die ekonomie gaan, hoe beter behoort dit met u te gaan.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00464
naln het by verskeie geleenthede erkentlikheid teenoor prof. beukes betuig.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00465
marthinus was vroeër aan satoer se destydse bloemfontein-kantoor verbonde en tans is hy onder meer deeltydse dosent in toerisme aan die technikon vrystaat.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00466
as ek dit nie mis het nie, moes u ook onlangs verkiesings gehou het om 'n nuwe beheerraad te kies.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00467
maar nou kan ek die verduideliking in afrikaans les.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00468
die klein karoo se ekonomie kry 'n ekstra dimensie by met die toetrede van die veevoermaatskappy meadow feeds tot die streek.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00469
die krisis het inderdaad die volk onseker, verdwaasd en meer verdeeld as ooit gelaat.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00470
die stamvader was jacques malan wat in 1688 of 1689 na die kaap gevlug het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00471
mnr de klerk moet nie ons bereidwilligheid om van tyd tot tyd oor gemeenskaplike sake te praat verkeerd vertolk nie.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00472
sy wil die waarheid as 'n verjaarsdaggeskenk hê.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00473
dit behoort die rekenaarsentrum weer op die been te bring.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00474
die waarde van so 'n fees vir die groei van toerisme in die streek kan nie in rande gemeet word nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00475
die plaas is reeds aan die gemeenskap oorgedra met casidra wat nog steeds die plaas tegnies ondersteun.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00476
ons spoor ouers aan om met ons saam te werk om 'n sukses hiervan te maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00477
daar was verskeie organisasies wat 'n rol gespeel het in die totstandkoming van hierdie projek.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00478
indien enigiemand uit-gelaat is, vra ons om verskoning.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00479
skuins teenoor van wyk louw is die vroulike dertiger hettie smit se uitstalling.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00480
ons moet ook deur eie vertroue en werk die boodskap uitstuur dat die wes-kaap oop is vir besigheid.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00481
pienaar sê, hy ken verskoon in die sin van skoon klere aantrek, baie goed.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00482
ons sou dan met die smet van brutale volksmoordenaars 'n veworpe spesie in die wêreld geword het.
1
1
1
0
1
null
[ "anger", "disgust", "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00483
ons skep dis hier 'n unieke geleentheid vir verskeie rolspelers binne landbou om deel te hê aan die bemagtigings prosesse van die regering.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00484
volgens navorsing sal 32,3% van die huishoudelike uitgawes in suid-afrika vanjaar deur afrikaanssprekendes wees, teenoor die 27,9% van engelssprekendes.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00485
ons gaan u dophou om te sien hoeveel van die bergrivier se mense is ook provinsiale kampioene.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00486
intussen sal ons die leesstof aanstuur.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00487
byna twintig jaar later staan sy boonste takkies al amper op die hoogte van die president-standbeeld se kop!
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00488
lid van die skoolkommissie het hulle kom haal.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00489
maar jy behoort te weet, stompkoppie, jy met jou kortgeknipte hare.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00490
hier en daar word 'n afrikaanse tussenwerpsel gebruik - die spelling so effens hollands.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00491
verdere gegewens oor sita sou uit sekondêre bronne gehaal moes word: verwerkings van dieselfde deuntjie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00492
toegang tot gesondheids- en onderwysgeriewe het verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00493
die situasie blyk steeds te sluimer, en ons hou dit dop.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00494
die lys is nimmereindigend.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00495
ons wag al lank daarvoor en dit vul 'n besliste leemte in ons versameling.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00496
ons sal jou nie binne korrektiewe dienste duld nie.
1
0
0
0
0
null
[ "anger" ]
afr_train_track_a_00497
die tannies weet ook nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00498
en dan is daar nog 'n nuwe regering in die wes-kaap asook 'n nuwe nasionale minister van landbou.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00499
die eerste ses maande van 1999 was dr. george weideman in bloemfontein as resident-skrywer by die uv.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00500
een waarin die melkery gesetel sal wees en tweede waarin koeie wat ingehuur sal word, opgeneem sal word.
0
0
0
0
0
null
[]