id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00601
|
voedsel word so duur dat selfs basiese voedselsoorte ver buite bereik van 'n groot deel van die bevolking is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00602
|
ek is egter vol vertroue dat die huidige stel intervensies die bank in die gewenste rigting sal stuur.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00603
|
ons hoop dat al die politieke partye, terwyl hulle hul verkiesingslyste finaliseer, 'n bydrae sal maak tot hierdie edele strewe!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00604
|
ek is besorg oor die effek wat die inbring van seisoenale werkers na plase op verskeie terreine in die wes-kaap het.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00605
|
tog is hul reikwydte in ons samelewing ver onder verwagting.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00606
|
dit behoort vir u 'n aansporing te wees sodat daar meer van u is wat u op hierdie wyse toerus.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00607
|
dit is een waarop ons trots is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00608
|
aan die belastingkant gun ons hierdie jaar slegs r4 miljard se verligting aan betalers van persoonlike belasting.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00609
|
dit het aanleiding gegee tot sekere verslae in die kabinet.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00610
|
volgens hom is daar naas kommersiële- en opkomende boere ook nog 'n derde groep boere naamlik "ondergaande kommersiële boere"!
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00611
|
een van die modules wat lewendige bespreking uitgelok het, was dié rondom gemeenskapsdeelname.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00612
|
toe hy by kaapstad kom, het niemand 'n paspoort gevra nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00613
|
maar vannaand is ons hier omdat dit worcester se landbouskou is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00614
|
die so moet dus finansieël lewensvatbaar wees om bronne in nasionale en internasionale kapitaalmarkte te mobiliseer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00615
|
dit sê aan ons almal dat ons inderdaad 'n tydperk van uitdagings in die gesig staar, maar hierdie uitdagings is oorkombaar.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00616
|
de wet was nooit in die oorlog naby utrecht nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00617
|
ons sukses op hierdie terrein sal gemeet word deur die toename in die aantal kleinskaalse boere wat ekonomies lewensvatbaar word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00618
|
ek wil elkeen van u vandag geluk wens en terselfdertyd sterkte toewens met die gewigtige taak wat voorlê.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00619
|
daar is twee besigheidsentiteite geskep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00620
|
vir my is die tekstuele ooreenkomste ook spektakulêr en die posisie van die werke in nasionale literatuur in s.a. en pole vergelykbaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00621
|
die wes-kaapse kabinet het die week vir die eerste keer 'n kabinetsitting op die platteland gehou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00622
|
in november vanjaar vier ons die 150ste herdenking van die aankoms van die indiërs in suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00623
|
dit is toe wat ek besluit om te verkoop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00624
|
die landbousektor is een van die primêre bewakers van ons natuurlike hulpbronne en biodiversiteit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00625
|
cillié se wynplaas in drakenstein, kaap provinsie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00626
|
derdens moet ons ontsnap aan geykte denke - moet ons nuut dink en bereid wees om onderwys meer relevant te maak.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00627
|
die reënboognasie teorie, die hoop op kitsbou van 'n nuwe geintegreerde nasie bestaan reeds.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00628
|
in dieselfde vertrek word toerusting vir die vriesdroog van serum en isolate gehuisves.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00629
|
die versameling bevat heelwat knipsels, asook 'n seldsame vergeelde eksemplaar van 'n kruger rouwblad.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00630
|
waardesgewys, beleidsgewys is die verskille tussen ons en die ivp en dieselfde geld vir die demokratiese party nie so groot nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00631
|
ek hoop dat ek daarmee moontlike vrae wat u mag hê sal beantwoord.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00632
|
in ons 2010-program wil ons die vermoë van kinders om in die grondslagjare te lees, skryf en tel, verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00633
|
ons sal dus vanjaar die lisensiëring en inwerkingstelling van infraco afhandel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00634
|
ek het haar immers agt jaar gelede in haar huidige pos aangestel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00635
|
die wêreldtendens ens is om eerder te onttrek van afrika.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00636
|
ons wil aan u toon watter ondersteuning u van die departement kan verwag deur middel van ons verskillende programme binne die departement.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00637
|
die klein karoo nasionale kunstefees - 'n viering van afrikaans - het vanjaar die grahamstad-fees as die grootste kultuurfees in suid-afrika verbygesteek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00638
|
as dit gebeur, sal ons hulle so lank moontlik binne hou.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00639
|
ek noem graag vir u 'n paar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00640
|
die armstes is ongelooflik geduldig en waarderend maar ons mag dit nie as vanselfsprekend aanvaar nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00641
|
ons bly vasgeheg aan ons verlede en voel gebonde aan 'n gelofte was ons voorouers in dae van groot benoudheid gemaak het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00642
|
miskien moet ons hettie cillié toelaat om dit in haar eie woorde te vertel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00643
|
die provinsiale regering is vir 'n geruime tyd al betrokke by khoisan-aangeleenthede.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00644
|
ons het mekaar nodig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00645
|
die suid-afrikaanse publiek kan uitsien na 'n selfs verdere verlaging in breëband-, selfoon-, landlyn- en openbaretelefoon-tariewe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00646
|
ek skroom ook nie om dit in die openbaar te sê nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00647
|
verlede week het die premier met die munisipale bestuurders en burgemeesters van die wes-kaap vergader.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00648
|
wanneer so 'n donker, dreigende onweer oor die aarde losbars moes die ondigte deure en klapvenstertjies styf toegemaak word.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00649
|
ek het aan die einde van 2009 die eerste, en bergriviere besoek met die fokus op besoedeling.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00650
|
daar is baie mense in ons gemeenskappe sonder werk wat bereid sal wees om met trots te dien.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00651
|
op olyfkloof is hy tans besig met die vestiging van ses ha olyfbome en een ha colombar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00652
|
hiemstra noem die oorspronklike duitse werk "die grootste suksesboek van alle tye".
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00653
|
die harde werklikheid is dat ons mekaar nodig het en dat nie een van ons op ons eie sal oorleef nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00654
|
die derde een glimlag en sê, "nee wat, ek het beter as julle albei gevaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00655
|
ons skep 52 paroolrade dwarsoor die land.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00656
|
derhalwe is daar 'n inloop-yskas en inloop-vrieskas in die uitbreiding ingebou vir die kort-- en mediumtermyn berging van monsters.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00657
|
miljoene eksemplare daarvan is verkoop, en dis in verskeie tale oorgesit.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00658
|
maar daar word vandag nie net afrikaans gepraat nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00659
|
ons sal ook voortgaan met ons voorbereidings vir die instelling van 'n nasionale gesondheidsorgversekeringstelsel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00660
|
die aanleg sal ongeveer 95 000 ton hoëproteïen-veevoer (gedroogde distileergraan met oplossings) produseer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00661
|
b. van rensburg het voordragprogramme, lesings en poësieplate van m.p.o.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00662
|
daarin word die afrikaanse taal as die nuwe afrika-taal sterk onder die aandag van die duitse lesers gebring.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00663
|
ons sal die nodige stappe doen om die aksieprogram wat uit dié proses van die postuuroorsig sal voortvloei, in werking te stel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00664
|
ettie williams was met vakansie, maar sy het per pos die beloofde manuskripte van identikit, klawervier en koors gestuur.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00665
|
in 2005 is 'n maatskappy gestig wat handel dryf as hoogland boerdery.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00666
|
postma dadelik geïnformeer of sy kan saamgaan.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00667
|
verskeie plase wat spog met wynmakers en kaasmakers wat in boergondië opgelei is en wat reeds kampioenwyne en -kase op die mark het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00668
|
ek dink dat grondhervorming en sosiale sake die fokus weg van landbou geneem het die laaste ruk, en ek wil dit regstel.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00669
|
dus het naln uitnodigings aan bloemfonteinse hoërskole gestuur om op die skrywer se verjaardag in die museum te kom besoek aflê.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00670
|
andré is reeds die afgelope vier jaar besig om olyfbome op groot skaal te kweek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00671
|
uiteraard kan ek, binne die toegelate tyd, nie op al die seëls ingaan nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00672
|
verskeie opvoedkundiges van die groter bloemfontein het ook die verrigtinge bygewoon.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00673
|
totale onkostes vir hierdie hele projek sou min of meer 35 000 pond beloop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00674
|
plaaswerkeraangeleenthede is een van die hoofprioriteite van die departement landbou in die wes-kaap.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00675
|
dit impliseer ook ’n vinnige afname in regeringskuldvlakke wanneer toestande weer ’n gunstige wending neem.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00676
|
ons bepaal die agenda.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00677
|
sonder hierdie aksies word vleis nie aanvaar in lande waarheen dit uitgevoer word nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00678
|
dit is die nuwe beleidsrigting van korrektiewe dienste.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00679
|
dit was die geweldige transvaalse donderstorms.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00680
|
die naam van haar grootouers se plaas kort anderkant calvinia was kokkoboos - dit sing soos die bergstroom waaruit die vrugteboord natgelei is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00681
|
malherbe se oupagrootjie waarskynlik 'n broer van die toeriens se oupa was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00682
|
verantwoordelike vennootskappe tussen kommersiële- en opkomende boere kan baie van die huidige probleme aanspreek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00683
|
dit sluit in plaaslike-infrastruktuur- en tersiêre projekte en geletterdheidsprojekte, tuisgebaseerde versorging, skoolinstandhouding en vroeëkindontwikkelings-inisiatiewe.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00684
|
dit is in elk geval hoog tyd dat die magte by die provinsie berus.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00685
|
maar het één enkel kersfeesdag!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00686
|
die vf het planne en u het vanaand lank daarna geluister.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00687
|
alle programme sal op die plaas, elsenburg, hoofkantoor van die wes-kaapse departement landbou buite stellenbosch, aangebied word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00688
|
kennis van veiligheidsmaatreëls in en naby water ten opsigte van getye seestrome, windrigtings en plaaslike omstandighede.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00689
|
ná die brand het slegs die skelet van die ou gebou nog gestaan, en dit het gedien as raamwerk van die nuwe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00690
|
hierdie universiteit het dwarsdeur ons land se geskiedenis 'n baie belangrike rol respeel in die ontwikkelingsgang van suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00691
|
by die boerevrou (die titel ná junie 1920) het hy die skrywer m.e.r.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00692
|
die onderwys het my nog altyd na aan die hart gelê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00693
|
uit pretoria het prof. piet roodt aantekeninge en handgeskrewe gedigte van bekende skrywers namens prof. a.p.b.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00694
|
die oorblywende dele van die mba bestaan uit gekontroleerde sones waar visvang toegelaat kan word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00695
|
ons betreur dit dat die np na sy mislukkings op kempton park hieraan nie wou deelneem nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00696
|
in elk geval is die meeste van die ingrypings dinge wat die regering alreeds doen, alhoewel dit nie genoegsaam geïntegreerd is nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00697
|
dit is 'n eerste vir suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00698
|
ons is nie net trots op jou prestasies nie, maar op die dapper manier waarop jy jou beproewinge dra en aanvaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00699
|
om betroubare kragtoevoer te verseker, het ons 'n inter-ministeriële komitee oor energie ingestel, om 'n 20-jaar geïntegreerde hulpbronplan te ontwikkel.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00700
|
ons herbevestig ons innige dankbaarheid teenoor die internasionale gemeenskap vir hul onwrikbare steun vir ons stryd.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.