document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,208 |
Bewaar die kulturele erfenisbronne van die Wes-Kaap as uiteenlopend, maar algemeen, in die uitbeelding van beide die prestasies en botsings van die verlede en 'n vooruitsig van 'n ryklik bedeelde toekoms en 'n tuiste vir al die mense van die Provinsie.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,209 |
die nasionale Departement van Kuns en Kultuur plaaslike owerhede in die Wes-Kaap eienaars en ontwikkelaars van erfenisbronne in die Wes-Kaap die provinsiale Departement van Kultuursake en Sport wat die taak gekry het om die Raad vir Erfenis Wes-Kaap in die uitvoering van hulle professionele en administratiewe take by te staan.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,210 |
Die Beboude Omgewing- en Landskapskomitee is verantwoordelik vir die beoordeel van aansoeke en goedkeurings, waaronder die formele verklaring van provinsiale erfenispersele, erfenisgebiede, openbare monumente en -gedenktekens en strukture ouer as 60 jaar.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,211 |
Die Komitee oorweeg ook voorstelle oor erfenisbronbestuur vir sekere kategorië van ontwikkelings en lewer kommentaar oor aansoeke kragtens die Wet op Omgewingsbewaring, wet 73 van 1989.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,212 |
Die Argeologiese, Paleontologiese en Meteoriete Permitkomitee is verantwoordelik vir die oorweeg van aansoeke om permitte wat verband hou met argeologiese en paleontologiese persele en meteoriete in die Wes-Kaap.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,213 |
Appèlkomitee n Appèlkomitee is aangestel om op 'n ad hoc-basis byeen te kom wanneer appèlle ontvang word.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,214 |
Amptenare van die Departement van Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap hanteer die uitvoerende en administratiewe take wat verband hou met die Raad vir Erfenis Wes-Kaap.
|
1,807 |
GOV-ZA.72512.2010-03-24.af.txt
| 26,215 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,217 |
Die Umsobomvu Jeugwebtuiste bevat besonderhede oor talle loopbaangeleenthede en die studie-vereistes vir elkeen.
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,218 |
geleenthede vir beurse.
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,219 |
Umsobomvu het 'n publikasie met die titel"Loopbaanbeplanning en Ontwikkeling: 'n Gids vir Jongmense " die lig laat sien om jou te help om oor jou loopbaan te besluit.
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,220 |
Die webtuiste bevat ook inligting oor hoe om werk te soek.
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,221 |
Om die aanlyn loopbaandataversameling te deursoek, moet jy die www.youthportal.org.zabesoek. Jy kan ook die Jeugverbinding Oproepsentrum by 08600 YOUTH (08600 96884) skakel.
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,222 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,808 |
GOV-ZA.72545.2010-03-24.af.txt
| 26,223 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,225 |
Daar is talle organisasies in Suid-Afrika wat oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe met die Jeug werk. Dit sluit nie-winsgewende organisasies, geloof-gegronde organisasies, regerings-geborgde inisiatiewe en gemeenskap-gesteunde inisiatiewe in.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,226 |
Die Nasionale Jeugkommissie onderhou 'n dataversameling van 135 organisasies in Suid-Afrika wat met jongmense werk.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,227 |
Die dataversameling bevat besonderhede van hierdie organisasies, sowel as besonderhede oor hulle dienste en, waar dit moontlik is, verwysings na hulle webblaaie.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,228 |
Die dataversameling kan volgens sleutelwoorde deursoek word.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,229 |
Soek deur die dataversameling deur die Nasionale Jeugkommissie se webblad te besoek.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,230 |
Dié dataversameling is op die Jeugwebtuiste beskikbaar.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,231 |
Vir meer inligting kan jy die Jeugverbinding Oproepsentrum by 08600 YOUTH (08600 96884) skakel.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,232 |
Talle nie-winsgewende organisasies in die Wes-Kaap is by die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting geregistreer. Om uit te vind watter organisasies in jou omgewing bedrywig is, kan jy die lys geregistreerde organisasies aanlyn besigtig.
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,233 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,809 |
GOV-ZA.72588.2010-03-24.af.txt
| 26,234 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,810 |
GOV-ZA.73720.2010-03-24.af.txt
| 26,236 |
Na aanleiding van die geweldige afmetings wat die drooogte in sekere dele van die Wes-Kaap besig is om aan te neem, het die Wes-Kaapse Departement van Landbou reeds by die Nasionale Departement van Landbou aansoek gedoen om verdere befondsing vir hulp aan drooggeteisterde boere.
|
1,810 |
GOV-ZA.73720.2010-03-24.af.txt
| 26,237 |
Die Departement van Landbou(Wes-Kaap) het reeds sedert Februarie 2004 'n bedrag van bykans R11 miljoen bestee om boere te help.
|
1,810 |
GOV-ZA.73720.2010-03-24.af.txt
| 26,238 |
Die hulp aan boere deur die Departement geskied by wyse van 'n proses van subsudiering vir voeraankope by koöperasies en is bepaal op 30 groot vee-eenhede per maand per boer.
|
1,810 |
GOV-ZA.73720.2010-03-24.af.txt
| 26,239 |
Ek sal volgende week van die areas besoek en sal ook met kleinboere in die Hopefield omgewing ontmoet ten einde my persoonlik van toestande te vergewis.
|
1,810 |
GOV-ZA.73720.2010-03-24.af.txt
| 26,240 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,811 |
GOV-ZA.73721.2010-03-24.af.txt
| 26,242 |
Wanneer jy 'n eiendom koop, moet jy die transportakte op jou naam oorgedra kry. Dié akte is die bewys dat jy die eienaar van die eiendom is. Jy sal die dienste van 'n aktebesorger nodig hê om jou te help om die Transportakte op jou naam te kry.
|
1,811 |
GOV-ZA.73721.2010-03-24.af.txt
| 26,243 |
Jy sal eers die eienaar van die eiendom word nadat die Registrateur van Akte die oordrag onderteken het.
|
1,811 |
GOV-ZA.73721.2010-03-24.af.txt
| 26,244 |
'n Afskrif van die transportakte word in die Aktekantoor gehou. Enigeen kan by die Aktekantoor nagaan wie die eienaar van 'n eiendom is.
|
1,811 |
GOV-ZA.73721.2010-03-24.af.txt
| 26,245 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,811 |
GOV-ZA.73721.2010-03-24.af.txt
| 26,246 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,812 |
GOV-ZA.74987.2010-03-24.af.txt
| 26,248 |
Erfenisbronne is plekke of artefakte van kulturele of geskiedkundige belang, waaronder geboue of strukture wat meer as 60-jaar oud is, Argeologiese en paleontologiese artefakte soos fossiele, skeepswrakke en begraafplase en grafte.
|
1,812 |
GOV-ZA.74987.2010-03-24.af.txt
| 26,249 |
die uitken en doen van navorsing oor erfenis en erfenisbronne strategiese bestuur beskerming en bestuur van erfenisbronne in die Wes-Kaap finansiële en administratiewe steun sekretariaat vir die Erfenisraad Wes-Kaap en die komitees die stig en onderhou van databasisse en ander bronne.
|
1,812 |
GOV-ZA.74987.2010-03-24.af.txt
| 26,250 |
Lees vir inligting oor die Erfenisbronne in die Wes-Kaap meer oor die Erfenisraad Wes-Kaap of besoek die Suid-Afrikaanse Erfenisbronagentskap se webwerf.
|
1,812 |
GOV-ZA.74987.2010-03-24.af.txt
| 26,251 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,813 |
GOV-ZA.7551.2010-03-02.af.txt
| 26,253 |
Dieregesondheid: monitering van dieresiekterisikos, die voorkoming van die verspreiding van siektes, beheer van die uitbreek van dieresiektes, en epidemiologiese toesig oor die voorkoms van dieresiektes om veeprodusente in staat te stel om in die moderne wêreldekonomie mee te ding.
|
1,813 |
GOV-ZA.7551.2010-03-02.af.txt
| 26,254 |
Voedselveiligheid: monitering van veeartsenykundige openbaregesondheidsrisikos en die bevordering, regulering en monitering van die implementering van gesondheidsbestuurspraktyke by abattoirs, asook voedselproduserende en uitvoerinstansies.
|
1,813 |
GOV-ZA.7551.2010-03-02.af.txt
| 26,255 |
Veeartsenykundige laboratoriumdienste: die lewering van n veeartsenykundige diagnostiese laboratoriumdiens in ooreenstemming met nasionale en internasionale norme en standaarde om die aanvaarding van gesondheidsertifisering vir die handel in diere en diereprodukte te verbeter.
|
1,813 |
GOV-ZA.7551.2010-03-02.af.txt
| 26,256 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,814 |
GOV-ZA.75947.2010-03-24.af.txt
| 26,258 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,814 |
GOV-ZA.75947.2010-03-24.af.txt
| 26,259 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,815 |
GOV-ZA.7605.2010-03-02.af.txt
| 26,261 |
Veiligheid en Sekuriteit hou toesig oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en bevorder demokratiese aanspreeklikheid van die SAPD.
|
1,815 |
GOV-ZA.7605.2010-03-02.af.txt
| 26,262 |
die verbetering van die verhouding tussen gemeenskappe en die SAPD deur middel van konflikoplossing.
|
1,815 |
GOV-ZA.7605.2010-03-02.af.txt
| 26,263 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,816 |
GOV-ZA.7605.services.11460.2010-03-24.af.txt
| 26,265 |
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
|
1,816 |
GOV-ZA.7605.services.11460.2010-03-24.af.txt
| 26,266 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,816 |
GOV-ZA.7605.services.11460.2010-03-24.af.txt
| 26,267 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,269 |
Die Suid-Afrikaanse regering het in Mei 2004 die nuwe Kleinhandel-effekte van stapel gestuur. Dit vorm deel van die regering se veldtog om mense aan te moedig om te spaar. RSA Kleinhandel-effekte is 'n belegging by die Regering van Suid-Afrika teen 'n vate rentekoers vir die tydperk van die belegging. Jy kan enige bedrag tussen R1 000 en R1-miljoen vir 'n tydperk van twee, drie of vyf jaar belê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,270 |
Rente en kapitaal word elektronies in jou bankrekening inbetaal, wat 'n baie veilige manier is om te belê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,271 |
Dit is 'n papierlose belegging wat in jou naam geregistreer is. Daar is geen fisiese sertifikaat nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,272 |
Jy verdien 'n mark-verwante rentekoers.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,273 |
Die rentekoers is vir die hele beleggingstydperk vas. Jy sal presies weet wat jou kontantvloei sal wees.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,274 |
Jy kan kies om die rente wat jy verdien teen dieselfde koers te herbelê en daardeur seker te maak dat jou kapitaal groei.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,275 |
Jy mag nie die RSA Kleinhandel-effekte as kollateraal vir enige lening gebruik nie, wat verseker dat jou belegging veilig is.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,276 |
Jy kan nie die RSA Kleinhandel-effekte in die mark verkoop nie, wat verseker dat jy nie aan markrisiko's blootgestel word nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,277 |
As jy kies om jou rente te herbelê, is daar geen herbeleggingsrisiko nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,278 |
Jy kan RSA Kleinhandel-effekte elektronies op die RSA Kleinhandel-effekte-webblad koop, of direk van die Nasionale Tesourie, of by enige tak van die Poskantoor, wat dit maklik maak om te belê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,279 |
Rente en kapitaal word direk op die rentebetalingsdatum in jou bankrekening inbetaal, wat verseker dat daar geen vertragings is nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,280 |
Die RSA Kleinhandel-effekte is spesifiek ontwerp om jou te help om beheer oor jou beleggingsbesluite te neem.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,281 |
As jy kontant dringend nodig het, kan jy na 12 maande 'n vroeë onttrekking maak, maar jy sal moet inboet as daar minder as R1 000 in die rekening oorbly.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,282 |
Jy kan een of meer begunstigdes vir jou RSA Kleinhandel-effekte Portefeulje benoem. Dit beteken as jy sou sterf, sal jou RSA Kleinhandel-effekte nie in die administrasie van die boedel vasgevang wees nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,283 |
As jy nie 'n begunstgide benoem nie, sal die Kleinhandel-effekte deel van jou boedel vorm.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,284 |
Of jy 'n begunstigde benoem of nie, sal die Effekte in ag geneem word wanneer die boedelbelasting bereken word.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,285 |
Daar is geen koste, kommissie of heffings wanneer jy in RSA Kleinhandel-effekte belê nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,286 |
'n Suid-Afrikaanse burger met 'n Suid-Afrikaanse ID-nommer wees.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,287 |
Ouer as 18 wees.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,288 |
'n Bankrekening by 'n bank in Suid-Afrika hê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,289 |
'n Minimum van R1 000 en 'n maksimum van R1-miljoen belê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,290 |
Wanneer jy belê, sal 'n rentekoers kwoteer word wat vir die beleggingstydperk wat jy kies, vas sal wees. Jy kan kies om vir 'n tydperk van twee, drie of vyf jaar te belê.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,291 |
Die rentekoers vir nuwe beleggings word elke maand bepaal en op die RSA Kleinhandel-effekte-webbladadverteer. Die koers wat van toepassing is wanneer jy die belegging maak, geld vir die hele beleggingstydperk.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,292 |
Rente word elke ses maande, op 31 Maart en 30 September, direk in jou bankrekening inbetaal. Jy kan kies of jy die rente by jou belegging wil voeg (oftewel wil herbelê).
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,293 |
die Effekte op die mark verkoop nie.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,294 |
'n bewys dat meerderjarigheidstatus aan jou toegestaan is kragtens die Wet op die Ouderdom van Meerderjarigheid van 1972.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,295 |
Jy kan ook die webtuiste verken of by jou plaaslike poskantoor nog inligting kry.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,296 |
Die webtuiste bevat besonderhede oor die lening, sowel as die heersende rentekoerse. Daar is ook 'n aanlynrekenaar om jou te help uitwerk wat die waarde van jou belegging aan die einde van die beleggingstydperk sal wees.
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,297 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,817 |
GOV-ZA.76210.2010-03-24.af.txt
| 26,298 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,818 |
GOV-ZA.76307.2010-03-24.af.txt
| 26,300 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,818 |
GOV-ZA.76307.2010-03-24.af.txt
| 26,301 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,819 |
GOV-ZA.76405.2010-03-24.af.txt
| 26,303 |
Parow Municipality, Voortrekker Road, Parow.
|
1,819 |
GOV-ZA.76405.2010-03-24.af.txt
| 26,304 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,819 |
GOV-ZA.76405.2010-03-24.af.txt
| 26,305 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,820 |
GOV-ZA.7659.2010-03-02.af.txt
| 26,307 |
Maatskaplikemisdaad-voorkoming verskaf geïntegreerde bestuur van maatskaplikemisdaad-voorkomingsprojekte en is betrokke by die mobilisering en ondersteuning van gemeenskappe met die oog op die uitskakeling van faktore wat tot misdaad aanleiding gee. Gemeenskapsbetrokkenheid speel 'n geweldige rol in hierdie proses, waardeur ook vaardighede en kennis oorgedra word.
|
1,820 |
GOV-ZA.7659.2010-03-02.af.txt
| 26,308 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,821 |
GOV-ZA.7659.facilities.9362.18353.2010-03-24.af.txt
| 26,310 |
The Secretary of the CSF is Felicia Shaw.
|
1,821 |
GOV-ZA.7659.facilities.9362.18353.2010-03-24.af.txt
| 26,311 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,821 |
GOV-ZA.7659.facilities.9362.18353.2010-03-24.af.txt
| 26,312 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,822 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18377.2010-03-24.af.txt
| 26,314 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,822 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18377.2010-03-24.af.txt
| 26,315 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,823 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18411.2010-03-24.af.txt
| 26,317 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,823 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18411.2010-03-24.af.txt
| 26,318 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,824 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18415.2010-03-24.af.txt
| 26,320 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,824 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18415.2010-03-24.af.txt
| 26,321 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,825 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18419.2010-03-24.af.txt
| 26,323 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,825 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18419.2010-03-24.af.txt
| 26,324 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,826 |
GOV-ZA.7659.facilities.9363.18459.2010-03-24.af.txt
| 26,326 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.