document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
465 | GOV-ZA.12107.services.11602.122924.2010-03-24.af.txt | 14,966 | Die Verkeersbestuurder sal dan jou brief stuur aan die betrokke hof. Die Openbare Vervolger by die hof sal die boete hersien, wat op die meeste twee dae neem, waarna die brief en die besluit teruggestuur sal word aan die Verkeersbestuurder, waar dit weer opgeneem sal word. Dié proses neem omtrent drie weke. Die hele proses neem omtrent ses weke. |
465 | GOV-ZA.12107.services.11602.122924.2010-03-24.af.txt | 14,967 | Jy kan ook direk met die Openbare Vervolger in verbinding tree by die hof wat op jou boete verskyn. As jy 'n dagvaarding ontvang het, moet jy die Openbare Vervolger nader voor die datum waarop jy in die hof moet verskyn. |
465 | GOV-ZA.12107.services.11602.122924.2010-03-24.af.txt | 14,968 | As die verkeersboete byvoorbeeld verkeerdelik uitgereik is, kan jy jou saak in die hof stel op die hofdatum op jou dagvaarding. |
465 | GOV-ZA.12107.services.11602.122924.2010-03-24.af.txt | 14,969 | As jy nie hof toe gaan om jou saak te stel nie, sal 'n lasbrief vir jou inhegtenisneming outomaties uitgereik word en jy sal aangekla word van minagting van die hof. |
465 | GOV-ZA.12107.services.11602.122924.2010-03-24.af.txt | 14,970 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
466 | GOV-ZA.12107.services.11604.16651.2010-03-24.af.txt | 14,972 | Kaapstad Munisipaliteit het hierdie openbarevervoerdiens vir dowes ingestel. Dit stel mense met gehoorgestremdheid in staat om inligting oor openbare vervoer, soos bus- en treinroosters, roetes en bestemmings oor die telefoon deur die gebruik van 'n Telkomtoestel met die naam Teldem te bekom. Die inligting is 24 uur, 7 dae per week beskikbaar. |
466 | GOV-ZA.12107.services.11604.16651.2010-03-24.af.txt | 14,973 | Om hierdie diens te gebruik, skakel die Metropolitaanse Vervoerinligtingsentrum by 0800 65 64 63 of vul die aanlynvorm in. |
466 | GOV-ZA.12107.services.11604.16651.2010-03-24.af.txt | 14,974 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
466 | GOV-ZA.12107.services.11604.16651.2010-03-24.af.txt | 14,975 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
467 | GOV-ZA.12107.services.14709.14400.2010-03-24.af.txt | 14,977 | Die metropolitaanse gebied wat deur die Stad Kaapstad beheer word, is onderverdeel in 20 subrade, waarvan elkeen uit 'n aantal wyke bestaan. Daar is altesaam 100 wyke wat elkeen deur 'n raadslid verteenwoordig word. 'n Wyk bestaan op sy beurt uit 'n aantal voorstede. Die Raad het altesaam 200 raadslede waarvan 100 as wyksraadlede verkies is en 100 ingevolge proporsionele verteenwoordiging genomineer is. |
467 | GOV-ZA.12107.services.14709.14400.2010-03-24.af.txt | 14,978 | uit te vind in watter wyk en/of subraad jou voorstad val, of n subraadvoorsitter en/of subraadgebiedskoördineerder te soek. |
467 | GOV-ZA.12107.services.14709.14400.2010-03-24.af.txt | 14,979 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,981 | Munisipaliteite is daarvoor verantwoordelik om basiese dienste te verskaf aan almal wat binne hulle regsgebied woon. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,982 | Munisipale parke en ontspanning. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,983 | Om hierdie dienste te kan lewer, hef die Munisipaliteit belastings op inwoners. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,984 | heffing op elektrisiteit. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,985 | Hierdie belasting hang af van jou water- en elektrisiteitsverbruik. Jy sal 'n maandelikse rekening ontvang wat toon hoeveel jy verskuldig is. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,986 | Vir meer inligting hieroor, skakel met jou plaaslike munisipaliteit. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,987 | word gebruik om te betaal vir verskeie dienste wat deur munisipaliteite gelewer word. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,988 | Eiendomsbelasting word betaal deur eienaars van alle soorte vaste eiendom, insluitende kommersiële, industriële, residensiële, landbou- en staatseiendom. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,989 | Eiendomsbelasting is gebaseer op die munisipale waarde van jou eiendom. Eiendomsbelasting word plaaslik bepaal, ingevorder en gebruik. Dit beteken dat die koerse van gebied tot gebied wissel en dat die geld in jou munisipale gebied bestee word. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,990 | Die munisipale waarde van jou eiendom word bereken aan die hand van die markwaarde van die eiendom, wat grond en verbeterings insluit. Die waardasies word gedoen deur professionele, onafhanklike waardeerders wat by die Suid-Afrikaanse Raad van Waardeerders geregistreer is, wie se werk is om seker te maak dat alle eiendomme billik en objektief gewaardeer word. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,991 | Sodra jou eiendom gewaardeer is, kan jy jou waardasie ondersoek en daarteen appelleer as jy voel dit is onredelik. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,992 | Jou belastingrekening toon die totale bedrag wat jy vir die jaar moet betaal. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,993 | Om uit te vind wat die belastingkoerse in jou gebied is en wanneer en waar dit betaal moet word, skakel jou plaaslike munisipaliteit. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,994 | Die provinsiale Departement van Plaaslike Regering is daarvoor verantwoordelik om plaaslike owerhede by te staan om die toepaslike wette te vertolk en toe te pas. |
468 | GOV-ZA.12107.services.14709.22039.2010-03-24.af.txt | 14,995 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 14,997 | Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die monitering en beheer van lugbesoedeling, mariene besoedeling en die storting van nywerheidstowwe in die gebied. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 14,998 | Die Stad Kaapstad kontroleer Luggehalte en vergelyk die daaglikse lesings met internasionaal aanvaarde riglyne. Hulle verskaf 'n aanlyn-lesingsdiens wat reële tyd luggehalte-inligting en -lesings en opsommings van die vorige dag verskaf. Maandelikse verslae en jaar-episodeverslae (waar besoedelingsvlakke die aanvaarde riglyne oorskry) is ook beskikbaar. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 14,999 | Jy kan die inligting kry op die Stad Kaapstad se webwerf. Jy kan ook die Luggehaltenetwerk skakel by 021 930 4821. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 15,000 | Vir meer inligting of om 'n klagte in te dien, skakel 021 402 3911. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 15,001 | Klagtes oor oliestortings kan aangemeld word by 021 703 813 of 021 703 5864. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 15,002 | Om na ure 'n noodgeval aan te meld, skakel 021 703 3070 of 021 703 8313. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 15,003 | Om die storting van nywerheidstowwe in die Stad Kaapstad aan te meld, soos 'n chemiese of petrolstorting, skakel 083 629 4281. |
469 | GOV-ZA.12107.services.27683.21873.2010-03-24.af.txt | 15,004 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
470 | GOV-ZA.12134.2010-03-02.af.txt | 15,006 | Distriksmunisipaliteite administreer en lê reëls neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die rede waarom distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit help sommige plaaslike munisipaliteite wat nie oor die vermoë (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede help die 'armer' gebiede. |
470 | GOV-ZA.12134.2010-03-02.af.txt | 15,007 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
471 | GOV-ZA.12134.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,009 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
471 | GOV-ZA.12134.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,010 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
471 | GOV-ZA.12134.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,011 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
472 | GOV-ZA.12161.facilities.130.2010-03-24.af.txt | 15,013 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
472 | GOV-ZA.12161.facilities.130.2010-03-24.af.txt | 15,014 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
472 | GOV-ZA.12161.facilities.130.2010-03-24.af.txt | 15,015 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
473 | GOV-ZA.12161.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,017 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
473 | GOV-ZA.12161.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,018 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
473 | GOV-ZA.12161.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,019 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
474 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-02.af.txt | 15,021 | Skakel die BLOMMELYN vir die nuutste inligting oor lenteblomme, blomskoue en weervoorspellings. |
474 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-02.af.txt | 15,022 | Skakel 083 910 1028. |
474 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-02.af.txt | 15,023 | Die koste van 'n selfoonoproep. |
474 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-02.af.txt | 15,024 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
475 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-24.af.txt | 15,026 | Skakel die BLOMMELYN vir die nuutste inligting oor lenteblomme, blomskoue en weervoorspellings. |
475 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-24.af.txt | 15,027 | Skakel 083 910 1028. |
475 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-24.af.txt | 15,028 | Die koste van 'n selfoonoproep. |
475 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-24.af.txt | 15,029 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
475 | GOV-ZA.12161.services.11592.11055.2010-03-24.af.txt | 15,030 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
476 | GOV-ZA.12188.2010-03-24.af.txt | 15,032 | Distriksmunisipaliteite administreer en lê reëls neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die doel daarmee dat distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit sal sommige plaaslike munisipaliteite help wat nie oor die vermoë (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede sal die 'armer' gebiede help. |
476 | GOV-ZA.12188.2010-03-24.af.txt | 15,033 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
477 | GOV-ZA.12188.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 15,035 | Die Regering se jaarverslae volgens jaar gelys. |
477 | GOV-ZA.12188.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 15,036 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
477 | GOV-ZA.12188.pubs.annual_reports.2010-03-24.af.txt | 15,037 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
478 | GOV-ZA.12188.pubs.budgets.2005.2010-03-24.af.txt | 15,039 | Die Regering se begrotings volgens jaar gelys. |
478 | GOV-ZA.12188.pubs.budgets.2005.2010-03-24.af.txt | 15,040 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
478 | GOV-ZA.12188.pubs.budgets.2005.2010-03-24.af.txt | 15,041 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
479 | GOV-ZA.12215.2010-03-24.af.txt | 15,043 | Eden Distriksmunisipaliteit dek die Suid-Kaap en Klein Karoo Distriksrade. |
479 | GOV-ZA.12215.2010-03-24.af.txt | 15,044 | Distriksmunisipaliteite administreer en lê reëls neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die doel daarmee dat distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit sal sommige plaaslike munisipaliteite help wat nie oor die vermoë (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede sal die 'armer' gebiede help. |
479 | GOV-ZA.12215.2010-03-24.af.txt | 15,045 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
480 | GOV-ZA.12215.facilities.130.6305.2010-03-24.af.txt | 15,047 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
480 | GOV-ZA.12215.facilities.130.6305.2010-03-24.af.txt | 15,048 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
481 | GOV-ZA.12215.facilities.6423.2010-03-24.af.txt | 15,050 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
481 | GOV-ZA.12215.facilities.6423.2010-03-24.af.txt | 15,051 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
481 | GOV-ZA.12215.facilities.6423.2010-03-24.af.txt | 15,052 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
482 | GOV-ZA.12215.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,054 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
482 | GOV-ZA.12215.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,055 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
482 | GOV-ZA.12215.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,056 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
483 | GOV-ZA.12215.facilities.9377.2010-03-24.af.txt | 15,058 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
483 | GOV-ZA.12215.facilities.9377.2010-03-24.af.txt | 15,059 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
483 | GOV-ZA.12215.facilities.9377.2010-03-24.af.txt | 15,060 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
484 | GOV-ZA.12242.2010-03-24.af.txt | 15,062 | Sentraal-Karoo Distriksmunisipaliteit dek die Sentraal-Karoo Distriksraad. |
484 | GOV-ZA.12242.2010-03-24.af.txt | 15,063 | Distriksmunisipaliteite administreer en lê reëls neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die doel daarmee dat distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit sal sommige plaaslike munisipaliteite help wat nie oor die vermoë (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede sal die 'armer' gebiede help. |
484 | GOV-ZA.12242.2010-03-24.af.txt | 15,064 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
485 | GOV-ZA.12242.facilities.130.5756.2010-03-24.af.txt | 15,066 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
485 | GOV-ZA.12242.facilities.130.5756.2010-03-24.af.txt | 15,067 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
486 | GOV-ZA.12242.facilities.167612.2010-03-24.af.txt | 15,069 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
486 | GOV-ZA.12242.facilities.167612.2010-03-24.af.txt | 15,070 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
486 | GOV-ZA.12242.facilities.167612.2010-03-24.af.txt | 15,071 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
487 | GOV-ZA.12242.facilities.9368.19261.2010-03-24.af.txt | 15,073 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
487 | GOV-ZA.12242.facilities.9368.19261.2010-03-24.af.txt | 15,074 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
488 | GOV-ZA.12242.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,076 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
488 | GOV-ZA.12242.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,077 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
488 | GOV-ZA.12242.facilities.9368.2010-03-24.af.txt | 15,078 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
489 | GOV-ZA.12242.facilities.9388.2010-03-24.af.txt | 15,080 | Kliek op 'n fasiliteit vir volledige besonderhede. Net in Engels beskikbaar. |
489 | GOV-ZA.12242.facilities.9388.2010-03-24.af.txt | 15,081 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
489 | GOV-ZA.12242.facilities.9388.2010-03-24.af.txt | 15,082 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
490 | GOV-ZA.12242.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 15,084 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
490 | GOV-ZA.12242.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 15,085 | Lêertipe: pdf; groote: 1. |
490 | GOV-ZA.12242.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 15,086 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
490 | GOV-ZA.12242.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 15,087 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
491 | GOV-ZA.122420.2010-03-24.af.txt | 15,089 | Die belangrike rol wat tuissorg in die Wes-Kaap se gesondheidsdienste vervul is vandag weereens beklemtoon deur min. Uys tydens sy besoek aanCitrusdal se tuissorgwerkers. |
491 | GOV-ZA.122420.2010-03-24.af.txt | 15,090 | Tuissorg verleen basiese verpleegsorg deur formele en informele versorgers aan siek mense in hul eie huise. Die program is ook daarop gemik om pasiënte se maksimum gesondheid- en gemaksvlakke te verseker, asook versorging tot en met 'n waardige dood. |
491 | GOV-ZA.122420.2010-03-24.af.txt | 15,091 | Minister Uys sê die diens is beskikbaar aan mense met geestelike, fisiese, emosionele en maatskaplike behoeftes. Die Departement se doelwit is om reeds voor Kersfees 2005 tuissorgdienste aan meer as 9 000 pasiënte op alle gesondheidvlakke, waarvan 3 500 terminale pasiënte is, te verleen. Mense wat vir tuissorg kwalifiseer sluit in die wat beroertes gehad het , HIV en Vigs-lyers, fisiek of geestelik gestremdes, verswakte bejaardes en terminale siekes in. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.