document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,783 |
Marianna se droom is om eendag 'n animasie-teks vir een van haar stories te skryf.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,784 |
Poppie-Dot van die Kaap is haar eerste kinder-boek wat in 1985 verskyn het en is in 1993 op-gevolg met Poppie-Dot by die Grootrivier.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,785 |
Die geheim van die toringkamer verskyn in 2001 as deel van 'n avontuurreeks van Human & Rousseau en is 'n ligte spanningsverhaal vir die jeug.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,786 |
Die Stoutsterte - van Texel tot Tafelbaai het verskyn na aanleiding van die 350ste bestaans-jaar van die Kaap in 2002. Marianna wou die verhaal van Jan van Riebeeck aan kinders vertel - en só beland die muise saam met Jan van Riebeeck op die skip en al die feite kom daarmee saam.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,787 |
Op die skip beleef hulle baie avonture saam met die res van die bemanning. Volgens opgetekende bronne was daar wel muise aan boord van die skip wat saam met Jan van Riebeeck aan die Kaap aangekom het.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,788 |
Vir haar navorsing het sy joernale en Jan van Riebeeck se dagboek geraadpleeg. Behalwe vir Marianna se muise wat kan praat, is die res van die gebeure op die skip dus geboekstaaf!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,789 |
Aan die Kaap aangekom moes die muise blyplek kry, want daar was nog nie huise toe Jan van Riebeeck geland het nie. Hulle het dus met 'n effense probleem gesit. Op hierdie manier ontmoet hulle die streepmuise van die Kaap wat in die veld bly en allerhande gruwelike goed eet! Die tweede Stoutstert-boek, Die Stoutsterte - poot aan wal handel oor die Stoutsterte se wedervaringe aan die Kaap.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,790 |
Markus Stermuis en die Sojoes 32...1! is gebaseer op Mark Shuttleworth se ruim-tereis na die Internasionale Ruimtestasie saam met 'n Rus en 'n Italianer en verskyn in 2003. Marianna wou kinders hierdie avontuur laat beleef deur 'n muis saam met Mark die reis te laat meemaak. In Sterstad aangekom ontmoet Markus 'n Italiaanse en 'n Russiese muis wat die reis saam met hom wil meemaak. Die drie muise gaan dan ook deur dieselfde voorbereidingsprogram as die drie ruimtevaarders en saam met Pommelina die tosselpop, Bephu die beertjie en Froggel die padda vertrek hulle na die Internasionale Ruimtestasie.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,791 |
Marianna en Tanja het ook vir hierdie boek deeglik navorsing gedoen voordat hulle begin het. Marianna se navorsing het haar, onder andere, gelei na Mark Shuttleworth se ouers (toe mev Shuttleworth opmerk dat hulle muise in hulle tuin het, het Marianna dadelik haar karakter gehad wat saam sou reis!). Die res van haar navorsing het sy gedoen by die Ruimte-Instituut self. Weereens ervaar Markus Grysmuis, Joerie Muisenof en Viktori Kaasetti dieselfde opwinding as Mark Shuttleworth en sy mede-reisigers, op 'n lewensgetroue wyse!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,792 |
Die avonture van Magrietjie Swaaiboude is geïnspireer deur die verhaal van Phillip Kotzé, 'n hemipleeg van George en sy Lab-rador-hond, Magrietjie. Samuel, 'n kokketiel, en ook deel van Phillip se huishouding, vorm deel van die storie. Dié driemanskap toer George se strate met 'n omgeboude. ets waarop besighede hulle dienste adverteer. Middagetes word by verskillende restaurante geborg en Sondae by die ouetehuis.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,793 |
Magrietjie se gunsteling-eetplek het pasteie verkoop. Omdat Magrietjie bietjie oorgewig was, het Phillip haar verbied om vir pasteie te gaan vra, wat toe maar in elk geval skelm (en omkyk-omkyk!) agter die toonbank gaan bedel is! Magrietjie en Samuel het Phillip oral vergesel. Samuel is later die. iek belet om-dat hy te veel geraas het, maar met 'n doek oor die koutjie het Phillip daarin geslaag om Samuel stil te kry!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,794 |
Magrietjie was baie gewild en het selfs as blommemeisie by 'n troue opgetree. Kerk toe gaan was dus geen aardigheid nie. Magrietjie van die boek is ongelukkig 'n jaar gelede deur 'n lorrie doodgery (sy was darem al bejaard!) en Phillip het 'n nuwe Labrador gekry, Magriet. 'n Regte tiener en vol nukke, maar Phillip is vol moed dat sy ook nog slim sal word.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,795 |
Marianna en Tanja het 'n tyd lank op George gaan bly om al Magrietjie en Phillip se bedry-wighede dop te hou en só het Die avonture van Magrietjie Swaaiboude die lig gesien.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,796 |
Dit is dus soms 'n foto, 'n artikel of net iets wat gebeur, wat as inspirasie dien vir 'n storie.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,797 |
Marianna het so pas 'n volgende boek voltooi wat teen Maart 2008 op die rakke sal wees. Dit beloof om deur kinders sowel as grootmense geniet te word. Ons sien baie uit daarna!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,798 |
Tanja Joubert wat die illustrasies vir Marianna se boeke doen, het aan die Hoërskool Tygerberg gematrikuleer en gra.ese kuns studeer. Behalwe Marianna se vier boeke (sy is besig met die vyfde!) het sy so pas ook die nuwe Haas Das geïllustreer. Voorheen het sy hoofsaak-lik illustrasies vir akademiese materiaal gedoen.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,799 |
Voordat Tanja begin illustreer doen sy baie navorsing - somtyds maande lank. Die kos en kleredrag vir die Stoutsterte, byvoorbeeld, is eers deeglik nagevors voordat sy begin teken het. Die historikus, Dan Sleigh, se hulp is inge-roep wanneer sy vasgedraai het.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,800 |
Tanja doen ongeloo.ik baie moeite wanneer sy nie antwoorde op haar vrae kry nie. Toe sy nêrens kon uitvind hoe die brode in 1652 gelyk het nie, het sy gaan navors hoe die broodpanne gelyk het, en haar illustrasies daarby aangepas.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,801 |
Om haar illustrasies lewensgetrou te maak, het Tanja vir haar 'n muisstert laat maak en daarmee rondbeweeg. Só kon sy presies sien wat met 'n muis se stert gebeur wanneer hy beweeg!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,802 |
Vir die illustrasies van Magrietjie Swaaiboude het sy soos 'n hond op die grond rondbeweeg, en besef dat 'n hond, byvoorbeeld, altyd opkyk!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,803 |
Noue samewerking tussen skrywer en illus-treerder is uiters belangrik. Tanja se illustrasies weerspieël soms aksies wat nie noodwendig deur Marianna in die storie weergegee is nie. Die twee vul mekaar dus aan.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,804 |
Na dese sal ek beslis met ander oë na kinder-boek-illustrasies kyk. Gewone prentjies is dit nie sommer nie - wel deeglike navorsing en baie harde werk!
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,805 |
Wat Marianna en Tanja se werk soveel meer merkwaardig maak, is die feit dat dit nie net vir hulle 'n werk is waarvoor hulle betaling ontvang nie, dit is 'n passie om ook op te voed en ken-nis aan die lesertjies oor te dra. Tussen die skrywery en illustreerdery maak hierdie twee ook nog tyd om lees en boeke by skole en boekwinkels te gaan bemark.
|
1,982 |
GOV-ZA.9_vol50-6_book_world_-_marianna_brandt_tanja_joubert_-_laat_die_sterte_swaai_pg19.2010-03-25.af.txt
| 27,806 |
Twee talentvolle mense wat sowaar woeker met hulle talente tot voordeel van ons kinders!
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,808 |
Salarisse 738,098.00 215,998.00 40,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,809 |
Groeplewensversekering 9,103.00 3,605.67 900.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,810 |
Werkloosheidversekering 3,850.00 1,576.96 600.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,811 |
Mediese Hulpfonds 53,130.00 19,233.00 11,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,812 |
Pensioenfonds 61,441.00 25,192.80 9,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,813 |
Reis en Verblyf 20,000.00 14,695.15 5,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,814 |
Fin. Bestuurder 1212051012105 Behuisingstoelaag 27,612.00 11,501.50 1,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,815 |
Salarisse 249,445.00 102,719.90 12,500.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,816 |
Mediese Hulpfonds 16,000.00 6,174.00 3,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,817 |
Reis en Verblyf 37,000.00 15,959.22 4,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,818 |
Selfoon 9,000.00 3,651.91 1,250.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,819 |
Fin.-Inkomstes 1212101015405 Salarisse en Lone 551,015.00 147,375.00 3,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,820 |
Reis en Verblyf 4,500.00 3,568.22 6,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,821 |
Fin. -Uitgawes Rekenaar - - 10,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,822 |
Skuif Rek. Inkomste se fondse na Ass. Rek.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,823 |
Salaris 249,587.00 154,522.76 143,600.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,824 |
Vervoertoelaag 62,397.00 39,114.24 37,200.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,825 |
Selfoon 12,700.00 5,969.29 12,680.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,826 |
Burgemeestersfonds 250,000.00 188,140.50 50,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,827 |
Speaker 1105151055415 Salaris 199,671.00 134,047.84 141,400.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,828 |
Vervoertoelaag 49,917.00 31,291.35 29,700.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,829 |
Mediese Fonds - - 11,192.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,830 |
Pensioenfonds - - 6,226.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,831 |
Groeplewensversekering - - 600.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,832 |
Behuisingstoelaag - - 5,200.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,833 |
Bedingingsraad - - 15.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,834 |
Werkloosheidsversekering - - 584.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,835 |
Vaardigheidsheffing - - 630.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,836 |
Advertensies - - 1,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,837 |
Konferensies - - 3,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,838 |
Huishoudelike Uitgawes - - 400.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,839 |
Interne Voertuighuur - - 6,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,840 |
Inventarisitems - - 2,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,841 |
Huur : Kantoortoer. - - 1,500.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,842 |
Reis en Verblyf - - 6,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,843 |
Telefoon - - 3,500.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,844 |
Opleidingskoste - - 2,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,845 |
Versekering: Algemeen - - 800.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,846 |
Vaardigheidsheffing - - 1,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,847 |
Raadslede 1105251055705 Vervoertoelaag 206,118.00 140,365.03 151,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,848 |
Reis en Verblyf 97,600.00 88,109.71 113,900.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,849 |
Raad -Admin. 1105301090010 Advertensies 15,000.00 14,820.75 50,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,850 |
Jaarverslag 40,000.00 18,651.54 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,851 |
Strategiese Beplanning - - 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,852 |
Raad -Geboue 1842101096605 Water/Elektr./Sanitasie 95,000.00 55,028.56 30,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,853 |
Woonstel (meublement) - - 40,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,854 |
Raad -Voertuie 1842151091560 Brandstof en Olie 180,000.00 92,032.01 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,855 |
Ambulans 1422201033605 Mediese Hulpfonds 13,300.00 10,853.08 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,856 |
Toerisme 1632051015405 Salaris 257,219.00 84,550.00 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,857 |
Probleemdierbeheer 1632101033605 Mediese Hulpfonds 42,900.00 22,540.60 6,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,858 |
Klank en Opneemstel 20,000.
|
1,983 |
GOV-ZA.AANSUIWERINGSBEGROTING06.2010-03-25.af.txt
| 27,859 |
Data projektor 8,000.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,861 |
Nasionale Instruksies Die rekords by die betrokke subseksiehoof geïnspekteer word deur skriftelik by die betrokke afdelingskommissaris daarvoor aansoek te doen.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,862 |
Alle uitstallings by Erfenisdienste: SAPD 2 Argiefrekords by Erfenisdienste: SAPD behalwe rekords wat indossiere vervat is en persoonlike inligting van persone of inligtingwat nie verstrek mag word nie, op grond van die feit dat toegangtot sekere inligting ingevolge diegronde van weiering ingevolgedie Wet geweier mag word Die rekords kan op versoek by die kantoor van die Kurator, Erfenisdienste: SAPD, geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Kurator: Erfenisdienste, Posbus 4866, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,863 |
Afdelingsvlak Planne ingevolge artikel Afdelingskommissaris se kantoor en en verslae ingevolge artikel 21 Bestuurders: Gelykheidsbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor by die Afdelingskommissaris: Loopbaanbestuur: Privaatsak X94, PRETORIA, 0001, aansoek te doen.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,864 |
Getal geregistreerde projeksentrums 1 Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Prestasiebestuurstelsels geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Loopbaanbestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,865 |
Uitslag van die paneel se beslissing. 2 Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Vergoedingsbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Loopbaan-bestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,866 |
Meesterkopie van die Lêerstelsel Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Argiewe en Registrasie geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Seksiehoof: Rekords: SAPD: Argiewe en Registrasie, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,867 |
Begrotings van Nasionale Uitgawes -- Veiligheid en Sekuriteit Die rekords kan by die kantoor van die Bestuurder: Begrotings geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Seksiehoof: Begrotings, Finansiële en Administrasiedienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,868 |
Aansporings- en Beloningskema Seksiehoof: Bevorderings en Toekennings, behalwe persoonlike inligting van geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor persone en inligting wat geweier kan aansoek te doen by die word op grond van die weiering ten Afdelingskommissaris: Personeeldienste, opsigte waarvan daar in die Wet Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,869 |
Rekords (behalwe persoonlike inligting van persone en inligting wat geweier kan word op grond van die weiering ten opsigte waarvan daar in die Wet voorsiening gemaak word) oor -- Sielkundige intervensies Al die verskillende soorte opleiding wat Sielkundige Dienste verskaf, die redes vir opleiding van hierdie aard en die metodes wat aangewend word, sowel as die plekke waar lede opgelei word Die rekords kan by die kantoor van die Subseksiehoof: Sielkundige Dienste geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Personeeldienste, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,870 |
Algemene Voorwaardes en prosedures Die rekords kan by Voorsieningslynbestuur geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Voorsieningslynbestuur, Privaatsak X254, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,871 |
Sekere rekords (behalwe persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering ten opsigte waarvan daar indie Wet voorsiening gemaak word) tenopsigte van -- Die rekords kan by die kantoor van dieAfdelingskommissaris: Opleiding geïnspekteerword deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Opleiding, Privaatsak X 177, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,872 |
Kwartaallikse opgawes 2 Druip- en slaagsyfers 3 Getal werknemers wat opgelei is 4 Opleidingsbehoeftes 5 Die soort sertifikate wat uitgereik is 6 Opleidingstruktuur bv. nasionaal, provinsiaal, ens. 7 Formele kwalifikasies 8 Akademiese prestasie in die Diens 9 Interne opleidingsprogramme
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,873 |
Beleid oor vuurwapen verwante aansoek te doen by die Hoof: Sentrale aangeleenthede Vuurwapenbeheerregister, Privaatsak X811, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,874 |
Loodsprojekte Die rekords kan by die kantoor van die Hoof: Misdaadvoorkoming, geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,875 |
Rekords bestaande uit algemenekorrespondensie (behalwe persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering ten opsigte waarvan daar indie Wet voorsiening gemaak word) van: Die rekords kan van 07:30 tot 16:00 by die Seksie Registrasie: Misdaadvoorkoming geïnspekteer word deur skriftelik daarvoor aansoek te doen by die Afdelingskommissaris: Sigbare Polisiëring, Privaatsak X241, PRETORIA, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,876 |
Wetgewing (wetsontwerpe, wette, regulasies, proklamasies en Goewermentskennisgewings) Afskrifte van wetgewing is by die Staatsdrukker verkrygbaar teen die prys wat deur die Staatsdrukker bepaal word.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,877 |
Staatstenderbulletins Word weekliks deur die Staatstenderraad gepubliseer en is by die Staatstenderraad verkrygbaar teen die prys wat deur die Staatstenderraad bepaal word.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,878 |
Dokumente rakende beleid en Nasionale Instruksies 1 Die rekords kan verkry word deurskriftelik aansoek te rig aan diebetrokke subseksiehoof of Afdelingskommissaris.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,879 |
Kollektiewe ooreenkomste 2 Die rekords kan verkry word deurskriftelik aansoek te rig aan dieAfdelingskommissaris: Loopbaanbestuur vir aandagSeksiehoof: Arbeidsverhoudinge, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001, gerig word.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,880 |
VERSLAE OOR ONGELUKKE NUWE OF OU VERSLAE:KOPIEË OF FOTOKOPIEË Let wel -- . met die term "afskrif" word bedoel dat die reproduksie met die handgedoen word; . 'n kopie of fotokopie van'n voltooide verslag oor 'n ongeluk sal slegs aandie gemagtigde persoonverskaf word; . dat wanneer 'n skriftelike versoek ontvang word vandie Padongelukkefonds, provinsiale hospitale ofambulansdienste van provinsiale hospitale, hulgeag word openbareliggame of instellings tewees wat geregtig is omonmiddellik gratis afskriftevan 'n botsingsverslag tekry. 3 Die rekords kan deur die gemagtigdepersoon verkry word deur skriftelikaansoek te rig op die voorgeskreweaansoekvorm of SAPD 512n aan diebetrokke kantoor van die Diens.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,881 |
n betrokke party bv:bestuurder, passasier, voetganger, fietsryer, eienaarvan die voertuig, ens.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,882 |
'n persoon wat nie 'n betrokkeparty is of 'n ambulansdienswaarna hierbo verwys is nie, slegs indien hy of sy die skriftelike toestemming ofgoedkeuring van 'n betrokkeparty het.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,883 |
Argiefrekords en foto's byErfenisdienste: Suid-Afrikaanse Polisiediens (behalwe rekords wat indossiere vervat is en persoonlikeinligting van persone en inligting watgeweier kan word op grond van dieweiering waarvoor daar in die Wet voorsiening gemaak word). Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Kurator: Erfenisdienste, Suid-Afrikaanse Polisiediens, Posbus 4866, Pretoria, 0001.
|
1,984 |
GOV-ZA. Aanhanga.2010-03-25.af.txt
| 27,884 |
Alhoewel die volgende rekords gratis opdie Diens se webtuiste verkrygbaar is, kan daar op versoek fotostate vansodanige rekords gemaak word: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Jaarverslag Strategiese Plan vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens Beplanningsinligting vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens Die rekords kan verkry word deur skriftelikaansoek te rig aan die Hoof: StrategieseBestuur, Privaatsak X94, PRETORIA, 0001.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.