document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,367 | geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,368 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,369 | Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat versoeke om vuurwapens te laat verander oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die verandering geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,370 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,371 | Die rede(s) vir die versoek om 'n vuurwapen deur 'n wapensmid te laat verander, moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,372 | Die datum waarop die verandering versoek word, moet in paragraaf D 7 aangedui word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,373 | Die soort lisensie vir die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,374 | Die lisensienommer van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 10 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,375 | Die datum waarop die lisensie van die toepaslike vuurwapen verval, moet in paragraaf D 11 aangedui word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,376 | Die kaliber van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 12 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,377 | Die fabrikaat van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,378 | Die model van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 14 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,379 | Die reeksnommer van die loop van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 15 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,380 | Die fabrikaat van die loop van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 15.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,381 | Die reeksnommer van die raam van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 16 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,382 | Die fabrikaat van die raam van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 16.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,383 | Die reeksnommer van die romp van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,384 | Die fabrikaat van die romp van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 17.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,385 | Die soort identifikasie van die versoeker moet met 'n X in paragraaf E 2 aangedui word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,386 | Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,387 | Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,388 | Die voorletters van die versoeker moet in paragraaf E 6 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,389 | Die fisiese adres waar die versoeker woon moet in paragraaf E 7 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,390 | Die poskode van die versoeker se woonadres moet in paragraaf E 8 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,391 | Die posadres van die versoeker moet in paragraaf E 9 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,392 | Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf E 10 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,393 | 1623, moet in paragraaf E 11.2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,394 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 11.3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,395 | Die faksnommer, insluitend die area skakelkode, van die versoeker moet in paragraaf E 12 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,396 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 13 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,397 | Die geregistreerde maatskappynaam van die versoeker moet in paragraaf E 16 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,398 | Die naam waaronder die versoeker sake doen, moet in paragraaf E 17 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,399 | Die versoeker se registrasienommer moet in paragraaf E 18 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,400 | Die versoeker se posadres moet in paragraaf E 19 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,401 | Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf E 20 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,402 | Die fisiese adres waar die versoeker besigheid bedryf, moet in paragraaf E 21 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,403 | Die poskode van die versoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 22 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,404 | Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 23.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,405 | Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 23.2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,406 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 24 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,407 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 26 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,408 | Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet met 'n X in paragraaf E 27 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,409 | Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 28 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,410 | Die paspoortnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 29 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,411 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 30 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,412 | Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf E 31 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,413 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf E 32 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,414 | E 33 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,415 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 34 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,416 | Die wapensmid se registrasienommer moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,417 | Die wapensmid se posadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,418 | Die poskode van die wapensmid se posadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,419 | Die fisiese adres waar die wapensmid besigheid bedryf, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,420 | Die poskode van die wapensmid se besigheidsadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,421 | 7.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,422 | Die wapensmid se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,423 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die wapensmid moet in paragraaf F 8 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,424 | Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek 'n vals verklaring op hierdie aansoekvorm maak. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,425 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker wat versoek dat 'n vuurwapen verander word, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,426 | Die datum waarop die versoeker die versoek onderteken, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,427 | Die versoeker moet in paragraaf G 3 teken. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,428 | Die stad/dorp waar die versoeker die versoek teken moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,429 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die wapensmid wat die verandering aan die vuurwapen sal maak, moet in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,430 | Die datum waarop die wapensmid die versoek onderteken, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,431 | Die wapensmid moet in paragraaf G 8 teken. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,432 | Die stad/dorp waar die wapensmid die versoek teken, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,433 | AFDELING H: Voltooi slegs indien die versoeker nie kan lees of skryf nie. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,434 | Die afdruk van die wysvinger van die versoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 1 geneem word, in die teenwoordigheid van 'n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die versoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,435 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,436 | Die datum waarop die versoeker se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,437 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,438 | Die stad/dorp waar die versoeker die aansoek teken, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,439 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,440 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,441 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,442 | Die handtekening van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.4 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,443 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,444 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,445 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,446 | Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.4 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,447 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die versoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,448 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die versoek vir die versoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,449 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,450 | Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aange-teken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,451 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,452 | Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,453 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,454 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,455 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,456 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,457 | Die taal waaruit die versoek getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die versoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,458 | Die datum waarop die tolk die versoeker bystaan, moet in paragraaf I 12 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,459 | Die handtekening van die tolk wat die versoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,460 | Die plek waar die tolk die versoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,461 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,462 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,463 | Die naam en van van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,464 | Die identiteits-/paspoortnommer van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,465 | Die datum waarop die genomineerde/gemagtigde persoon die versoek onderteken, moet in paragraaf J 3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,466 | Die handtekening van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 4 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.