document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,983 |
TB kan alleen genees word as die volle behandelingskursus, wat van ses tot agt maande kan duur, voltooi word. Mense wat die behandeling staak, loop die gevaar om multi-geneesmiddelweerstand op te bou, wat dit moeiliker maak om die TB te genees. Hierdie gevalle word by gespesialiseerde TB-klinieke behandel, bv. Brooklyn- Borshospitaal. TB kan tot die dood lei as dit nie behandel word nie.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,984 |
In die intensiewe fase word vier verskillende geneesmiddels in tabletvorm vir vyf dae 'n week vir twee tot drie maande lank geneem.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,985 |
Die tweede fase is die voortsettingsfase, waar twee geneesmiddels vir vyf dae 'n week vir vier tot vyf maande lank geneem word. TB-kliënte wat vir die eerste keer behandel word, moet vir ses maande behandeling ontvang, terwyl kliënte wat voorheen TB gehad het, die TB-medisyne vir agt maande moet neem. As daar newe-effekte van die medikasie is, moet die kliënt na die kliniek terugkeer. Sputumtoetse word twee maande na die behandeling begin het, weer gedoen om die vordering te moniteer, en weer vyf of sewe maande later om te bevestig of die kliënt genees is.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,986 |
Kinders met TB ontvang ander geneesmiddels en word slegs vir vier maande behandel. Om TB te probeer voorkom, behoort babas met die BCG-inentingstof geïmmuniseer te word wat gratis by alle primêregesondheidsorgklinieke beskikbaar is. TB-meningitis is 'n ernstige siekte by kinders en kan tot die dood lei. As daar so 'n vermoede is (simptome sluit 'n stywe nek in), moet die kind onmiddellik na die kliniek geneem word.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,987 |
Die Departement van Gesondheid het die Wêreldgesondheidsorganisasie se DOTS-metode (direk waarneembare kortkursusbehandeling) aangeneem om te verseker dat pasiënte die behandeling volhou. DOTS word in die meeste klinieke in die Wes-Kaap toegepas. 'n Belangrike strategiese element is die bystand en aanmoediging wat aan TB-kliënte vir die hele behandelingsperiode van ses tot agt maande gegee word, waar kliënte direk waargeneem word terwyl hulle hul medikasie by die kliniek gebruik.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,988 |
Op gemeenskapsvlak word DOTS onderneem deur nie-regeringsorganisasies (NRO's) wat vrywilligers gebruik as "behandelingsondersteuners". TB-NRO's werf en lei gemeenskapslede op om as behandelingsondersteuners vir TB-kliënte te funksioneer en hou toesig oor hulle. Ondersteuners verwys TB-kliënte na die kliniek waar nodig. Die Kaapse Technikon bied opleiding vir mense wat TB-ondersteuners wil wees. Skakel 460 3197 vir meer inligting.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,989 |
Die MIV-epidemie het 'n geweldige vermeerdering in die getal TB-gevalle tot gevolg. TB, 'n opportunistiese infeksie, is verantwoordelik vir 'n derde van alle sterftes van MIV-geïnfekteerde persone. Mense met MIV is baie meer vatbaar vir TB-infeksie en is minder in staat om dit te beveg.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,990 |
Die Departement van Gesondheid is besig om 'n geïntegreerde strategie teen TB en MIV/vigs te aanvaar. Tans word vrywillige berading en toetsing (VBT) aan TB-kliënte gebied, met die doel om vroeë sterftes en siekte te verminder. Cotrimoxazole profilakse (middels wat longontsteking behandel) word aan individue gegee wat beide infeksies het.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,991 |
Santa Wes-Kaap: tel.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,992 |
Jy moet na jou plaaslike primêregesondheidsorgkliniek gaan.
|
1,782 |
GOV-ZA.6531.2010-03-24.af.txt
| 25,993 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,783 |
GOV-ZA.6534.2010-03-24.af.txt
| 25,995 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,783 |
GOV-ZA.6534.2010-03-24.af.txt
| 25,996 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 25,998 |
Aftree-ouderdom: Wat is jou regte?
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 25,999 |
Aftree-ouderdom: Wat is jou regte?
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,000 |
Almal moet uiteindelik ophou werk. Party mense verkies om op 'n vroeë ouderdom af te tree terwyl ander verkies om solank as moontlik te werk. Wat jou voorkeur ookal is moet jy weet wat jou regte en opsies is.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,001 |
Arbeidswetgewing spel nie kwessies oor aftree-ouderdom direk uit nie. Dit bepaal egter dat daar nie onregverdig teenoor enigiemand gediskrimineer mag word weens hulle ouderdom nie. Dit beteken dat die werkgewer en werknemer moet ooreenkom oor 'n aftree-ouderdom.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,002 |
Jou indiensnemingskontrak vereis dat jy op 'n sekere ouderdom moet aftree.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,003 |
Jy het met jou werkgewer ooreengekom oor 'n aftree-ouderdom en daar is 'n norm in die maatskappy.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,004 |
Die aftree-ouderdom word glad nie in jou kontrak genoem nie en daar is geen ooreenkoms nie.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,005 |
As jy 'n indiensnemingskontrak onderteken wat 'n aftree-ouderdom aandui, kan daar volgens wet van jou verwag word om op daardie ouderdom af te tree. Daar sal nie van die organisasie verwag word om jou kennis te gee nie.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,006 |
As die aftree-ouderdom nie in die kontrak is nie maar daar is daaroor ooreengekom of daar is 'n norm in die organisasie, kan die werkgewer jou kennis gee wat van jou vereis om op daardie ouderdom af te tree. Die kennistydperk sal dieselfde wees as die kennistydperk vir die beëindiging van jou diens wat in jou kontrak bepaal word.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,007 |
Wanneer word aanvaar dat 'n norm in die organisasie bestaan Daar word algemeen aanvaar dat die "normale" aftree-ouderdom 55, 60 of 65 is, maar ditis te vaag om in spesifieke omstandighede bruikbaar te wees?
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,008 |
As 'n aftree-ouderdom nie in jou kontrak genoem word nie en daar is geen norm in die organisasie nie, kan jy aanhou werk totdat jy nie in staat is om jou werk behoorlik te doen nie. Jou werkgewer kan net jou kontrak beëindig kragtens arbeidswetgewing (dit is vir wanoptrede, operasionele vereistes of onbevoegdheid) en sal die prosedures moet volg wat in jou kontrak en arbeidswetgewing uiteengesit is. Die hof het bevind dat dit onregverdige diskriminasie is as jou werkgewer jou diens beëindig net weens jou ouderdom.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,009 |
Vir meer inligting oor die wet oor afdankings, lees die Departement van Arbeid se gids tot die Wet op Arbeidsverhoudinge, met die titel "Ken Jou WOA".
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,010 |
Daar is geen regsekerheid oor die regte van 'n werknemer wat na aftree-ouderdom aanhou werk nie. Dit is daarom raadsaam vir die werkgewer en die werknemer om duidelik die diensvoorwaardes na aftree-ouderdom uiteen te sit, byvoorbeeld hoe lank die werknemer sal aanhou werk en hoeveel kennisgewing vereis word om die indiensneming te beëindig.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,011 |
Nadat jy afgetree het sal jy gewoonlik staat maak op 'n pensioen of voorsorgfonds vir jou inkomste.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,012 |
Jy kan of 'n staatspensioen kry of jy kan bydra tot 'n private pensioenfonds of voorsorgfonds. Vir meer besonderhede oor hoe private voorsorgfondse en pensioenfondse werk besoek die Black Sash en ETU se regsraadwebwerf.
|
1,784 |
GOV-ZA.66371.2010-03-24.af.txt
| 26,013 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,015 |
Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing. Die argief word die meeste vir genealogiese navorsing gebruik.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,016 |
Om toegang te kry tot argiefdokumente en dit te lees, moet jy na die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gaan te Roelandstraat 72, Kaapstad.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,017 |
Dokumente kan net by die argief gelees word en die ure is: Maandag tot Vrydag 08:00 - 16:00 en die eerste Saterdag van die maand 09:00 - 12:00. Donderdag 08:00 - 19:00.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,018 |
Wanneer jy by die argief aankom sal jy 'n toegangskaart moet invul. Vra 'n leeskamerbeampte om jou te help om 'n bron op te spoor. Anders kan argiefmateriaal opgespoor word met die opsoekstelsel of die aanlyninventaris (NAAIRS).
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,019 |
As jy die bron opgespoor het, moet jy 'n rekwisisievorm invul met die besonderhede van die bron en dit aan 'n beampte gee. Die beampte sal die bron vir jou na die leeskamer bring.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,020 |
Om navorsingsnotas te maak sal jy potlood en papier moet bring - balpunte en vulpenne word nie toegelaat wanneer daar met argiefdokumente gewerk word nie. Jy kan jou skootrekenaar saambring want inproppunte word verskaf.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,021 |
Fotokopië van uitgesoekte items kan teen 'n tarief gemaak word. Om fotokopië aan te vra sal jy 'n vorm moet invul om aan 'n beampte te gee. Die beampte sal jou inlig wanneer die kopië gereed sal wees om af te haal.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,022 |
Mikrofilmkopië word ook teen 'n tarief verskaf. Vul 'n vorm in om mikrofilmkopië aan te vra en gee dit aan 'n beampte. Jy sal geskakel word wanneer die mikrofilmnegatief gereed is om afgehaal te word. Jy sal dan die negatief na 'n verskaffer moet neem met 'n mikrofilmleser/drukker.
|
1,785 |
GOV-ZA.6656.2010-03-24.af.txt
| 26,023 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,786 |
GOV-ZA.6658.2010-03-24.af.txt
| 26,025 |
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe.
|
1,786 |
GOV-ZA.6658.2010-03-24.af.txt
| 26,026 |
Verken die NOAIOS-webwerfom deur aanlyn argiefdokumente te snuffel. NOAIOS sal jou lei na die plek en verwysingsbesonderhede van 'n dokument. Jy sal na die betrokke argief moet gaan om by die nodige bronne uit te kom. NOAIOS sluit nie die tekste van argiefdokumente in nie.
|
1,786 |
GOV-ZA.6658.2010-03-24.af.txt
| 26,027 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,029 |
Die benadering wat op vaardigheidsontwikkeling ingestel is, mik daarna om 'n raamwerk te voorsien om werkplek- en sektorale strategieë te ontwikkel en te implementeer ten einde die vaardighede van werkers te verbeter.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,030 |
Deel van die strategie is die heffing vir die ontwikkeling van vaardighede, wat 'n som geld is wat werkgewers aan die S.A. Inkomstediens moet betaal vir die ontwikkeling van vaardighede by hul werknemers.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,031 |
Die heffings wat aan die SAID betaal word, word in 'n spesiale fonds gestort. Tagtig persent van die geld in hierdie fonds word onder die verskillende Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SOOO's) versprei, en die ander 20% word in die Nasionale Vaardigheidsfonds gestort. Die SOOO's betaal toekennings aan werkgewers wat 'n fasiliteerder vir vaardigheidsontwikkeling in diens neem. Die Nasionale Vaardigheidsfonds befonds projekte vir die ontwikkeling van vaardighede wat nie onder die beheer van die SOOO's val nie.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,032 |
Werkgewers kan 50% of meer van die heffings terugkry wat hulle aan die SAID betaal het. Dit is geld wat van die SOOO of die Nasionale Vaardigheidsfonds afkomstig is, en gebruik word vir opleiding en vir die ontwikkeling van die vaardighede van hul eie werknemers.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,033 |
Wie Moet die Heffing Betaal?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,034 |
Hoeveel Moet Jy Bydra?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,035 |
Hoe Betaal Jy?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,036 |
Hoe Kan Jy 'n Toekenning vir die Ontwikkeling van Vaardighede Bekom?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,037 |
jy meer as R250 000 per jaar aan salarisse aan jou werknemers betaal (selfs al is hulle nie by die SAID vir LBS-doeleindes geregistreer nie).
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,038 |
Jy moet 1% bydra van die totale bedrag wat jy aan salarisse aan werknemers betaal het (met inbegrip van betaling vir oortyd, verlofbetaling, bonusse, kommissie en rondesombetalings).
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,039 |
Om te betaal, moet jy by die SAID registreer en elke maand die heffing betaal. Die SAID sal die korrekte vorm voorsien wat jy moet invul (VOH-opgawevorm). Die heffing moet aan die SAID betaal word nie later nie as sewe dae na die einde van elke maand.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,040 |
Jy kan geld van die SOOO of van die Nasionale Vaardigheidsfonds terugkry om vir opleiding en vir die ontwikkeling van jou werknemers se vaardighede aan te wend.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,041 |
al die reëls en regulasies van die Wet nakom.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,042 |
Of jy kan direk met een van die nywerheidsopleidingsowerhede in verbinding tree.
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,043 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,787 |
GOV-ZA.6676.2010-03-24.af.txt
| 26,044 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,046 |
U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur n verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,047 |
Wesgro het gedetailleerde agtergrondstudies oor talle sektore in die Wes-Kaap onderneem en het ook maklik leesbare feiteblaaie gebaseer op hierdie verslae opgestel.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,048 |
media en rolprente.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,049 |
Handel en Belegging Suid-Afrika verskaf inligting oor die agro-verwerkingsektor, die motornywerheid, die inligting- en kommunikasietegnologiesektor en die tekstiel- en kleresektor.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,050 |
As deel van sy besigheidsteundienste verskaf die Sakeverwysings- en Inligtingsnetwerk (BRAIN) inligting oor n groot getal sektore.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,051 |
Kontak die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling oor nadere inligting.
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,052 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,788 |
GOV-ZA.6680.2010-03-24.af.txt
| 26,053 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,789 |
GOV-ZA.6753.2010-03-02.af.txt
| 26,055 |
Die Nasionale Plantbeskermingsorganisasie van Suid-Afrika is verantwoordelik vir die versekering van die gesondheid en gehalte van plante wat in Suid-Afrika groei of ingevoer word na Suid-Afrika.
|
1,789 |
GOV-ZA.6753.2010-03-02.af.txt
| 26,056 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,058 |
beheer oor in- en uitvoer.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,059 |
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir die beheer oor en aanmelding van dieresiektes in Suid-Afrika ten einde te verhoed dat ander vee aangesteek word en om te verhinder dat mense besmette vleis eet.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,060 |
Die Direktoraat is verantwoordelik vir die beheer van siektes wat besonder gevaarlik is.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,061 |
toesien dat veeartse aanmeldbare siektes aan die Departement rapporteer.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,062 |
Die Direktoraat hou 'n databasis van siektes en hul definisies op datum. Dit sorg ook vir maandelikse en jaarlikse verslae oor dieresiektes, en vir syfers aangaande die veestapel.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,063 |
'n Sentrale registrasiestelsel word in stand gehou waarin die unieke identifiseringsmerke van alle eienaars van vee gelys word. In Suid-Afrika is dit verpligtend dat alle plaasdiere gemerk moet wees, en u mag slegs 'n identifiseringsmerk gebruik wat by die Nasionale Direktoraat vir Veeartsenykundige Dienste geregistreer is.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,064 |
Om 'n identifiseringsmerk te registreer, is daar 'n bedrag van R100,00 betaalbaar. Dit kan met 'n posorder betaal word wanneer u die aansoekvorm instuur.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,065 |
Vir besonderhede oor hoedat identifiseringsmerke kan lyk, en oor wanneer diere gemerk behoort te word, moet u asseblief die Departement se Inligtingsdokument vir die Indentifisering van Diere raadpleeg.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,066 |
Deur die aansoekvorm om oordrag na die adres hierbo te stuur, is dit moontlik om identifiseringsmerke van een vee-eienaar na 'n ander te laat oordra.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,067 |
Wanneer vee verkoop word, moet 'n vorm wat as identifiseringsdokument dien, ingevul word. Die koper moet hierdie vorm vir een jaar hou as bewys van die kooptransaksie.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,068 |
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is verantwoordelik vir beleidsbepaling en regulasies wat daarop gemik is om behoorlike higiëniese standaarde te handhaaf by die slag van vee met die doel om vleis te bekom wat geskik sal wees vir verbruik deur mens en dier. Dit stel ook regulasies op vir die hantering en bewaring van sodanige vleis en diereprodukte by die slagpale, en vir die vervoer daarheen en daarvandaan.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,069 |
Die provinsiale en plaaslike owerhede is vir die implementering van hierdie wette en regulasies verantwoordelik. Dit word oor die algemeen deur vleisinspekteurs gedoen. Die Direktoraat het handleidings vir vleisinspekteurs saamgestel om inligting en praktiese leiding te voorsien ten einde inspekteurs te help.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,070 |
Een van die meganismes wat vir die beheer van die slagpale beskikbaar is, is die stelsel vir die assessering van higiëne.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,071 |
Die Departement hou ook 'n lys van slagpale op datum.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,072 |
Die Nasionale Direktoraat Veeartsenykundige Dienste is daarvoor verantwoordelik om die invoer en uitvoer van lewende diere en van diereprodukte te beheer.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,073 |
Ander eetbare diereprodukte (bv. suiwelprodukte, os vir troeteldiere)
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,074 |
Nie-eetbare diereprodukte (bv. velle, wol, jagtrofeë)
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,075 |
Wanneer u lewende diere of diereprodukte na 'n ander land wil uitvoer, is dit nodig dat u aan die gesondheidsvereistes van daardie land sal voldoen. Dit mag beteken dat u 'n gesondheidsertifikaat moet bekom. Inligting oor hierdie vereistes kan by Veeartsenykundige Dienste verkry word.
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,076 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,790 |
GOV-ZA.6759.2010-03-24.af.txt
| 26,077 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,791 |
GOV-ZA.6792.2010-03-24.af.txt
| 26,079 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,791 |
GOV-ZA.6792.2010-03-24.af.txt
| 26,080 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,792 |
GOV-ZA.67928.2010-03-02.af.txt
| 26,082 |
Dié afdeling is op jou van toepassing as jy 'n bestaande onderneming het en veranderings moet aanbring om die doeltreffendheid en produktiwiteit daarvan te verbeter. Miskien betree jy die uitvoermark Miskien verander jy 'n vervaardigingsmetode RED-deur se raadgewers is daar om insig in die sakewêreld te verskaf?
|
1,792 |
GOV-ZA.67928.2010-03-02.af.txt
| 26,083 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,792 |
GOV-ZA.67928.2010-03-02.af.txt
| 26,084 |
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
|
1,793 |
GOV-ZA.67928.2010-03-24.af.txt
| 26,086 |
Dié afdeling is op jou van toepassing as jy 'n bestaande onderneming het en veranderings moet aanbring om die doeltreffendheid en produktiwiteit daarvan te verbeter. Miskien betree jy die uitvoermark Miskien verander jy 'n vervaardigingsmetode RED-deur se raadgewers is daar om insig in die sakewêreld te verskaf?
|
1,793 |
GOV-ZA.67928.2010-03-24.af.txt
| 26,087 |
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,089 |
Die Internasionale Toerismebemarkingbystandskema (ITMAS) voorsien gedeeltelike vergoeding aan besighede om sekere kostes aangegaan vir bedrywighede wat gemik is daarop om toerisme na Suid-Afrika te bemark, te betaal.
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,090 |
Een van die skema se oogmerke is om Suid-Afrikaanse maatskappye aan te moedig en te help om hul produkte aan die buitelandse mark bekend te stel deur deel te neem aan erkende buitelandse tentoonstellings wat geskik geag word vir bevordering van Suid-Afrika se toerismehandel. Die skema verleen ook bystand aan opkomende maatskappye om aan die Durban Indaba deel te neem.
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,091 |
WTM - Londen.
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,092 |
Vir ander tentoonstellings, moet aansoekers 'n gedetailleerde profiel van die tentoonstelling wat hulle wil bywoon, verskaf.
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,093 |
Vir meer besonderhede in verband met die skema, asook vereistes vir deelname, verwys na die Riglyne in verband met die Internasionale Toerismebemarkingbystandskema.
|
1,794 |
GOV-ZA.6812.2010-03-02.af.txt
| 26,094 |
Belangstellende besighede moet by die Departement van Omgewingsake en Toerisme aansoek doen om as deelnemers aan die skema te registreer. Aansoeke om registrasie sal geëvalueer word om seker te maak dat hulle aan die vereistes voldoen en aansoekers sal verwittig word of hulle aanvaar is of nie.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.