document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
184 | DWA756R1i.txt | 11,585 | Ander Beskrywing van ander bv. ID, besigheidsregistrasienommer Land van uitreiking indien id buitelands is. |
184 | DWA756R1i.txt | 11,586 | Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*: Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam. |
184 | DWA756R1i.txt | 11,587 | Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode uitbr. |
184 | DWA756R1i.txt | 11,588 | nommer openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, geïnkorpereerde privaatmaatsappy, beslote korporasie. |
184 | DWA756R1i.txt | 11,589 | DW767Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk. |
185 | DWA757R1s.txt | 11,591 | N.B. Voltooi alle velde gemerk met 'n kol (*). |
185 | DWA757R1s.txt | 11,592 | Is 'n ontwikkelingsplan aan die Departement voorgelê? |
185 | DWA757R1s.txt | 11,593 | Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? |
185 | DWA757R1s.txt | 11,594 | DW767 Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk. |
185 | DWA757R1s.txt | 11,595 | Lêernommer Dreineerstreekkode, bv. A23H |
186 | DWA758R1C.txt | 11,597 | N.B. Voltooi alle velde gemerk met 'n kol (*). |
186 | DWA758R1C.txt | 11,598 | Naam van maatskappy, besigheid of vennootskap. |
186 | DWA758R1C.txt | 11,599 | Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? |
186 | DWA758R1C.txt | 11,600 | Identifikasienommer (indien van toepassing)(bv. ID, besigheidsregistrasienommer)Land van uitreiking indien id buitelands is. vervaldatum ... |
186 | DWA758R1C.txt | 11,601 | Voorletters (i.v.t) Titel (i.v.t)... |
186 | DWA758R1C.txt | 11,602 | Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*: Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam. |
186 | DWA758R1C.txt | 11,603 | Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode nommer uitbr. |
186 | DWA758R1C.txt | 11,604 | openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, geïnkorpereerdeprivaatmaatsappy, beslote korporasie. |
186 | DWA758R1C.txt | 11,605 | DW767 Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk. |
186 | DWA758R1C.txt | 11,606 | Ek verklaar dat die inligting deur my verskaf rakende die registrasie waar en korrek is. |
187 | DWA759R1a.txt | 11,608 | N.B. Voltooi alle velde gemerk met 'n kol (*). |
187 | DWA759R1a.txt | 11,609 | Naam van gebied waar watergebruik plaasvind (bv. Sondagsrivier, Bo-Molopo Ondergrondse Waterbeheergebied) |
187 | DWA759R1a.txt | 11,610 | DW767 Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk. |
187 | DWA759R1a.txt | 11,611 | Ek verklaar dat die inligting deur my verskaf rakende die registrasie waar en korrek is. |
188 | DWA760R2a.txt | 11,613 | Betroubaarheid van waterbron merk slegs een met 'n kruis X a Water altyd beskikbaar b droog gedurende sekere seisoene c dikwels droog... |
189 | DWA761R2b.txt | 11,615 | Maatreëls om die beweging van akwatiese spesies te verseker? |
191 | DWA764R2d.txt | 11,618 | Dui aan met 'n X of dit 'n nuwe gebruik of ' wysiging is ... gebruik nommer... |
191 | DWA764R2d.txt | 11,619 | Geografiese lokaliteit van die middelpunt van die plaas of eiendom (slegs in een formaat-- los oop indien u onseker is): S °' . of S. °of S °. |
192 | DWA768R2gw.txt | 11,621 | k Kragstasie-afval l Gevaarlike afval a Beskryf die tipes afval geselekteer in 1. |
192 | DWA768R2gw.txt | 11,622 | Fatale fout indikatore Indien enige van die volgende kriteria van toepassing is op die bestaande of voorgestelde fasiliteit, dui aan met 'n X : -Binne 3000 meter radius van die eindpunt van 'n vliegveld of landingstrook -Nader as 500 meter aan die grens van 'n lughawe of vliegveld -Lê binne die 1 in 100 jaar vloedlyn van 'n waterloop -In 'n onstabiele gebied (byv.verskuiwingsone, seismiese sone, dolomitiese gebiede, grondversakkinggebiede) -In ekologies of historiese sensitiewe gebiede -In 'n opvanggebied met belangrike, beduidende of sensitiewe opprevlakwaterbronne -In 'n gebied met vlak of sigbare grondwater, of wat gekenmerk word deur vlak hellings (vleie, fonteine, ens.) -In 'n gebied wat gekenmerk word deur steil hellings (bv. waar stabiliteitsprobleme ondervind kan word) -Gebiede waar grondwateraanvulling voorkom a.g.v. topografie en/of hoogs deurlaatbare substrata -Bo-op of aangrensend tot belangrike of potensiëel belangrike waterdraers (Parsons se klassifikasie: enigste bron, Hoofwaterdraer) -In 'n gebied met vlak rotsbodem of met beperkte oppervlakte dekkingmateriaal -Gebiede in die nabyheid van landgebruike wat nie versoenbaar is met afvalwegdoeningsaktiwiteite nie -Gebiede waar voldoende buffersones nie moontlik is nie -Gebiede direk wind-op van residensiële areas in die heersende windrigting. -Gebiede wat as gevilg van titelaktes, serwitute of ander beperkings nie vir afvalwegdoening hersoneer kan word nie -Gebiede wat gekenmerk word deur ander faktore wat die ontwikkeling van 'n afvalwegdoeningsfasiliteit sal |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,624 | Nota: Hierdie beleid is alleenlik van toepassing op die oordrag van kommersiële visvangregte (totale toelaatbare vangste of totale toegepaste pogings). Dit het geen betrekking op die oordrag van bestaans-en kleinskaalse kommersiële visvang-, visprosseseringsinstellings-, mariene-kultuurregte (mariene waterkultuur), of ander nie-verbruikbare regte of permitte soos walvisbesigtigings vanaf bote en witdoodshaai-hokduik nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,625 | Hierdie Konsepbeleid op die Oordrag van Kommersiële Visvangregte is deur die Minister van Omgewingsake en Toerisme ("die Minister") uitgereik. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,626 | Hierdie beleid is alleenlik van toepassing op die oordrag van kommersiële visvangregte (die totale toelaatbare vangs of die totale toegepaste pogings). Dit het geen betrekking op die oordrag van bestaans-en kleinskaalse, kommersiële visvang-, visprosseseringsinstellings-, mariene-kultuurregte (mariene waterkultuur), of ander nie-verbruikbare regte of permitte soos walvisbesigtigings vanaf bote en witdoodshaai-hokduik nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,627 | Die oordrag van visvangregte word behandel onder seksie 21 van die Lewende Mariene Hulpbronne Wet, 1998 (Wet Nr. 18 van 1998) ("die LMHW") wat voorsiening maak dat visvangregte oorgedra mag word indien die aansoek daarvoor by die Minister gemaak is en onderhewig is aan die goedkeuring en voorwaardes wat die Minister (of sy/haar afgevaardigde) mag bepaal. Dié beleid het ten doel om die voorwaardes wat die oorgdrag van visvangregte sal voorsê, uiteen te sit. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,628 | Die posisie betreffend die oordrag van visvangregte, na aanleiding van die toekenning van medium-termyn visvangregte, is uiteengesit in die Staatskennisgewing 1771 van 27 Julie 2001. Soos dit uiteengesit is in daardie Staatskennisgewing, sal aansoeke om die oordrag van visvangregte, oor die algemeen, nie gunstig oorweeg word binne die eerste twee jaar vanaf die datum waarop die Minister, of sy/haar afgevaardigde, die toewysing gemaak het nie. Die rede hiervoor was om "papierkwotas" te ontmoedig. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,629 | Die graad waartoe redelike konsolidasie van, en stabilieit in, die visserybedryf bereik sal word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,630 | Die Algemene Beleid op die Toekenning en Bestuur van Langtermyn Kommersiële Visvangregte: 2005 ("die Algemene Beleid") stel dit dat konsolidasie van visvangregte nodig is en dat die Minister gunstig na langtermyn konsolidasie sal kyk solank as wat die transformasie nie in die proses benadeel word nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,631 | Konsolidasie is ook nodig om die industrie te rasionaliseer, om ooreenstemming te verbeter en om die administratiewe laste en kostes vir die Departement en Regtehouers te verminder. Dit het tot gevolg dat die aantal entiteite, veral diegene wat dieselfde of soorgelyke aandeelhouers, uitvoerende bestuurspan en fisiese adres in 'n besondere industrie deel, verminder |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,632 | Die konsolidasie van Regtehouers word aangedryf deur die kommersiële werklikhede van die bestuur in 'n mededingende sektor wat onderhewig is aan die nukke van die markte en die ekonomiese tendense in die visserybedryf. Hierdie faktore sluit die brandstofprys, die afname in vangste en die veranderende wisslekoers in. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,633 | Dit is te verwagte dat sommige Regtehouers aansoek sal doen vir die oordrag van regte om sodoende met ander Regtehouers te konsolideer sodat hulle doeltreffendheid vehoog kan word. Daar is 'n hele paar redes waarom Regtehouers aansoek mag doen om 'n oordrag. Moontlike redes kan byvoorbeeld wees waar Regtehouers sekwestrasie of likwidasie in die gesig staar, om korporatiewe entiteite te herstruktureer, om nie-kern aktiwiteite af te skaal en in die geval van sommige individue, fisiese onbekwaamheid, sterfte of, doodeenvoudig, 'n wens om uit die visserybedryf te tree. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,634 | Hierdie beleid het ten doel om die vereistes vir die oordrag van visvangregte, in die tydperk onmiddellik volgend op die toekenning van langtermynregte, uiteen te sit.. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,635 | Die Departement het gestreef daarna om die die vlak van transformasie in die visserybedryf te verbeter. Die Departement wou dit doen onder die langtermynregte-toekenningsproses in 2001 en meer spesifiek tydens die langtermynregte-toekenningsproses van 2006. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,636 | Transformasie was 'n sleutelmaatstaf in die toekenning van visvangregte in die 2001 mediumtermynregte-toekenningsproses. Die beleidsriglyne wat die 2001 regte-toekenningsproses gevorm het, het geformuleer dat die visvangregte nie vir die eerste twee jaar van die duur van die reg oorgedra mag word nie. Dit is gedoen om te verseker dat die transformasievlakke van Regtehouers nie verminder nie. 'n Aantal toepassings vir oordragte van regte is voorgelê teen die einde van die vier jaar mediumtermynregte-toekenningsproses aangesien Regtehouers hulself begin voorberei het vir die langtermynregte-toekenningsproses. Hierdie aansoeke is grootliks voorgelê omdat Regtehouers begin besef het dat hulle gefaal het om te transformeer of om die startegieë wat in die 2001 regte-toekenningsproses opgeneem is, toe te pas en hulle het gevoel dat dit hulle kanse op die toekenning van 'n langtermynvisvangreg benadeel. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,637 | Die kommersiële visserye het, sedert 1994, aansienlik deur middel van twee prosesse getransformeer. Eerstens het Regtehouers wat korporatiewe entiteite is (beslote korporasies en maatskappye) getransformeer deur die oordrag van aandele na histories benadeelde individue wat daartoe gelei het dat swart eienaarskap van die entiteit vermeerder het. Tweedens is visvangregte aan nuwe toetredes toegeken wat grootliks getransformeer was. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,638 | Die Departement moet verlief neem dat die aansoek om 'n oordrag van 'n reg nie 'n manier vir ongetransformeerde aansoekers is om toegang tot die visvangregte te bekom nie, en sodoende die die doelwitte en beleide van die LMHW en die langtermynvisvangregte-toeknningsproses te ondermyn nie. Hierdie beleid gaan dus daarop uit om te waak teen die verflouing van transformasie in die bedryf. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,639 | Hierdie beleid is daarop gemik om maatstawwe en vereistes vir die oordrag van visvangregte, in die tydperk onmiddellik na die toekenning van die langtermynregte, uiteen te sit. Die oordrag van kommersiële visvangregte mag ook die verbreding van ekonomiese geleenthede en deelname in die visvangbedryf fasiliteer. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,640 | Daar is twee breë beginsels wat oorweeg sal word in die assessering van aansoeke vir die oordrag van visvangregte. In die eerste plek, of die oordrag sal lei tot konsolidasie van Regtehouers en mag in die sektor al dan nie. Tweedens, die mate waarin swart eienaarskap van die totale toelaatbare vangs (TTV) en die totale toelaatbare poging (TTP) sal verander indien die oordrag goedgekeur word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,641 | 'n Aansoek om 'n oordrag van 'n visvangreg na 'n bestaande Regtehouer in dieselfde sektor van die visserybedryf as die oordraer, sal oor die algemeen gunstig oorweeg word indien die transportnemer ten minste net so getransformeer is as wat die oordraer is. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,642 | nie aan 'n misdryf onder die Lewende Mariene Hulpbronne Wet, 1998 Wet Nr. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,643 | genoegsaam getransformeer is. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,644 | in uitsonderlike gevalle, 'n individu/entiteit van buite die visserybedryf. 'n Volledige motivering moet voorsien word vir hierdie oordrag. In sulke gevalle moet die transportnemer ten minste net so getransformeer wees as wat die oordraer van die visvangreg is. Dit sal geassesseer word op grond van eienaarskap van aandele en bestuur van die transportnemer, maar ook met inagneming van die spesifieke maatstawwe vir die sektor soos uiteengesit in die betrokke visserybeleid. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,645 | In die geval van gelyste maatskappye, is 'n aansoek vir die oordrag van 'n reg nodig waar aandele in 'n enkel gedeelte verhandel word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,646 | na 'n beslote korporasie, slegs in die stokvis handlynsektor, waar die individu 50% of meer van 'n lid se belang in daardie beslote korporasie hou; of na 'n ander individu in die volgende visserye: Weskuskreef (naby aan die kuslyn), oester, witmossel, tradisionele lynvis, KZN-strandsleepnet, netvis en perlemoen (duikers). In hierdie geval mag 'n reg slegs oorgedra word aan die eggenoot/lewensmaat of afhanklike (in dieselfde huishouding of gesin) waar die Regtehouer afgesterf, of fisies onbekwaam is om die reg te gebruik. In uitsonderlike gevalle sal oorweging geskenk word aan oordrag van die reg na 'n persoon wat nie in dieselfde huishouding of gesin is nie, maar wel in dieselfde gemeenskap. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,647 | afhanklik is van visvang as hoofbron van inkomste; en bewys gelewer het van historiese betrokkenheid by visvang. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,648 | Die vervreemding van aandele/lidbelang in reghoudende entiteite word gesien as 'n verandering in eienaarskap en vereis daarom 'n oordrag van die reg. Die rede hiervoor is dat die verkoop of vervreemding van aandele/lidbelang kan oorgaan in die verandering van beheer wat 'n entiteit besit met gevolg dat die transformasiedoelstellings van die LMHW en die Departement ondermyn word. Juis as gevolg hiervan moet reghoudende entiteite wat van voorneme is om aandele/lidbelang in die reghoudende entiteit te verkoop of oor te dra, 'n aansoekvorm vir die oodrag van die reg indien. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,649 | Toestemming van die Departement word nie vereis as 10%, of minder, van die aandele/lidbelang oorgedra word nie, mits dit tot gevolg het dat daar 'n venadering in die beheer van die maatskappy of beslote korporasie is, dit wil sê dat so 'n oordrag veroorsaak dat daar 'n nuwe beherende aandeelhouer/lid is wat ten minste 51% van die aandele/lidbelang besit. Maar, sou dit nie die laasgenoemde tot gevolg hê nie, moet die oordraende Regtehouer steeds 'n aansoekvorm vir 'n oordrag voltooi en indien sodat die verandering in die aandeelhouding/lidbelang aangeteken kan word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,650 | Of die voorgestelde oordrag van aandele sal lei tot die verandering van die beherende belang in die entiteit. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,651 | 'n Omskakeling vanaf 'n beslote korporasie na 'n maatskappy (of andersom) word gesien as 'n verandering van eienaarskap en vereis daarom 'n oordrag van regte in terme van seksie 21 van die LMHW en daarvolgens moet die Regtehouer 'n aansoek vir die oordrag van die reg indien. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,652 | Die oordrag sal goedgekeur word waar daar 'n direkte omskakeling van 'n beslote korporasie na 'n maatskappy, of andersom, is (geen verandering in aandeelhouding/ledebelang). |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,653 | In gevalle waar daar wel 'n verandering in aandeelhouding is, sal die aansoek oorweeg word in terme van die seksie hierbo wat van toepassing is op die verandering van aandeelhouding/lidbelang. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,654 | Wanneer die finale opdrag vir likwidasie van 'n regspersoon, of sekwestrasie van 'n natuurlike persoon se boedel toegestaan word, sal die visvangreg na die Staat terugkeer. Geen aansoek vir oordrag van die reg sal toegstaan word nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,655 | By die bestel van 'n lasbrief mag die Balju beslag lê op 'n visvangreg of permit in 'n poging om die oordeelskrediteur tevrede te stel. Dit word gedoen deur op die oorspronklike vergunning van reg of die permit wat deur die Regtehouer (of deur die Departement waar die permit uitgereik is, maar nognie afgehaal is nie) gehou word, beslag te lê. Die gevolg van so 'n beslaglegging is dat die Regtehouer nie in staat sal wees om vis te kan vang nie, aangesien dit 'n voorvereiste is dat die oorspronklike, geldige permit aanboord die vaartuig moet wees. Waar daar op 'n reg of permit beslag gelê is, sal die Departement die beslaglegging op sy rekords aanteken en verseker dat geen duplikaatreg of -permit uitgereik word nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,656 | n Reg wat in eksekusie van 'n bevel van 'n hof verkoop moet word, moet op 'n voorwaarde van opskorting wees, aangesien die Minister se goedkeuring benodig word alvorens die oordrag kan plaasvind. Die aansoek om so 'n oorplasing van reg moet aan die Departement voorgelê word vir oorweging en goedkeuring in terme van hierdie beleid. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,657 | as, volgens die Minister se opinie, so 'n oordrag nie in die belang van die geskikte bestuur van die visserybedryf sal wees nie. Dit kan spruit uit omstandighede waar die oordrag mag lei tot onbehoorlike konsentrasie van regte in die hande van een of meer maatskappye. In so 'n geval mag die aansoek om oordrag van 'n visvangreg na die Bedingingsraad verwys word vir aanbeveling; en as 'n behoorlik voltooide aansoekvorm vir die oordrag van 'n reg nie saam met die aansoek ingehandig word nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,658 | Geen Moratorium n Aansoek om die oordrag van 'n visvangreg kan ter eniger tyd tydens die duur van die reg ingedien word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,659 | Toestemming hoef nie van die Departement verkry te word indien die visvangreg gebruik word as bykomede sekuriteit of andersins belas word as sekuriteit vir 'n lening of as waarborg by 'n bank of finansiële instelling nie. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,660 | Dat die visvangreg ter eniger tyd teruggetrek kan word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,661 | Of die Regtehouer geskwestreer of gelikwideer word. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,662 | Die oordrag van 'n visvangreg is geldig vir die oorblywende gedeelte van die oorspronklike tydperk waarvoor die reg, onder die langtermynregte-toekenningsproses, toegestaan is. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,663 | Die oorgedraagte reg sal onderhewig wees aan visserye se bestuur en administrasie soos dit beskryf word in elk van die sektore van die kommersiële visserye se beleide. Die verpligtinge van die Regtehouer sal in terme wees van voorsienings wat gemaak word in die LMHW, Regulasies en permitvoorwaardes. |
193 | Draft Policy Transfer of Fishing Rights AFRIKAANS.txt | 11,664 | Fooie betaalbaar vir die oordrag van 'n visvangreg sal wees soos wat in die Staatskoerant SK 878 van 2 September 2005 gepubliseer is, en soos van tyd tot tyd gewysig word in oorlegpleging met die Minister van Finansies. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,666 | Die Amerikaanse skrywer, Elbert Hubbard het gesê: "Die wêreld beweeg so vinnig dat 'n man wat sê: 'Dit kan nie gedoen word nie', dikwels in die rede geval word deur iemand wat dit reeds gedoen het". |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,667 | Mense wat in die landbou werk kan soms traag of skepties staan teenoor nuwe tegnologie. Dit is deels verstaanbaar, sienende dat ons bedryf met die seisoene werk en 'n mens maklik kan dink een jaar is maar soos die ander. Verder is stowwerige lande of winter reënvlae nie noodwendig fyn elektronika se beste vriend nie. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,668 | Maar u weet dat ons in 'n wêreld leef waar als altyd besig is om te verander, selfs ons klimaat is besig om te verander, en ons moet aanpas of ophou boer. En Suid Afrikaanse landbouers het deur die geskiedenis heen gewys dat die gesegte: "'n Boer maak 'n plan" nie om dowe neute bestaan nie. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,669 | Ons as amptenare kan dus nooit gerus raak wanneer ons met sulke vindingryke kliente werk nie! Suid Afrikaanse boere is bekend daarvoor dat hulle nuwe uitdagings te bowe kom met some oorspronklike oplossings. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,670 | Die wêreld waarin ons leef ondervind ook tans moeilike ekonomiese tye, en soos ons Departementshoof, Joyene Isaacs, al etlike kere vanjaar gesê het: "Mense, daar is nie geld nie". Dit beïnvloed verseker ons vermoë om ons kliënte te diens. Ons begoting van R400 miljoen gaan moontlik met tussen 5% en 10% gesny word, en dit beteken meer werk moet met minder geld gedoen word. En om nog olie op die vuur te gooi: Met die oorname van die nuwe regering in die Wes-Kaap is daar 'n besliste verwagting geskep onder ons landbouers van beter en vinniger diens. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,671 | Ek sien die bekendstelling van die "slim Pen" of Smart Pen tegnologie as 'n voorbeeld waar mense aanpas by veranderende omstandighede. Maar ek sien dit ook as 'n voorbeeld van 'n Departement wat stewe daarna om beter diens te lewer selfs in moeilike tye. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,672 | Die ondersteuning van ons nuwe boere bly een van die belangrikste funksies van die Departement. Maar om ons nuwe boere te ondersteun het unike uitdagings. Soos die feit dat sommige van hulle nie oor selfs basiese kommunikasie tegnologie beskik nie. Dit sou in die verlede beteken dat 'n beampte dalk eers met sy volgende besoek die antwoord op 'n nou dringende probleem kon verskaf. So word tyd gemors en produksie gaan verlore. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,673 | Ons gaan oor die volgende vyf jaar fokus om ons voorligtingsbeamptes beter op te lei sodat hulle hul werk meer effektief kan verrig. Maar met die regte toerusting sal die effek soveel groter wees. Ek sien die Smart Pen tegnologie as juis dit. |
194 | DynamicAction (1).txt | 11,674 | Ek sluit af: Alle sterkte met die implementering van die Smart Pen. Ek dink dit is 'n fantastiese konsep en sien uit daarna om te sien hoe die gebruik daarvan 'n werklike verskil vir al die landbouers in die Wes-Kaap maak. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,676 | Die werk van die Departement Kultuursake en Sport word bestuur en ingelig kragtens artikels 4 en 5 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, wat duidelik die samelopende wetgewing erken in verband met kultuursake, taalbeleid en die reguleer van amptelike tale en met ons provinsiale bevoegdheid wat betref argiewe, biblioteke, museums, provinsiale kultuursake, provinsiale ontsapnning en provinsiale sport. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,677 | In hierdie verband is ons van mening dat hierdie Departement 'n belangrike rol speel by die skep van maatskaplike samehorigheid tussen gemeenskappe van verskillende agtergronde. Ons glo dat deur die smee van lewensvatbare kulturele en sport-aktiwiteit dwarsdeur hierdie provinsie, ons 'n aansporing skep waarmee daardie kwessies onder die loep kan kom wat ons gemeenskappe daagliks teister. Hierdie kwessies sluit in misdaad, dwelmmisbruik, bende-betrokkenheid, kindermishandeling en dies meer. Ons pogings gaan daarop gerig wees om toe te sien dat ons 'n maatskaplik samehorige, kreatiewe en aktiewe Wes-Kaap tot stand bring. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,678 | Dit is binne hierdie konteks dat die Departement se visie van 'n maatskaplik samehorige, kreatiewe en aktiewe Wes-Kaap gesetel is. Hoewel die besnoeiing van ons begroting daartoe aanleiding gegee het dat ons sommige van ons teikens laer op die ranglys moes stel, is dit belangrik om daarop te let dat geen vorm van dienslewering stopgesit gaan word nie. Ons sal daarmee voortgaan om die visier te plaas op dienslewering aan die mense van die Wes-Kaap, onder leiding van die Provinsiale Strategiese Plan. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,679 | Die ontwikkel van vaardighede binne die sport- en kultuur-omgewing. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,680 | Die kern van ons plan is daarop gerig om mense deur middel van sport en kultuur te verenig sodat hulle die gemeenskaplike belange wat ons as 'n nasie saamvoeg, ten volle kan waardeer. Die Departement gaan uit van die oortuiging dat sy sukses gemeet gaan word aan 'n toename in deelnemers- en verbruikerstalle in sowel sport as kultuur. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,681 | Agbare Speaker, dames en here, in die loop van die afgelope finansiële jaar het die Departement van Kultuursake en Sport daarin geslaag om dít te lewer wat vir die boekjaar 2009/2010 beloof is. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,682 | Die Departement het, soos belowe, onder andere gedurende Jeugmaand 'n Kuns- en Kultuurweek in die Witzenberg Munisipaliteit aangebied, om sodoende aan die jeug van die omliggende dorpe die geleendheid te bied om meer van kuns te leer. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,683 | Erfenisdag is op 24 September gevier met die fokus op die inheemse erfenis van Vanrhynsdorp op die Weskus. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,684 | Ook soos belowe, is die Bobbejaanpunt Grot by Elandsbaai tot erfenisgebied verklaar. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,685 | Ons het ook daarin geslaag om drie sportsfasiliteite - in Gamka-Oos, Koekenaap en Eendekuil - te oorhandig aan gemeenskappe in die Wes-Kaap. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,686 | Vir die boekjaar 2010/2011 is daar aan die departement Kultuursake en Sport 'n totale begroting van R289 241 000 toegewys, vergeleke met R302 096 000, wat die aangepaste begroting vir 2009/2010 aandui. Dit beloop 'n daling van R12 855 000, wat 'n verdere las op die Departement plaas. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,687 | Die totale begroting van R289 241 000 verteenwoordig 'n afname van 4,26% vergeleke met verlede jaar se begroting. Wanneer ons egter die verbruikersprysindeks in ag neem, verteenwoordig dit 'n begrotingsvermindering van byna 9%. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,688 | R79 922 000 gaan vir Sport en Ontspanning gebruik word. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,689 | Ek moet egter daarop wys dat R90 170 000 van die totale bedrag voorwaardelike toelaebefondsing is wat van die Nasionale Regering ontvang is vir die verskaf van biblioteekdienste en massadeelname op die gebied van Sport en Ontspanning. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,690 | Noudat die makrostruktuur van die Departement uiteindelik goedgekeur is deur die Minister van die Staatsdiens en Administrasie, gaan drie nuwe senior bestuursdiens poste geadverteer en gevul word ten einde die bestuursvermoeë van hierdie Departement te verhoog. Die poste is vir: (i) 'n Hoof-direkteur: Sport, (ii) 'n Direkteur: Sport, en (iii) 'n Direkteur: Museums, Erfenishulpbron-bestuur en Geografiese Pleknamediens. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,691 | Die finalisering van die mikro-struktuur gaan ook voltooi word sodra die tweede fase van die moderniseringsproses binne die Departement geïmplementeer is. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,692 | Vanweë die gefragmenteerde aard van die kultuursektor is die Departement reeds etlike jare lank besig met 'n strategie waarvolgens kultuurforums dwarsdeur alle plaaslike munisipaliteite ingestel word om sodoende beter koördinasie en integrasie te verseker. Die Departement bly vasbeslote ten opsigte van die implementeer van programme wat gerig is op landelike gemeenskappe dwarsoor hierdie provinsie. Dit sluit vroue, die jeug en gestremdes in terwyl dit tegelykertyd die paar-verbinding van gemarginaliseerde gemeenskappe en groepe met gevestigde kuns- en kultuurorganisasies aanmoedig. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,693 | Ten einde voorts gelyke toegang aan almal te verseker, gaan die Departement aktiwiteite en programme van stapel laat loop wat geleenthede vir kunstenaars holisities sal ontwikkel en sal aanbied bo en behalwe die ontspanningswaarde wat die kunste ons bied. Met dit ten doel was dit vir die Departement nodig om sy netwerke en vennootskappe uit te brei en samewerking met tersiêre inrigtings, professionele organisasies en plaaslike munisipaliteite te versterk. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,694 | Deur middel van die Kultuurforum-strategie het die Departement, saam met plaaslike en distriks-munisipaliteite en gemeenskapstrukture, plaaslike en distriks-kultuurforums tot stand gebring. Hierdie Distirks-kultuurforums is ingestel in die Eden-, Sentraal-Karoo-, Overberg- asook Kaapse Wynland-distrikte. Hierdie proses is gerig op die fasiliteer van samewerking tussen al drie regeringsfere en gemeenskappe. By wyse van die programme wat vir die komende jaar beplan is, gaan die Departement mannekrag beskikbaar stel aan kultuurforums deur opleiding te verskaf op die gebied van die bedryf en bestuur van organisasies en ook van die voorberei van 20 kultuur-administrateurs om bystand te verleen met opleiding binne gemeenskappe. |
195 | DynamicAction (12).txt | 11,695 | Die Kunsteweek wat verlede jaar in die Witzenberg gehou is, het, soos reeds vermeld, bewys dat daar 'n oneindige hoeveelheid onontginde talent en geesdrif onder die jeug in landelike gebiede bestaan wat dikwels onopgelet bly. Die Departement se werk in landelike gebiede het die vlak van dansvaardigheid verhoog en is tans by wyse van die jeug van die Weskus se danssamesmeltingsgroep - 'n produk van die dansgenre-ontwikkelingsprogram van 2008 - betrokke by samewerking met die groep "Dance for All" hier in Kaapstad. Dit is die geleenthede wat die departementele programme aan die jeug bied om hule talente te toon en om blootgestel te word aan verskillende gehore. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.