id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
sequencelengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00201 | hierdie voorsiening is nie beperk tot suid-afrika nie, maar kom wêreldwyd voor. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00202 | die regering van die wes-kaap gaan u nie versaak in u tyd van hartseer nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00203 | die twee stukke grond is tans in die besit van goosen trust. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00204 | die boubedryf is weer op dreef om die vaardighede van die provinsie uit te bou en broodnodige werkgeleenthede te skep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00205 | elke kind kry n mondstuk en word aangemoedig om mond tot mond asemhaling op die pop te oefen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00206 | dit is noodsaaklik dat die dam gebou word omdat die boorgate nie genoeg water op 'n slag kan gee nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00207 | synde 'n chef van formaat daar in australië sou dit darem lekker wees as naln-se-lemoene eendag in een van sy boeke opduik. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00208 | jy sal wel bewus wees dat ons net verlede week 'n voormalige streekskommissaris afgedank het. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_00209 | ons sal onderwysers help deur gedetailleerde daaglikse lesplanne te voorsien. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00210 | verdere landbou-ekonomiese navorsing sluit die evaluering van aanlegte in wat in hul eie energiebehoeftes (elektrisiteit) voorsien. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00211 | die provinsie produseer die afgelope sewe jaar 'n gemiddelde surplus van 286 000 ton koring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00212 | wat prof. [j.j.] smith bedoel met 'n obsene bybetekenis, weet ek glad nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00213 | ons vasteland wys die wêreld hoe hoop en deursettingsvermoë lyk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00214 | materiaal vir die museum, voorwaar! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00215 | ons moet verseker dat meer jongmense leerderskappe in die privaat- en openbare sektor betree. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00216 | ek weet ook dat u reeds verskeie kursusse op landbougebied deurloop het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00217 | daar sal uiteindelik 16 ha tafeldruiwe ontwikkel word waarvan twee ha reeds in 2006 aangeplant is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00218 | dus behoort die vraag of groei regverdig verdeel word ’n sentrale aspek van alle ekonomiese oorwegings te wees. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00219 | om betrokke te raak by die welsyn van hulel families en hulle kultuurgemeenskap. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00220 | die vrystaatse ad hoc-komitee is nie tevrede nie en vra 'n onderhoud met die minister van nasionale opvoeding aan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00221 | as gevolg van toeslikking en groter waterbehoeftes word die wal van keeromdam gedurende 1889 - 1990 met 3 - 4 verhoog. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00222 | die skrywer self het egter verkies om sy verjaardag op die twaalfde te vier. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00223 | ons finansiële instellings is 'n kragtige voorbeeld wat ons ietwat beskut het teen die wêreldwye ekonomiese storms. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00224 | dit beteken ook dat elkeen 'n blyplek van sy eie sal hê waarop hy of sy trots kan wees. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00225 | ons sal die inhiberende faktore deeglik in oënskou neem sodat ons hierdie program as ’n saak van dringendheid kan bespoedig. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00226 | tans is een derde van ons orgaanskenkers lewende familielede en die res van die organe word beskikbaar weens sterfgevalle. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00227 | vandag moet ons, met selfs groter selfvertroue, oor vryheid praat. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00228 | volgens die 2001-sensus het 116 258 huishoudings in die wes-kaap nie oor basiese sanitasie beskik nie. | 0 | 1 | 0 | 0 | 1 | null | [
"disgust",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00229 | hierdie stelling is baie van toepassing op die mense op die koebeeberg by vanrhynsdorp. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00230 | daar is reeds 24 ha tafeldruiwe onder net gevestig en 'n verdere 14 ha is ook onder net ontwikkel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00231 | intussen voorsien die hexvallei besproeiingsraad water aan die groep uit hul bestaande bronne. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00232 | net om bevolkingsgroei te neutraliseer beweer minister ab williams dat 'n groei van 6% daarvoor nodig is.dit is tans ongeveer 2%. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00233 | dit is 'n belangrike mylpaal dat u daarin gelsaag het om die verdelings van die verlede te oorbrug. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00234 | dit sluit eerstens hoër beleggingskoerse in, beide deur die openbare en privaatsektor. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00235 | so hier is ons kans om ook ons kant van die saak te stel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00236 | die versameling bevat ook heelwat ander werk as taalrubrieke wat hiemstra vir die koerant geskryf het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00237 | kom ons maak die gesamentlike geveg teen rassisme ons eerste prioriteit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00238 | hierdie vyfjaar rollende plan is in 2007/08 nagesien en dit beloop nou r78 biljoen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00239 | hier is koffie gedrink, en is die museumdag-aspek sinvol beklemtoon. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00240 | ek het die reg om te glo wat ek wil glo. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_00241 | donderdag, 7 augustus, word gewy aan alle besigheidsvroue in die landbousektor, en spesifiek dié betrokke by uitvoere. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00242 | ons inter-ministeriële komitee op korrupsie ondersoek maniere om korrupsie doelgerig die nek in te slaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00243 | laat die dood van nadine jantjies nie verniet wees nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00244 | die skaaltjie wat hy gebruik het om die posstukke te weeg is in pretoria in die museum in boomstraat te sien. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00245 | ek wil u uitnooi om onbevange te praat sodat ons die tipe gesprek kan voer waaraan ons binne landbou gewoond is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00246 | afrikaans is nie my moedertaal nie, maar dis belangrik dat ek u in die taal waarmee u gemaklik is, toespreek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00247 | ek kom so baie hier by u op vuki dat die motor al vanself hier wil indraai as ek verby ry. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00248 | dit is waar die verskil gemaak gaan word, dit is die vennootskap vir verandering. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00249 | ons moet hierdie groot prestasie inderdaad vier. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00250 | briewe moes geweeg en possakke moes verseël word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00251 | dit is slegs mense wat iets het om mee te spog wat skou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00252 | by geleentheid het die ambassadeurspaar op wesselsbron kom besoek aflê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00253 | graag wens ek u geluk met die inisiatief om hierdie kongres te reël. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00254 | ons is die enigste afrikaanssprekendes by die minmec vergaderings. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00255 | junie 2007 is daar 'n konferensie oor alkoholmisbruik onder plaaswerkers gehou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00256 | maar dit het my aan die dink gesit. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00257 | sedertdien is 231 huise gebou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00258 | die status en die welvaart van die taal is ten nouste gekoppel aan die besit en uitoefening van politieke mag. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00259 | die verskyning van hierdie boek het dus betekenis wat veel verder strek as die toekoms van afrikaans. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00260 | dit sê vir my dat u strewe na `n beter lewe vir u en u families. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00261 | die susters glo ook dat hul moeder daarteen gekant was dat haar lied soos ellie rhee op elke straathoek gesing word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00262 | die redery was van maenen & van den broeck (antwerpen). | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00263 | hy was 50 jaar lank ouderling in die kerk, chris barnard se pa voorgestel in die ng kerk op beaufort-wes. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00264 | dit is ons volkskontrak. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00265 | daar is ook 'n begroting van r200 000 aan die plan gekoppel vir die huidige finansiele jaar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00266 | dennis horn) en sy neem sedert haar 12de jaar deel aan die junior nasionale seëlskou (junass). | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00267 | holloway en vergesel hom later na washington en londen as ambassadeursvrou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00268 | dis ook nie sake waaroor ons net in die parlement kan praat nie, daar moet dade volg. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00269 | ons kan nie toelaat dat die bedryf deur sulke vrot kolle bederf word nie. | 0 | 1 | 0 | 0 | 0 | null | [
"disgust"
] |
afr_train_track_a_00270 | ek weet dat julle als het wat nodig is om dalrose 'n energieke en belangrike deel van die gemeenskap te maak. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00271 | die mikpunt is dat oor 4 jaar 'n totaal van 50 ha ontwikkel moet wees. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00272 | en dit hoef nooit 'n dodelike siekte te wees nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00273 | in augustus 1997 het prof. n.j. snyman sy versameling knipsels oor veral die afrikaanse letterkunde, aan naln oorgedra. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00274 | ons het wetstoepassingsagentskappe beveel om strenger op te tree teen wetteloosheid in balfour en ander gebiede. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00275 | jou beste prestasie nou, het jou net in posissie geplaas om die volgende uitdaging te oorkom. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | [
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00276 | deur die jare het dit duideliker as ooit geraak dat hierdie vennootskap baie wedersydse voordele inhou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00277 | ons sal voortgaan om ons gesondheidsorgstelsel te verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00278 | deur saam te werk sal ons misdaad verslaan. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00279 | kom ons maak werk daarvan om skouriviere in ons provinsie te hê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00280 | dit is ons toekoms. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00281 | ons sal harder met ons internasionale eweknieë moet saamwerk om 'n wettig bindende verdrag te beding. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00282 | deur die jare het ons voortdurend die regeringstrukture verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00283 | dit is deels die gevolg van doelbewuste programme deur die regering om openbare infrastruktuur uit te brei. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00284 | ons begroot binne 'n drie-jaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00285 | die filosofie van lewenslange leer en uitkomsgebaseerde onderrig vorm die hoeksteen van die opleiding wat in 'n verskeidendheid vorme aangebied word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00286 | hierdie tipe inligting stel die museum eweneens aan navorsers en ander belanghebbendes beskik-baar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00287 | die ontstaan en ontwikkeling van die leeskringkultuur vorm 'n belangrike tema in die geskiedenis van die afrikaanse literatuur en die afrikaanse boek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00288 | van besondere belang was die erosie wat naby calitzdorp plaasgevind het. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00289 | hierdie basiese waarhede word reeds erken in ons grondwet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00290 | hierdeur is die basis gelê vir die historiese aankondigings wat president fw de klerk 20 jaar gelede gemaak het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00291 | ons gee hier 'n samevatting en enkele uittreksels uit die lesing. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00292 | hier in sekere wes-kaapse dorpe is die aantal teringgevalle kommerwekkend hoog en neem dit jaarliks toe. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00293 | ons wil hê dat u mede-eienaarskap van u eie toekoms moet opneem. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_00294 | my beklemtoning van kulturele diversiteit moet nie verkeerd verstaan word nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00295 | maar ons, as afrikaanse moedertaalsprekers, moet daarteen waak om nie die taal te isoleer van ander taal-omgewings nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00296 | verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00297 | hierdie afname is grootliks te danke aan 'n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00298 | met die toenemende belangrikheid van dienste en nuwe tegnologie fokus ons sentraal op die beskikbaarheid en kwaliteit van onderwys en opleiding. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00299 | ek glo baie sterk daaraan aan om te kan boer nie'n reg is nie, dis 'n voorreg. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00300 | kommersiële suiwelprodusente kan volgens die unieke konsep ook koeie verhuur aan die projek en daardeur punte op hul seb-telkaart kan verwerf. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
Subsets and Splits