id
stringlengths
23
23
text
stringlengths
17
178
anger
int64
0
1
disgust
int64
0
1
fear
int64
0
1
joy
int64
0
1
sadness
int64
0
1
surprise
int64
emotions
sequencelengths
0
4
afr_train_track_a_00101
omdat die laboratoriums wat die tegniek uitvoer beperk is, word daar tans dikwels vertragings ondervind met die verkryging van resultate.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00102
binne korrektiwe dienste wil ons hulle wys dat hulle menslik is en dat ons seker wil maak dat hulle wel kan verander.
0
0
0
1
1
null
[ "joy", "sadness" ]
afr_train_track_a_00103
daardie argiewe vertel van die lywige korrespondensie tussen hom en dr. a. kuyper.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00104
programme ter verbetering van ons stelsel van plaaslike regering word teen 'n vinnige pas voortgesit.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00105
daarom plaas ek die oorblywende jare van my lewe in julle hande.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00106
boere en werkers lyk nie noodwendig anders nie, en dit is iets positiefs wat tans aan die gebeur is.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00107
daar is ook geen twyfel nie dat ons meer selfwerksaamheid kan skep deur middle van klein en mikro-ondernemings.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00108
terselfdertyd wens ons die mense van zimbabwe alle sukses toe met die verkiesing wat vir 29 maart beplan word.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00109
wel dikwels voel ons dat ons eintlik nie so spesiaal is nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00110
laat ons ook met mekaar praat in die verskillende tale van ons land.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00111
wat 'n dag moes wees met 'n tydelike afskeid omdat mense werk toe gegaan het, het 'n permanente afskeid geword.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00112
in desember 2009 het die kabinet 'n omkeerstrategie vir die plaaslike regering goedgekeur.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00113
om in hulle te belê is inderdaad 'n strategiese belegging.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00114
so byvoorbeeld het die verbruikersprysindeks vir voedsel (vpi-voedsel) oor die tydperk april 2007 tot april 2008 met 15,7 percent gestyg.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00115
r700 miljoen is alreeds aan die sandf bewillig om hierdie program te verskerp.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00116
die sterkte van ons wisselkoers op die hoogtepunt van die seisoen het ook die pryssituasie vererger.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00117
u woon in 'n pragtige deel van die provinsie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00118
en ons is vasberade om 'n sukses daarvan te maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00119
ons as kabinet wou ook graag self die mense van die wes-kaap ontmoet en hoor wat hulle probleme en tekortkominge is.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00120
die groot uitdaging in die volgende paar jaar gaan wees om die regte balans te kry tussen hierdie rolspelers.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00121
om ons ekonomiese groei en ontwikkeling nog verder te bespoedig, sal ons die industriële beleidsaksieplan implementeer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00122
indien toerisme 'n volhoubare komponent van die suid-afrikaanse ekonomie gaan wees, moet die bedryf groei en transformeer.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00123
skietfontein was 2 000 morg groot.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00124
hulle is 'n simbool van die opofferings wat baie moes maak wat soveel weens apartheid moes trotseer.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00125
dit is vanselfsprekend dat ons die stryd teen misdaad moet voortsit en verskerp.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00126
hierdie tipe eensydige beriggewing doen afbreek aan die bou van gesonde verhoudinge binne die landboubedryf en dit is werklik betreurenswaardig.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00127
dit is tot niemand se voordeel en help niemand as ons eenkant staan en vingers wys nie.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00128
ons moet seker maak dat wanneer hulle uit die gevangenis kom, dat hulle nie na misdaad teruggaan nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00129
ruim meer as 'n miljoen eksemplare is daarvan verkoop.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00130
insluitende die paramediese dienste, dokters, verpleegsters en die sakelui.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00131
ons sal gesondheidsprogramme in skole herinstel.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00132
om die gehawende nuyrivier min of meer tot sy oorspronklike loop te kanaliseer sou ± r160 000 beloop.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00133
my vurigste begeerte was om kunsskilder te word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00134
staatsdiens het mos nie meer geld nie, né).
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00135
hierdie deeldam is offisieël op 30 september 1908 deur john x. merriman geopen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00136
maar daar bestaan geen twyfel dat hierdie program in ’n beduidend hoër rat oorgeskakel kan en moet word nie.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00137
wat van belang is, is dat hierdie soort seëls nou nie juis ernstige filateliste opgewonde sal maak nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00138
die oom het toe maar na baie jare se gesukkel besluit om op te gee en sy goed op 'n vendusie te verkoop.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00139
dit is wat ons gaan doen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00140
ek het probeer om nie struikel nie; ek het ’n paar misstappe langs die pad gegee.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00141
hoofstuk 4 begin met 'n "uilspieël"-seël (eweneens uit melita se uitstalling).
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00142
ons het eers buite gelê en wag en signale gemaak vir 'n piloot," vertel sy ekstaties.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00143
dit is egter te gou om seker te wees oor die tempo van hierdie herstelproses.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00144
dit is ook ons geleentheid, as landbouers, om die publiek positief in te stem teenoor landbou.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00145
in dié hoedanigheid het hy ook gedien op die naln-beurskomitee en die kuratoriums van die stigting naln en die a.d. keet-publikasiefonds.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00146
ons moet in ons jeug belê ten einde 'n vaardige en bekwame werksmag te verseker wat groei en werkskepping ondersteun.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00147
nadat hulle na jare weer bymekaar kom, praat hulle toe oor wat hulle vir hulle bejaarde moeder gedoen het.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00148
kompetisie tussen die verskillende verbruikersektore om die beskikbare water gaan nog toeneem.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00149
die suid-afrikaanse volstruisbedryf verskaf werk aan sowat 16 000 mense en verdien r1,2 miljard per jaar aan buitelandse valuta vir die land.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00150
dit is belangrik en nodig dat daar persone is wat daardie werke kan doen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00151
ons sal nogtans verseker dat die leningsvlakke van die regering versigtig en volhoubaar is.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00152
ons doen hiermee 'n oproep aan individue, leeskringe, skrywersverenigings, kultuurverenigings, skole, ens.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00153
die afrikaanse taal-saak het in al daardie jare baie na aan die hart van die politieke saak geklop.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00154
die meeste van die seëls word ironies aangewend.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00155
ons moet ook geslagsgelykheidsmaatreëls in die regering se aksieprogram integreer.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00156
hierdie probleme het saamgeval met ’n tydperk waarin inflasie en rentekoerse steeds te hoog was.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00157
die projek is in 2005 begin met nege aandeelhouers wat bestaan uit die personeel van die de doorns wynkelder.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00158
dit is baie duidelik dat die reguleringstelsel wat ons in plek het, onvoldoende is.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00159
ons sien uit na jou volgende kuier.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00160
die nuwe regering in die wes-kaap glo dat elke inwoner die vryheid moet hê om homself op te werk in die lewe.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00161
roofdierbeheer is tans 'n sensitiewe kwessie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00162
die navorsing in verband met die 231 plaaslike munisipaliteite, 46 distriksmunisipaliteite en ses metropolitaanse munisipaliteite is deur empowerdex gedoen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00163
in berna se verhaal het die hoofkarakter in dié saal gelê terwyl sy van maagkoors herstel het.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00164
ons staan reeds saam om te werk aan 'n beter lewe vir almal.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00165
na die onlangse verkiesings het die politieke landskap in suid afrika interessante veranderings ondergaan.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00166
die provinsiale regering het ten doel om die kwaliteit van lewe van al die mense in die provinsie te verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00167
die tweede, hersiene uitgawe van lig uit die ooste verskyn in 1966, nadat die skrywer reeds oorlede is.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00168
deur 'n oop raam het verre snaarmusiek en sagte lamplig op die stilte getril.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00169
juis daarom het ek sita, die staatsinligtingstegnologieagentskap versoek om hulp.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00170
jack holloway se professionele lewe het begin as onderwyser aan grey kollege.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00171
kaapstad het 'n pynlike geskiedenis van skeiding wat steeds sigbaar is in woongebiede wat langs rasselyne verdeel is.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00172
dit laat haar juis onthou van haar tante se kinderversies wat sy destyds getoonset het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00173
die groei- en ontwikkelingsberaad verlede jaar was 'n goeie begin.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00174
deur saam te werk kan ons meer doen.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00175
ons het nog baie werk wat dit aanbetref.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00176
suid afrika behoort met al sy riviere te kan skou.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00177
dit impliseer ook 'n vinnige afname in regeringskuldvlakke wanneer toestande weer 'n gunstige wending neem.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00178
hulle het ons trane laat stort.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00179
ek soek dringend studente vanuit minderbevoorregte gemeenskappe met wiskunde en wetenskap om in landbou te studeer.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00180
ten spyte van al die positiewe syfers meen bredell egter dat daar steeds ruimte vir verbetering is.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00181
meertaligheid is 'n feit, 'n bate en 'n grondwetlike reg en opdrag.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00182
ek glo baie sterk daaraan dat om te kan boer nie 'n reg is nie, dis 'n voorreg.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00183
lande soos suid afrika wat afskop met 'n gebrek aan vaardighede, kan vinnig, verder en verder agter raak.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00184
die arbeidstatistiek wat dinsdag vrygestel is, dui daarop dat die ekonomie tans werksgeleenthede skep eerder as om dit in te boet.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00185
dit sal in 'n ouditeerbare skriftelike verslag opgeteken word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00186
die baken in die suidekant het bo-op magaliesberg gestaan en die een in die noorde, daar onder in die wye vlaktes.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00187
ek wil weereens die springbokke bedank wat die aanvoorwerk gedoen het toe hulle die rugbywêreldbeker verlede jaar gewen het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00188
die aand is afgesluit met 'n simboliese oorhandiging van die dokumente waaruit antoinette pienaar se karoo-stories hul ontstaan gehad het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00189
politieke onbetrokkenheid van die volk en 'n blinde vertroue in the np.
1
0
0
0
0
null
[ "anger" ]
afr_train_track_a_00190
die bykomstige kontrakte onder die a400m beleid skep oor die algemeen geleenthede vir die lugvaartbedryf.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00191
die khampepe kommissie se aanbevelings oor die mandaat en werksaamhede van die direktoraat spesiale operasies (die skerpioene) implementer.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00192
dit is waarom ons die kabinetsvergadering op die platteland 'n kwartaallikse instelling gaan maak.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00193
ons sal harder werk om suid-afrika se belange wêreldwyd te bevorder.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00194
die gautengse provinsiale regering het hom verbind tot die bevordering van gehalte-onderwys en om vaardighede te lewer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00195
welvaart word geskep om mense se lewenskwaliteit te verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00196
dit fokus op samewerking tussen die departement en alle ander rolspelers in die landbou sektor om menslike kapitaal op te bou.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00197
dit is dan ook die rede waarom die landbousektor 'n unieke bank het wat na die spesifieke behoeftes kan omsien, die landbank.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00198
die kombinasie van hierdie veranderlikes vereis dat daar unieke voorsiening vir landbou gemaak moet word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00199
maar ons kan nie tevrede wees met slegs kwantitatiewe verandering nie.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00200
ons sal natuurlik ook voortgaan om ons take in die verenigde nasies se veiligheidsraad uit te voer.
0
0
0
0
0
null
[]