id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
sequencelengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_01201 | die leerkragte wat uit holland gekom het was veels te min. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01202 | alternatiewe tot afleggings sal ondersoek word, insluitend langer vakansies, langer opleidingstye, korttyd en posdeling. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01203 | dit was vir verdere studie in taaldiens, taal- of geletterdheidsonderrig of taalontwikkeling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01204 | volgende keer, dit is in februarie volgende jaar, kom ons weskus toe ! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01205 | die oogmerk met die plan is om plaaswerkers wat hulp of rehablitasie teen alkoholverslawing nodig het, te help. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01206 | ons moet vooruit beplan vir 'n ekonomies lewenskragtige volk. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | [
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_01207 | dit is dus duidelik dat die skepping van inkomste- en werkgeleenthede in suid-afrika 'n hoë prioriteit in ontwikkelingstrategieë geniet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01208 | miskien is dit `n aspek van landbouskoue wat meer aandag kan kry. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01209 | dis veral die interessante werk van otto hornung, the illustrated encyclopedia of stamp collec-ting, wat my gedagtes geprikkel het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01210 | maar hierdie storie met al sy vreugde en verdriet, pret en kaskenades het ek in my boek chrissie en joey breedvoerig beskryf. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01211 | departemente se werk sal gemeet word deur uitkomste, wat op grond van ons prestasie-monitering-en-evalueringstelsel ontwikkel word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01212 | ons benodig staatsamptenare wat toegewyd en bekwaam is en wat na landsburgers se behoeftes omsien. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01213 | tolla was werklik 'n bobaas storieverteller en grapmaker, 'n kultuurbate en volksbesit, 'n alombeminde boorling van die wes-kaap. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01214 | daar is ook nog steeds swakhede in die implementering van die programme vir basiese volwasse onderrig (abet). | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01215 | die voorkoms van honger kinders het in vier jaar byna halveer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01216 | dr van rooyen, die hoof van ons departement staan aan die hoof van die werkgroep wat die proses moet dryf. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01217 | dat ons moet aanvaar dat die volk nie beperk is tot een politieke party nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01218 | rassisme moet finaal vir eens en vir altyd begrawe word. | 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger",
"disgust"
] |
afr_train_track_a_01219 | sy werk hard en verwag vinnige resultate van haar amptenare. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01220 | tweehonderd ses-en-sestig kinders van al die provinsies het deelgeneem aan die pre-staatsrede-debat oor die rol van die jeug in die stryd teen armoede. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01221 | onder andere het die wes-kaapse kultuurkommissie finansiële bystand verleen vir die nau-seremonie wat verlede jaar hier in oudtshoorn gehou is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01222 | twee lekker hoogtepunte vir naln was die museum se televisietyd vroeër vanjaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
Subsets and Splits