document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,266 | Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 33 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,267 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,268 | met 'n X gemerk word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,269 | Die verteenwoordiger se identiteitsnommer moet in paragraaf B 38 met 'n X gemerk word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,270 | Die verteenwoordiger se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 40 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,271 | paragraaf B 41 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,272 | Die poskode van die verteenwoordiger se straatadres moet in paragraaf B 42 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,273 | Die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf B 43 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,274 | Die poskode van die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf B 44 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,275 | Die verteenwoordiger se e-posadres moet in paragraaf B 45 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,276 | Die aansoeknommer(s) van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 6 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,277 | Die nommer(s) van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,278 | Die redes vir appèl moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,279 | Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,280 | Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,281 | Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,282 | Die reeksnommer van die vuurwapen se loop moet in paragraaf D 5 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,283 | Die reeksnommer van die vuurwapen se romp moet in paragraaf D 7 aangebring word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,284 | Die huidige eienaar se identiteitsnommer moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,285 | Die huidige eienaar se paspoortnommer moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,286 | Die huidige eienaar se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,287 | Die huidige eienaar se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,288 | E 6 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,289 | Die poskode van die huidige eienaar se woonadres moet in paragraaf E 7 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,290 | E 9 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,291 | in paragraaf E 10.3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,292 | Die huidige eienaar se faksnommer moet in paragraaf E 11 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,293 | Die huidige eienaar se e-posadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,294 | Indien ek enige vals verklaring in hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,295 | Die aansoeker se naam (in drukskrif) moet in paragraaf F 1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,296 | Die datum waarop die aansoeker die kennisgewing teken, moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,297 | Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 3 aanbring. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,298 | paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,299 | Die naam en van van die gemagtigde persoon/verteenwoordiger moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,300 | Die hoedanigheid van die persoon wat die aansoeker verteenwoordig (byvoorbeeld, prokureur), moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,301 | Die datum waarop die gemagtigde persoon/verteenwoordiger die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,302 | Die gemagtigde persoon/verteenwoordiger moet sy/haar handtekening in paragraaf G 4 aanbring. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,303 | Die dorp/stad waar die gemagtigde persoon/verteenwoordiger die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,304 | Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die aansoeker se regterwysvinger in paragraaf H 1 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet 'n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,305 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,306 | Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,307 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,308 | Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,309 | kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,310 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,311 | hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,312 | Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 6.4 aanbring. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,313 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,314 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,315 | moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,316 | in paragraaf H 7.4 aanbring. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,317 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,318 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewing vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,319 | 2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,320 | Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf I 3 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,321 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,322 | Die tolk se posadres moet in paragraaf I 5 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,323 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,324 | Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,325 | (byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,326 | Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf I 8 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,327 | Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf I 9 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,328 | Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf I 10 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,329 | Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,330 | Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 12 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,331 | Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf I 13 aanbring. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,332 | Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,333 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf I 15 aangeteken word. |
4,965 | SAPS.I530.2009-04-14.af.txt | 76,334 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,336 | 'n Versoek om 'n vuurwapen deur 'n wapensmid te laat verander moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,337 | Die versoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,338 | Die polisiestasie waar die versoek op rekenaar vasgelê word, moet in Afdeling A invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,339 | Die polisiestasie waar die versoek ontvang word, moet Afdeling B invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,340 | Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,341 | Die versoeker moet Afdelings D, E, G en H invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,342 | Die wapensmid moet Afdelings F en G invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,343 | Indien 'n tolk gebruik is moet hy/sy Afdeling I invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,344 | Indien 'n genomineerde/gemagtigde persoon gebruik is, moet hy/sy Afdeling J invul. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,345 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling K voltooi. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,346 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie versoek verstrek. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,347 | Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die versoek genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,348 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,349 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,350 | Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,351 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,352 | Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die versoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,353 | Indien die beampte by die SVWR bykomende inligting van die polisiestasie of die versoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,354 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,355 | Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die beampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,356 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,357 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,358 | Indien die versoek om 'n vuurwapen deur 'n wapensmid te laat verander goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,359 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,360 | Die datum waarop die versoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,361 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,362 | Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat versoeke om vuurwapens te laat verander oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die verandering goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,363 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,364 | Indien die versoek om 'n vuurwapen deur 'n wapensmid te laat verander geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,365 | Indien 'n versoek geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. |
4,966 | SAPS.I531.2009-04-14.af.txt | 76,366 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.