document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,885 |
Diensbillikheid: Nasionaal en Afdelings: Planne ingevolge artikel 20 en verslagingevolge artikel 21 Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Diensbillikheid, PrivaatsakX94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,886 |
Projeksentrum: LoopbaanbestuurProjekverslae Inligting oor projekte wat deur die regeringgefinansier word, kan deur die publiek verkryword deur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Menslike Hulpbronbeplanning, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,887 |
Die getal geregistreerdeprojeksentrums 1 Die rekords kan verkry word by diekantoor van die Subseksiehoof: Prestasiebestuur deur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Prestasiebestuur, Hoofkantoor, SAPD, Privaatsak X94, PRETORIA.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,888 |
Die paneel se beslissing 2 Die rekords kan verkry word by diekantoor van die Subseksiehoof: Ongevallebestuur deur skriftelikaansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Hoofkantoor, SAPD, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,889 |
Polisiediens vrygestel en deur die Rekord Sentrum en Forensiese Wetenskap media gepubliseer word Laboratorium deur skriftelik aansoek te rigaan die Hoof: Kriminele Rekord en Forensiese Wetenskap Diens, Hoofkantoor, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Privaatsak X322, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,890 |
Meesterkopie van die Lêerstelsel Die rekords kan verkry word by die kantoorvan die Subseksiehoof: Argiewe enRegistrasie deur skriftelik aansoek te rig aandie Bestuurder: Rekords: Suid-Afrikaanse Polisiediens, Argiewe en Registrasie, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,891 |
Begroting van Nasionale Uitgawes --Veiligheid en Sekuriteit Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Seksiehoof: Begrotings, Finansiële enAdministrasiedienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,892 |
Internasionale Polisie Samewerkingsooreenkomstemet ander regerings enInternasionale Organisasies 2 Ander Polisie Samewerkingsooreenkomste Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris: Regsdienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,893 |
Rekords behalwe persoonlike inligtingvan persone en toegang tot inligting watingevolge die Wet geweier kan word, ten opsigte van -- 1 Sielkundige intervensies Al die verskillende soorte Die rekords kan verkry word by die kantoorvan die Subseksiehoof: Sielkundige Dienstedeur skriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Personeeldienste: Hoofkantoor, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,894 |
Rekords behalwe persoonlike inligting Die rekords kan verkry word deur skriftelik van persone en inligting wat geweier aansoek te rig aan die Subseksiehoof, Senior kan word op grond van die weiering Aanstellings, Privaatsak X986, PRETORIA, waarvoor daar in die Wet voorsiening 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,895 |
Algemene voorwaardes en prosedures Die rekords kan verkry word byVoorsieningslynbestuur deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris: Voorsieningslynbestuur, Privaatsak X254,PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,896 |
Rekords behalwe persoonlike inligtingof rekords van werknemers ten opsigte van -- 1 Kwartaallikse opgawes 2 Druip- en slaagsyfers 3 Getal werknemers wat opleidingontvang het 4 Opleidingsbehoeftes 5 Soort sertifikate wat uitgereik is 6 Opleidingstruktuur bv.nasionaal, provinsiaal, ens. 7 Formele kwalifikasies 8 Akademiese prestasie in dieDiens. Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Afdelingskommissaris: Opleiding, Privaatsak X 177, PRETORIA,0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,897 |
Sekere rekords ten opsigte van -- Maandelikse suksesse behaal Beleid en minimum vereistes vir aanstelling as loods en asbemanningslede Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Seksiehoof: Lugvleuel, Posbus 19063, PRETORIA-WES, 0117.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,898 |
Gespesialiseerde Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Adjunk-inligtingsbeampte: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,899 |
Loodsprojekte Die rekords kan verkry word by die Kantoor: Misdaadvoorkoming verkrygbaar deurskriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,900 |
Rampbestuur Vredeshandhawing Die rekords kan verkry word by die Kantoor: Misdaadvoorkoming deur skriftelik aansoekte rig aan die Afdelingskommissaris: SigbarePolisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA,0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,901 |
'n Afskrif van die verdagte se eieverklaring wat in 'n oop dossiervervat is 1 Die versoek om 'n afskrif van sodanigeverklaring moet skriftelik geskied enaan die betrokke ondersoekbeamptegerig word Let wel: 'n Afskrif sal slegs outomatiesaan die betrokke verdagte of sy ofhaar verteenwoordiger beskikbaargestel word en, indien 'nverteenwoordiger van 'n verdagtenamens die betrokke verdagte toegangtot sodanige verklaring wil verkry, moethy of sy dokumentêre bewyse voorlêvan die hoedanigheid waarin daaraansoek gedoen word.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,902 |
Sal op die Tuisblad verskyn.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,904 |
Beantwoord asseblief alle vrae in u eie handskrif. Waar nodig moet die toepaslike blokkie met 'n kruisie (x) gemerk word. Die inligting is streng vertroulik.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,905 |
Titel (bv mnr, mev, ens) Van...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,906 |
Wanneer kan u diens aanvaar..?
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,907 |
Om watter pos doen u aansoek..?
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,908 |
Huwelikstatus (Ongetroud / Getroud / Wewenaar / Weduwee / Geskei) Datum van bogenoemde...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,909 |
Afhanklikes (kinders en ander - meld ouderdomme)...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,910 |
Huistaal Ander tale magtig...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,911 |
Naam en adres van ouers/voog/naasbestaande Poskode ... Telefoon no (kode) ... nommer...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,912 |
Hoogste Skoolkwalifikasies a Plek...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,913 |
b Standerd geslaag c Jaar...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,914 |
Heg gewaarmerkte afskrifte van alle kwalifkasies aan.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,915 |
Totale Werksondervinding Jaar...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,916 |
Heg gewaarmerkte afskrifte van getuigskrifte aan.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,917 |
Het u al voorheen by Namakwa Distriksmunisipaliteit aansoek gedoen.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,918 |
Indien wel, wanneer...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,919 |
Is 'n familielid van u by Namakwa Distriksmunisipaliteit werksaam?
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,920 |
Indien wel, meld naam en verwantskap...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,921 |
Ander inligting wat na u mening van belang mag wees kan per Curriculum Vitae of op 'n afsonderlike vel papier saam met hierdie aansoekvorm ingedien word.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,922 |
Bestuurslisensie Spesifiseer kode...
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,923 |
Het u 'n liggaams-geestesgebrek of kwaal Indien JA, omskryf volledig?
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,924 |
Ek verstaan dat alle inligting wat ek aan Namakwa Distriksmunisipaliteit verskaf het en in besonder die inligting wat ek hierin verskaf het, die basis sal vorm van enige aanstelling wat Namakwa Distriksmunisipaliteit my mag aanbied en dat Namakwa Distriksmunisipaliteit die reg het om my diens te beeïndig indien inligitng onjuis of verswyg is.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,925 |
NOTA Let asseblief daarop dat gunswerwing by Raadslede verbode is en kan veroorsaak dat 'n aansoek nie in aanmerking geneem word nie.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,926 |
A 'n Proeftydperk van ses maande, waarna permanente aanstelling oorweeg sal word.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,927 |
B Skriftelike kennis van een kalendermaand wedersyds van diensbeeïdiging.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,928 |
D Die uitvoering deur alle amptenare van enige wettige pligte wat van tyd tot tyd aaan hom/haar opgedra mag word deur die Raad of sy/haar hoof van departement.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,929 |
E Verpligte aansluiting by een van die goedgekeurde Mediese Hulpfondse by diensaanvaarding.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,930 |
F Verpligte aansluiting by een van die goedgekeurde Pensioenfondse by diensaanvaarding.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,931 |
G Keuse vir aansluiting by Versekering teen Groot Mediese Uitgawes.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,932 |
H Verpligte lidmaatskap aan Groeplewensversekeringskema.
|
1,985 |
GOV-ZA. Aansoekvorm.2010-03-25.af.txt
| 27,933 |
I Suksesvolle applikante wat reeds lid is van 'n goedgekeurde pensioenfonds, waarvan die voordele oordraagbaar is, kan onafgebroke voortgaan om tot die fonds by te dra.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,935 |
Cape Gateway is 'n regeringsdiens wat hoofsaaklik op die mense van die Wes-Kaap gerig is en inligting oor die plaaslike, provinsiale en nasionale regering verskaf. As 'n inisiatief van die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap (PRWK), in vennootskap met nasionale en plaaslike regering, gee dit maklike toegang tot regeringsinligting en -dienste.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,936 |
In die verlede moes mens geweet het watter regeringsinstelling die inligting en dienste wat jy nodig het, verskaf. Met Cape Gateway word inligting uit die verbruiker se oogpunt aangebied.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,937 |
Met dié drie kanale probeer ons soveel mense moontlik toegang tot die Cape Gateway diens gee. Die inligting is in Afrikaans, Engels en Xhosa (die drie amptelike tale van die Wes-Kaap) beskikbaar.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,938 |
Een van die doelwitte van die Suid-Afrikaanse Grondwet is om 'n oop demokrasie te vestig wat deur deursigtigheid en aanspreeklikheid gekenmerk word. Die reg op toegang tot inligting word as 'n basiese mensereg beskou.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,939 |
Batho Pele (Mense Eerste) is die Suid-Afrikaanse regering se inisiatief om die lewering van openbare dienste te verbeter. Dit is een van die regering se agt prioriteite soos uiteengesit in die Witskrif oor Transformasie in die Staatsdiens (pdf, html).
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,940 |
Die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap (PRWK) se Witskrif "Voorbereiding van die Wes-Kaap vir die Kennisekonomie van die 21ste Eeu" beklemtoon mense en ondernemings se behoefte om maklik toegang tot staatsinligting te kry. Die Witskrif benadruk ook die behoefte om die ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van 'n inligtingsgemeenskap vir 'n ontwikkelende nasie in te span.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,941 |
Cape Gateway sal aanhou om nog staatsinligting wat vir die Wes-Kaap tersaaklik is, by te werk, te vertaal en te versamel, en om dit op 'n toeganklike manier beskikbaar te stel. Toekomstige weergawes sal aanlyndienste en transaksies met die regering insluit.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,942 |
skryf en versamel inhoud skep werktuie vir die Inhoudspan ontwerp en bou die webwerf uit.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,943 |
die bedryf van die instapsentrum die inbelsentrum die daaglikse bedryf van die webwerf.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,944 |
Hierdie spanne, met lede wat uit verskillende regeringsfere en departemente kom, word deur die Sentrum vir e-Innovasie gekoordineer.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,945 |
Die inhoud word deur die Inhoudspan op hierdie webwerf (wat as kennisbasis vir die inbel- en instapsentrum gebruik word) gepubliseer met behulp van Bee ('n stelsel vir inhoudelike bestuur). Om die voordele van e-regering te versprei en regeringstandaarde vir inhoud te skep, reik die PRWK gratis lisensies vir die gebruik van Bee aan alle staatsliggame uit. Vind meer uit hier.
|
1,986 |
GOV-ZA. About.2010-03-24.af.txt
| 27,946 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,948 |
Hoe gereeld gaan die inligting bygewerk word?
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,949 |
Hulp nodig met probleme wat op die webtuiste ervaar word?
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,950 |
Die doel van die webtuiste vir Suid-Afrikaanse Regeringsdienste is om 'n enkele bron van inligting te bied oor dienste wat deur die Suid-Afrikaanse regering verskaf word. Die oogmerk is om die dispariteit te verminder wat tussen die bemagtigdes en die ontmagtigdes, oftewel die eerste en tweede ekonomieë, bestaan. Die webtuiste is 'n kritiese ingryp wat daarop gerig is om seker te maak dat landsburgers met die regering in interaksie sal kan tree.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,951 |
Die bedoelde gebruikers van die webtuiste is Suid-Afrikaanse burgers in alle dele van die land, huidige of voornemende Suid-Afrikaanse sakeondernemings of organisasies, en burgers en organisasies van ander lande wat dienste deur die Suid-Afrikaanse regering nodig het.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,952 |
n Kritiese sektor van gebruikers is al die tussengangers, soos die Veeldoelige Gemeenskapsentra , Gemeenskapontwikkelingswerkers en die Batho Pele Gateway-inbelsentrum, wat diegene wat nie in staat is om regstreeks toegang tot die Internet te kry nie, sal help om die webtuiste te gebruik.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,953 |
Die webtuiste bevat inligting oor regeringsdienste wat op die nasionale regeringsvlak aangebied word.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,954 |
Dienste vir buitelandse burgers: inligting wat spesifiek bedoel is vir burgers van ander lande wat toepaslike dienste van die Suid-Afrikaanse regering nodig het.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,955 |
Elk van hierdie kategorieë is verder op so 'n wyse gestruktureer dat dit aanpas by die volgorde van lewensgebeure . Hierdie lewensgebeure is verder in kategorieë volgens lewensfases ingedeel.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,956 |
Inligting ten opsigte van elke diens is volgens sewe sleutelareas gerangskik, naamlik beskrywing, stappe om te volg, wetlike raamwerk, diensstandaard; koste, vorms om in te vul, en kontakbesonderhede.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,957 |
Hierdie afdeling van die webtuiste, wat in die regterkantste navigasiebalk vertoon word, bevat skakels na die webtuistes wat aan daardie lewensgebeurtenis verwant is.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,958 |
Hierdie weergawe van die webtuiste maak voorsiening vir elf tale, naamlik Engels, Afrikaans, isiXhosa, isiZulu, Sepedi, Sesotho, Setswana, Ndebele, Tsonga, Venda en Siswati. Ten einde toegang tot die inligting op die webtuiste uit te brei, word daar in die vooruitsig gestel dat die inligting uiteindelik in al elf amptelike tale beskikbaar sal wees. Vertaling van die inligting in die oorblywende amptelike tale sal na verwagting teen Maart 2007 afgehandel wees.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,959 |
Dienste-inligting word oorspronklik in Engels opgestel, waarna dit in die ander tale vertaal word. Dienste-inligting word in die ander tale geplaas nadat dit vertaal is.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,960 |
Gebruik die Kontak ons bladsy om kommentaar te lewer oor of navraag te doen na die Regeringsdienste-webtuiste.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,961 |
Die www.gov.za skakel voorsien toegang tot die Suid-Afrikaanse Regering Aanlyn tuisbladsy, wat toegang verskaf tot die webtuiste en die Regeringsinligting-webtuiste.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,962 |
Die werfkaart verskaf 'n visuele voorstelling van die struktuur van die webtuiste. Dit word hierargies aangebied, en verdeel die webtuiste se inligting in steeds meer spesifieke onderwerpareas. Dit stel jou dus in staat om jouself ooreenkomstig die inhoudstruktuur van die webtuiste te oriënteer.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,963 |
Die tuisbladsy verskaf 'n lys van die mees besoekte dienste. Hierdie inskrywings bied toegang tot die vyf dienste wat die meeste deur gebruikers besoek is. Die lysting word aangepas in ooreenstemming met die statistiek vir die bladsye wat besoek is.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,964 |
n Soekvenstertjie is beskikbaar op alle bladsye op die webtuiste. Wanneer 'n soekterm ingesleutel word, sal die volledige webtuiste vir die bepaalde woord deursoek word.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,965 |
Skakels na eksterne webtuistes word aangedui deur die woorde 'buiteskakel - maak 'n nuwe venster oop', wat in 'n venstertjie sal verskyn wanneer jou merker oor die skakel beweeg word. Die webtuiste sal 'n nuwe deurblaai-venster oopmaak.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,966 |
Hoe gereeld gaan die inligting bygewerk word?
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,967 |
Die webtuiste sal op 'n voortdurende basis bygewerk word. Ons beleid is om inligting te verskaf soos en wanneer dit beskikbaar word. Die ontwikkelaars van die Regeringsdienste-webtuiste kan egter nie die resentheid waarborg van inligting wat gepubliseer word op ander webtuistes waarheen daar skakels verskaf word nie. Sien Terme en Voorwaardes, par. 4.3.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,968 |
Regeringsdepartemente neem self eienaarskap van hul inligting op die webtuiste. Hierdie funksie is toegewys aan departementele kontakbestuurders wat verantwoordelik is vir die inligting wat op die webtuiste gepubliseer word.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,969 |
Regeringskommunikasie is verantwoordelik vir die oorkoepelende bestuur en koördinering van die webtuiste se inhoud.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,970 |
Die vernaamste formaat vir inligting op die webtuiste is HTML. Die PDF-weergawes van dokumente word egter verskaf om die oorspronklike uitleg daarvan te behou.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,971 |
Soms neem dit lank om PDF-dokumente oop te maak. In daardie geval beveel ons aan dat jy dit na jou rekenaar aflaai en liewer van daar af oopmaak.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,972 |
Gebruik jou muis om regs te klik op die dokument wat jy graag wil aflaai.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,973 |
In die tuimel-kieslys wat verskyn, kies 'Save Target As'.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,974 |
In die 'Save As' venstertjie, kies die plek op jou hardeskyf waar jy die dokument wil stoor en klik op die 'Save' knoppie. Die lêer sal afgelaai word na die plek wat jy aangedui het.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,975 |
Maak jou Acrobat Reader toepassing oop en maak daarna die dokumente wat jy afgelaai het oop.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,976 |
Gebruik jou muis, en skuif en klik op die skakel na die dokument wat jy wil stoor.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,977 |
In die 'Save As' venstertjie, kies die plek op jou hardeskyf waar jy die dokument wil stoor en klik op die 'Save' knoppie. Die lêer sal afgelaai word na die plek wat jy aangedui het.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,978 |
Maak jou Acrobat Reader toepassing oop en maak daarna ook die dokumente wat jy afgelaai het oop.
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,979 |
Hulp nodig met probleme wat op die webtuiste ervaar word?
|
1,987 |
GOV-ZA. Aboutus.2010-03-25.af.txt
| 27,980 |
Kontak ons asseblief indien jy enige probleme met die webtuiste ondervind.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,982 |
Om voorsiening te maak vir die lisensiëring van die kleinhandelverkope van drank; die mikrovervaardiging van drank en die vervaardiging van tradisionele Afrikabier in die provinsie Wes-Kaap; om die Wes-Kaapse Drankraad en sy komitees in te stel; om drankforums in te stel; om voorsiening te maak vir die aanstelling van aangewese drankbeamptes en inspekteurs; om voorsiening te maak vir die aanstelling van munisipaliteite as agente van die Drankraad en as bevoegde lisensieowerhede.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,983 |
Soorte permitte 25 23.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,984 |
Onvolledige persele 35 33.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,985 |
Bestuur 45 41.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,986 |
Berging van drank 50 46.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,987 |
Aanwysing en funksies van aangewese drankbeamptes en inspekteurs 25 61.
|
1,988 |
GOV-ZA. Actafr.2010-03-25.af.txt
| 27,988 |
Misdrywe betreffende vergaderings van die Raad en die Appèltribunaal 30 66.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.