text
stringlengths 15
242k
|
---|
Type the characters you see in the picture above; if you can't read them, submit the form and a new image will be generated. Not case sensitive. |
o ja, ek wou ook nog sê: jy kan maar 'n wuss wees. niemand is kwaad omdat jy 'n wuss is nie. niemand gaan minder van jou dink nie. jy is pragtig net soos jy is. |
Dringend: Ken 'n baie oulike jong man van 25j oud, blank, wat dringend opsoek is na werk in Bloemfontein. Glo my hy sal 'n aanwins wees vir enige besigheid. As enige iemand weet van werk inbox my asb????? Hy is desperaat! Sorg vir sy klein boetie, so verkieslik in Bloemfontein as dit kan. Hy het voorheen mediese rep werk gedoen. by Ronél Swanepoel 20 minutes ago |
Volgens Du Plessis is sy opgewonde oor die uitdagings wat haar nuwe pos inhou. "My tydperk as joernalis was 'n wonderlike ervaring waartydens ek baie geleer en goeie mense leer ken het. Ek sien daarna uit om dit wat ek geleer het nou in 'n ander rol, maar steeds op die mediaterrein, aan te wend ter beskerming van burgerregte as deel van die AfriForum-span." |
Blykbaar was die ou kont so bang toe die rapture nie gebeur nie dat hy en sy vrou na 'n sleazy motel toe gevlug het om vir sy volgers weg te kruip…fokken pateties man! Kom ek gee julle nog 'n rede hoekom hy die grootste kont in die heelal is: |
Vroue se Rugby Club volgende April, maar min in die land, die geboorte van 'n gesogte seuns 关 东 学院 大. Saki Suzuki Makoto Japannese nasionale vroue selfs Tik een se naam (18) = 3 jaar Hunahashi Takashi Chiba, Nishi-ku, Yokohama-inwoner, en verby die aanbeveling van die universiteit toelatingseksamen. Van volgende April, as die grond personeel staan in die universiteit se eerste vroue se rugby. Die departement beoog die klub om volgende jaar saam, maar slegs Suzuki nog steeds "by die klub aansluit, maar dit was sy doel my nog gelukkig tho die ander meisies. Jou arm, waar die spelers goed kan speel in die Wêreldbeker-sokkertoernooi en die Olimpiese Spele te borsel Ek wil "is 'n groot doelwitte te bereik. April 2005 ◆, wat verberg 'n lid van die eerste grens gees,' n sterk oë is indrukwekkend. Suzuki se eerste vroue se rugby klub lede 关 东 学院 大 is "groter onsekerheid as wat verwag is," sê trek nie. Ovaal (byvoorbeeld ek het nie) die eerste keer raak die bal, was tag rugby gemaak in ses jaar ervaring onderrig van elementêre skool. Tag rugby in plaas van middel band kommunikeer verbonde aan die tackle, taktiek en belangrike fisiese behendigheid standaard sny. "Ek was gelukkig om te veg op gelyke voet met mans is 'n groot liggaamsbou." Van junior hoërskool, behoort aan die Akademie rugby gronde rondom Yokohama Kamariya 关 东 学院 大 praktyk. Ritmiese gimnastiek besig was op die eerste graad, "is regtig pret om te oefen met die span," en dit het gewy aan rugby. Maar die kritiese kwessie was hoe om voort te gaan om te kompeteer in die hoërskool. Tans, vroue se rugby is nie 'n hoërskool in die prefektuur. Volgens die Japan Rugbyvoetbalunie, 24 bly in die land, selfs lede van die vereniging Vroue se Rugby Circle. "Girls in die hoërskool rugby bevolking sou weier om 'n stuk Daar is geen omgewing wat kan regtig die praktyk." En bekommerd. Die keuse was Hunabashi Takashi Chiba is 'n lid van die personeel, insluitende vyf meisies met Suzuki personeel van ongeveer 60 seuns. Transit trein, spandeer sowat twee ure by die skool uit sy huis in Nishi Ward, Yokohama. "Verkies om sy eie plek in die verte om te groei. Die mans-en oefen, kan ek poets en krag" Speel in die pogings tot stand te bring. Tot die junior hoërskool was 'n goeie lopie-deur middel van opleiding in die hoërskool, nie verlore groei per speler. Maandag 4, om te speel U-Japan se eerste span teen Hong Kong op 18 Mei, die kersie deur die mou van die volle nasionale span trui so goed. Ek het gewoonlik net die praktyk 'n baie minder lede "een kan speel." En glimlag. Toekomstige doelwitte, soos uiteengesit die aktiwiteite van die Olimpiese Spele. Guangzhou Asiatiese Spele in November, die resultate van die vyfde "was terdeë bewus van die verskil in krag," het hy gesê. Net omdat een persoon personeel vroue nog steeds praktyk sedert April, maar 'n gesamentlike mans en, Direkteur van strate opening in die lente "en ook honger is, fisiese prestasie is hoog. Spelers sal skouer die nasionale vroue se" verwagtinge en benadering. Handelsmerk tydens die wedstryd, vasgebind in 'n poniestert hoë posisies in gimnastiek era relikwie. "Tegnologie moet groei hul eie steeds Tho om te oefen met die seniors., Atlete wil skaam kers trui wees." Ons sal die poniestert swaai in die Olimpiese podium. Saki Suzuki Makoto (Misaki Suzuki) Tani Komiya, Yokohama, Chiba Hunabashi Takashi drie jaar vanaf Karuizawa. Tag rugby begin het in 6 grade, Yokohama behoort aan die 7de klas rugby-akademie. In April, U-18 (onder 18) het 'n Japannese span in Mei, was gekies om die eerste volle nasionale span. Guangzhou Asiatiese Spele was ook gespeel in November. Nishi-ku, Yokohama gebore inwoners. 163 cm, 62 kg. 18. [Artikels] Bruto Nasionale High School: Relay, hy sweer 结 団 uitdrukking County skole verteenwoordigende rugby "Om te veg teen die volle deurbraak" formule 结 団 skool nasionale hoërskool rugby-toernooi Relay / Kanagawa Rugby Nasionale High School: "Hierdie keer het die mees perfekte agtergrond," het die eerste kaptein voor kwalifiserende Ogura V sweer Toin Toin van die bereik van die derde ronde in die ander skool norovirus infeksie is "jammer" / National High School Rugby Toin se eerste dag van die wedloop, geen besig check taktiek / National High School Rugby Toernooi . |
Ek weet nie van by julle nie, maar die plaaswerkers is baie dankbaar vir 'n koerant en 'n tydskrif. Hulle plak hulle mure daarmee. So, as jy die moed het, sit dit by jou agterdeur uit of by die tuinhekkie. Ek glo beslis iemand sal dit gou gryp! |
Alles kan in 'n oogwink verander. God werk op vreemde wyses.Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.Sy tyd nie ons tyd nie.DAAROM moet ons~* diep dink* saggies praat* baie liefhé* vriendelik wees* gereeld lag* blymoedig wees* opreg bid* hard werk* voluit lewe* in Hom blyWant elkeen wat goed lewe, lewe lank, want Lewe word nie gemeet in jare, dae of ure nie ... maar aan God se liefde by Gebed Gee Krag 1 day ago |
Op die twintigste herdenking van sy dood het die Gershwin Hotel in New York 'n weeklange reeks geleenthede aangebied, ter nagedagtenis aan Warhol se kuns en sy supersterre. Daar was 'n toekenningseremonie, 'n modeskou en die musiekgroep Blondie het tydens die sluitingspartytjie opgetree. Op dieselfde tyd het die Carrozzini von Buhler Galery, ook in New York, 'n uitstalling gehad met die titel Andy Warhol: In His Wake. Die uitstalling het die kuns van Warhol se supersterre Ultra Violet, Billy Name, Taylor Mead en Ivy Nicholson vertoon, asook 'n versameling kunswerke deur 'n jonger generasie kunstenaars wat deur Warhol geïnspireer was. Een interaktiewe beeldhouwerk in die uitstalling, The Great Warhola (deur Cynthia von Buhler) het Warhol uitgebeeld as 'n winkelarkade-waarsêermasjien. Die galery was vervorm om soos Warhol se silwer "factory" te lyk. Die rolprent Factory Girl, oor die lewe van Edie Sedgwick, was ook 'n week voor dié herdenking van Warhol se dood uitgereik. |
Om die tipe van korupsie stop te sit moet direkteure en bestuur verantwoordelik gehou word en indien nodig in die hof vervolg word. Alhoewel Pioneer sommige van sy direkteure vervang het, is dieselfde bestuur nog steeds aan die stuur. n' Skande!! |
As 7 de Laan van die lug af gaan gaan ek en die akteurs saam 'n optog hou. 7 de Laan gaan bly al beteken dit ek moet 'n optog hou. |
Nie na probleme gekyk nie Sy het gefaal om onder meer die werkbare en praktiese voorstelle in haar departement se strategiese plan in te stel en gekies om slegs op transformasie te fokus. Sy het ook nie na die probleme van die kommersiële en kleinboere gekyk nie. |
Mark Zuckerberg, wat US$ 15 Miljard kan maak uit die verkoop daarvan, is nou besig om, eweneens in die openbaar, vir almal te vertel hy wil darem net seker maak dat almal weet Facebook moet altyd onafhanklik bly. (Lees hier.) |
« SketchUp handleiding 17 van 26 (c2) - die grootte van die model met 'n maatband en meet instrument te verander | Styl Proe - SketchUp handleiding 19 van 26 (c2) » |
Ek hoop die paadjie wat jy net na drie vanoggend moes stap, was besaai met geel, glimmende Namakwablomme. Ek glo nie die engele sou so stupid wees om vygies te gooi nie, want hulle is blerrie glibberig. |
Me and kidz went to watch "ek joke net" at cinema's. Was pretty cool.love watching people taking other people for a gat.kidz loved it.braaied leka porterhouse steaks with mushroom sauce and chips and chicken and mayo quiche.and yummy milktart 4 pudding.was the best steak ever(my man weet net hoe :-). )Had a leka time with parents and my sis :-). by Louise Swart Weyers 1 day ago |
Ernst se gedagtes is besig met Miems, die mooiste meisie in standerd ses, toe hy niksvermoedend by die Midas Bank verbystap. |
Weergawe: 4 | 1 jaar 3 weke 4 dae 16 ure 18 minute gelede gelewer |
Dié wrok weerspieël Israel se ambivalensie teenoor die instroming van swartes. Hulle getalle het gegroei tot oor die 35 000 sedert die eerste klein groepies begin inkom het oor die Egiptiese grens net vier jaar gelede. |
Next popular line from Jack Parrow: I read my news from a newspaper, you read your news from a swartbei!!! by Darryl Kevin Linington 5 days ago |
Rugby Voetbal is deur Charles Monro in die laat 1860's in Nieu-Seeland ingevoer; Monro het die sport ontdek terwyl hy sy studies by Christ's College Finchley, Engeland voltooi het.[3] Die eerste wedstryd in Nieu-Seeland het in Mei 1870 in Nelson tussen die Nelsonklub en Nelson Kollege plaasgevind. Die eerste unie, Canterbury, is in 1879 gevorm.[4] In 1882 is Nieu-Seeland se eerste internasionale wedstryde gespeel toe die Southern Rugby Union (later die New South Wales Rugby Union) die land besoek het. Die besoekers het twee keer teen Auckland provinsiale klubs gespeel, twee keer teen Wellington en eenkeer teen Canterbury, Otago en West Coast, Noord-Eiland, waarvan hulle vier wedstryde gewen het en vier verloor het. Twee jaar later het die eerste Nieu-Seeland span wat oorsee gegaan het Nieu-Suid-Wallis besoek: Nieu-Seeland het agte wedstryde gespeel en al agt gewen.[5] |
Ai, Zee. Woorde is onvoldoende om vir jou te sê hoe ek saam met jou voel. Wens ek kon jou net 'n hug gee, soos in regtig, sodat jy kan weet, jy is nie alleen nie. |
Hoewel die wet nie terugwerkend van toepassing is nie, sal munisipale raadslede voortaan persoonlik aanspreeklik gehou word vir die onkoste wanneer onbevoegde kandidate in weerwil van die ministeriële regulasies in kritieke poste aangestel word. |
Simptome: Die aanwesigheid van die blaaswurmsist in die brein veroorsaak 'n drukking wat aanleiding tot senuweesimptome gee. Die dier draai in die rondte, druk sy kop teen voorwerpe, lyk of hy blind is, die kop beweeg op en af en dit word skeef gehou. Die dier verloor ewewig, tel sy pote hoog op en is soms verlam. Die skedel kan sag word bokant die plek waar die blaas voorkom en dit kan soms gevoel word. By nadoodse ondersoek kan die blaas in die brein gevind word. |
Kom ek begin by jou eie verduideliking oor die werklikheid. Dit is inderdaad so dat ons slegs bemiddelde toegang tot die eksterne werklikheid het. Ons kan slegs met behulp van teorieë "die natuurlike werklikheid" (met taal) beskryf. Die feit dat alle mense se siening van die werklikheid teoreties bemiddel is, beteken nie "die werklikheid" vir enige persoon is maar net metafories nie. Jy moet iets verstaan hoe "die werklikheid" wat in die interaksie tussen mens se brein en die werklikheid daar buite gekonstrueer is, vir alle mense werklik is - dit is nie maar net metafories nie. Hoe ons toegang kry tot dit wat vir mense werklik is, is die vraag waaroor dit gaan. |
Sulke familiestamhoofde sou dan as afgevaardigdes na stamraadsbyeenkomste kan gaan wat weer op hul beurt die provinsiale stamraad kan aanwys. Volgens die wet beskik die provinsiale stamrade oor wye magte en funksies, en geniet inspraak in plaaslike, provinsiale en nasionale regering. |
Daar word na ander voorbeelde verwys. Die miljarde euro's wat die voormalige Wes-Duitsland nou al sedert die val van die Berlynse muur in die voormalige Oos-Duitsland moet inpomp om die twee dele van Duitsland se lewenstandaard min of meer op gelyke vlak te kry. |
My werknemers vra ek moet hulle ook van die plaas afsit, want hulle soek ook 'n eie plaas. Wie kan ons kontak? |
5 KG (486 woorde) - 09:09, 6 Mei 2011 |
Ietsie om te onthou Het jy gehoor van die boer wat ongelukkig begin raak het met sy plaas en toe besluit hy om dit te verkoop? 'n Paar dae later bel sy eiendomsagente en vra toestemming om die plek in die tuiskoerantjie te adverteer. Sy het die advertensie vir die boer gelees. Dit het die plasie beskryf as 'n pragtige plekkie in 'n ideale omgewing - stil en rustig, omring deur groen heuwels, gevoed deur die dam en geseën met goed-geteelde diere. Die boer sê, "Lees dit weer vir my." Nadat hy dit 'n tweede keer gehoor het, sê hy, "Ek het van plan verander. Ek verkoop nie meer nie. Ek het my hele lewe lank nog na so 'n plek gesoek." Wat het verander? Sy perspektief. Soms moet 'n mens dit wat jy as vanselfsprekend beskou, of dit wat jy as alledaags sien en wat begin om jou te verveel, sien deur iemand anders se oë, voor jy dit weer kan waardeer. Neem 'n oomblik om regtig eerlik te wees oor jouself en jou lewe, en te dink aan hoe geseënd jy eintlik is... |
'n Woordvoerder vir die IAAF, Nick Davies, het Dinsdag aan Associated Press gesê medici en opkikkerspesialiste sal ongeveer twee weke neem om die toetsresultate te analiseer. |
"Dankie dat julle so blerrie kief is. Dis vir my 'n amazing vibe en 'n amazing voorreg om te kon platinum gaan! Dankie vir die ondersteuning en ons is mos soos bloed. Julle is meer as fans; ons rol soos 'n army en niemand kan langs ons staan nie. Sexy korrek of hou jou bek. Hosh ja!" is Jack Parow". |
Terwyl die reg op lewe in Suid-Afrika elke dag vertrap word, is ons samelewing besonder attent op allerhande ander regte. Daar is presies tien lande ter wêreld waar huwelike tussen mense van dieselfde geslag wettig is en natuurlik is Suid-Afrika een van hulle. Die res is, in alfabetiese volgorde: Argentinië, België, Kanada, Nederland, Noorweë, Portugal, Spanje, Swede en Ysland. Soos ons kan sien, is die Skandinawiese lande oorverteenwoordig op dié lys. |
Die Pretoria-skou vind vanaf 28 Augustus tot 6 September by die Tshwane geleentheidsentrum, voorheen die Pretoriase skougronde, plaas. Daar sal uitstallings, winskopies, vermaak en 'n landbouprogram aangebied word. Die fokus van dié skouprogram is sy 70ste bestaansjaar. |
Manie Dec 23rd 2009 02:18 pm Algemeen No Comments yet |
Die Australiër Mark Webber het die wedren gewen, maar die dag het beslis aan Button behoort. Hy het die tiende Britse kampioen geword en deel nou die ereplek met groot name soos Nigel Mansel, Jim Clarke, John Surtees, Jackie Stewart, James Hunt, Damon Hill en helaas Lewis Hamilton wat ook so gemaak het. |
Willem, my ou donkie, het altyd baie hard met my gepraat. In sy eie taal, he he he. |
Niemand moet sonder deeglike oorweging binne die heining toegelaat word nie. Die werkers moet die interkom gebruik om met die boer te praat en nie toegelaat word om by die huis te gaan klop nie. |
As gevolg van hierdie ook, die wysheid van God het gesê:: Ek sal na hulle stuur Profete en Apostels, en sommige van hierdie hulle sal doodmaak of vervolg, |
Die ATPS lewer 'n belangrike rol in die inkulturasieproses van die Kerk in Suid-Afrika vandag en sal, Godwillende, vir jare nog aan die voorpunt bly van die evangelisasie en versoening inisiatiewe van die Katolieke Kerk in Suid-Afrika. |
Rose: Sny alle stele wat nie blomme dra nie (blinde lote) en ook stele met dooie blomme uit. Die ogies wat by hierdie snyvlakke uitloop sal gedurende Mei blomme vorm. |
2.4 Uit die duister van ongeloof tot kinders van die lig (5:3-14) |
Heb 8:8 Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek Yahweh, dat Ek met die huis van Yisraél en die huis van Juda 'n nuwe verbond tot stand sal bring , |
'n Bekende Pretoriase uitgewer, wat self ook skryf, het een keer 'n roman wat ek in my onbesonnenheid geskryf het afgekeur met die raad dat ek kortverhale moet skryf, en watter ander geleentheid is daar nou in Afrikaans daarvoor as tydskrifverhale? Ek het 'n stuk of sewe verhale aanvaar gekry by Sarie, Huisgenoot en Finesse. In daardie stadium was ek ook lid van die Eugene Marais-skrywersvereniging in Pretoria wat maandeliks bymekaar gekom het om mekaar se kortverhale te krit. Ons het jaarliks ons verhale in 'n bundel uitgegee. Toe ek 'n advertensie sien van 'n prosakompetisie van die elektroniese uitgewerstak van Nasionale Pers, wat toe Content Solutions genoem is, het ek my liefdesverhale en die ander met 'n meer algemene strekking saamgesit en dit ingeskryf. Die bundel is toe gepubliseer. |
1. Voordat jy gaan slaap, vra jou siel om jou te lei, deur jou drome, om maniere waarop jy kan maklik kontak met en kry jouself te leer ken by die siel vlak. |
Hoe gouer 'n Afrikaneronderwysowerheid ingestel word wat na die oorblywende Afrikaanse skole en universiteite kan omsien, hoe beter. |
Wat maak mens in so 'n geval? Mens mag eintlik niks doen, behalwe probeer om hulle te kry om die ding terug te gee nie. Dit maak my vreeslik vies. |
Die vlug span het die uitvoer van vlooi-hop toetse sedert Desember, met die vliegtuig nie hoër as 60 cm (2ft) in hoogte bo seespieël en 300m in afstand. |
'n Stoetvers wat vier maande dragtig is, is vir R26 500 aan mnr. Jacques Moll van Ficksburg verkoop. Die hoogste pryse van R14 000 elk vir embriodraers is deur mnre. Billy Cawood van Messina en Bob Hockly van Adelaide betaal. |
Die Mirage vlieg teen meer as twee maal die snelheid van klank. Die Mirage-F-1 en die Mirage-III is in die verlede by Frankryk gekoop en Suid-Afrika het 'n lisensie van die Franse maatskappy Avions Marcel Dassault verkry om dit self te vervaardig. Suid-Afrika was naas Australië en Switserland die derde land wat so 'n lisensie verkry het. |
is dit die ligkol aan die donker horison, |
Emily, Ek hoop nie jy's soos Zandie nie. [sy doen darem nie altyd wat sy vanoggend gedoen het nie]. Sy blaf en blaf en blaf - dis haar manier om ons te roep as sy wil uitgaan en gaan nr1 of nr2. Ek was [is steeds] doodmoeg [en Oubaas is na 'n manne-oggend vroeg-vroeg al] en sy hou net nie op nie! Ek was toe verplig om op te staan vir haar. Sy't sommer plat gaan lê toe ek by haar kom, want sy't geweet ek gaan met haar raas. Wat doen jy? Moet net nie doen wat sy doen nie, sy het my die hoeners in gehad, want ek wou nog slaap - tot 10uur! en daar's my lekker slapie daarmee heen. |
1. Opgerig op 4 Januarie 1990 ter herdenking van ons stamvader Dirk Cornelius Uys, wat in 1727 op Buffeljachtplaas hom gevestig het. Skenker: Japie Uys. |
Luidens 'n verklaring het die reëlingskomitee van die 2012 Olimpiese Spele en Paralimpiese Spele in London (LOCOG) onlangs aangekondig dat die sybokhaar-teddiebere deur Merrythought Bpk. in Brittanje gemaak sal word. |
· Psalm 1:2:- "Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind en dag en nag daaroor mediteer". |
- Die Protestantse Bybel het 66 boeke wat in twee dele opgedeel is, naamlik die Ou Testament (39 boeke) en die Nuwe Testament (27 boeke). Dit is in ongeveer 30 500 verse opgedeel. |
skuif die blokke in plek om jou uitgang portaal te aktiveer. later vlakke kry meer en meer blokke. |
Ek kom nou eers agter dat sy regtig 'n engel moet wees. Sy het net daardie aanslag om in 'n japtrap die kombuis soos iemand anders se kombuis te laat lyk. Silwerskoon en alles op hulle plek. Ek betaal met dankbaarheid haar maandelikse loon. Koop ook af en toe vir haar 'n ietsie ekstra om te wys dat sy waardeer word vir wat sy doen sonder om te brom. |
Die drie, Thomas Bains, Richard Brightstone en Herman Gowalski was die telge van skatryk Wall Street-makelaars. Kort voor hulle klaar maak met skool, gaan kyk hulle 'n swart-en-wit Tarzanprent. |
May the Weekend be with you People r people |
En ja, ek hou die deurtjie oop, dit is immers waaroor hierdie gegorrel eintlik gaan. Maar as ek dit eers begin ondersoek is daai deurtjie eintlik ook net 'n pydroom as ek myself oortuig het dat ek 'n beter lewe kan maak deur bloot te emigreer. Dit vat moeite, en as ek gaan moeite aangaan kan ek dit netsowel ter plaatse doen in 'n bekende omgewing. |
Hierdie laag van die atmosfeer strek tot 85 km bo seespieël, en word gekenmerk deur die korreksie van die temperatuurgradiënt. In teenstelling met die stratopouse se relatief warm -3 °C, lei die gradiënt tot 'n bo-mesosfeertemperatuur van ongeveer -93 °C. Die gasse in hierdie laag absorbeer, weerkaats en versprei ook sonenergie. Die mesosfeer word ook beskou as die gebied waarin meteore vernietig word deur wrywing - slegs 'n breukdeel van die oorspronklike massa van 'n meteoriet bereik ooit die Aarde in die vorm van 'n meteoor. |
was jy die kers en ek die mot |
ht lekker opgestaan vanoggend. ek hoop almal ht n awesome daggie. dankie Vader vir al U liefde. my man ek seuns ek mis julle bja. mwha dankie aan almal wt my lewe spesiaal maak. by Genny Steyn 15 hours ago |
Ek het eenkeer in Duitsland 'n paar rolle gekoop met strokiesprente op - die mense het laaaaaaank gevat om uit die badkamer uit te kom as hulle by my 'n draai gaan loop het Hoogs interessant dankie!! Maar hoekom is dit dat dit nooit op die geperforeerde deel skeur nie (of weet die bevoorregtes dalk of 3-ply wel op die regte plek afskeur??) |
Die Regering laat dié mense, wat nóg die kapitaal nóg die kennis het om te boer, aan hul lot oor. "Dit is baie onregverdig, want hulle word in 'n web van armoede vasgevang waar hulle vir ewig bly." |
"Sincerity? No. Sincerity's over. Sincerity's lost whatever edge it had. It's fine, fine matter but wasted on the press who wouldn't recognize a bar of willed innocence if it came wrapped in foil. Nor will I ever again be pointlessly, endlessly polite." |
Veeboere glimlag en die saaiboere wat gediversifiseerde boerderye het en vee ingeskakel het, sal die vrugte pluk van hul verstandige benadering. Hierdie benadering is altyd raadsaam, aangesien die risiko in toom gehou word en die inkomste stabieler en volhoubaar is. |
Louw sê die wêreld se ekonomiese fokus is nie meer op Afrika nie. "Suid-Afrika verloor tans fokus en mededingendheid omdat hy sterk fokus op binnelandse politiek." |
Budd AF en Mishler BD 1990 Sys Bot 15, 166-171. |
Ons stamouers het almal tot een stand, die middelklas behoort. Iewers in die loop van die 20 ste eeu het ons ook sosiale stande gekry: 'n laer klas, 'n middelklas en 'n hoër klas. Toe ek op skool was, was persone soos die dominee, die prokureur en die posmeester hoog geag en het hulle groot invloed gehad in die Afrikanergemeenskap. Kultuurorganisasies se leiers het die elite geword. |
Die gewone jaggeweer het normaalweg twee tot selfs nege sluitkloue. Hul totale kontakoppervlakte is op die meeste ongeveer 180 grade van die kamer. Die Blaser se sluitkloue maak 'n volle 360 grade kontak. Die probleem van oneweredige kontak met die gepaardgaande onakkuraatheid bestaan dus nie by dié geweer nie. |
Inhoud: 1. Verwysings 2. Bron 3. Eksterne skakel |
BBC Weer in samewerking met die Met Kantoor |
Het j al iets goeds gedoen v d dag? God het Hyt v ons Sy enigste Seun gegee om v ons sondes te sterf. Dis maklik om met God te prt net ñ gebed weg sê v Hom wat jou begeerte v jou hart is dit is net so maklik soos sms op facebook.mooi bly by Yolandi Van Niekerk 6 days ago |
Elke oggend vir die laaste week maak ek versigtig die agterdeur oop, kyk vinnig links en reg, op en af en hardloop dan soos 'n mal besetende en gooi saad vir die voeltjies in die agterplaas uit. Voor ek by die agterdeur instorm kyk ek net gou weer om my rond. Mens kan nooit te seker wees nie. Dieselfde prosedure het gegeld toe ek die wasgoed moet gaan ophang, behalwe ek moes verby die watertenk loop (wat mens nie alles by die vorige inwonders "erf" as jy 'n huis koop nie) so daar staan ek dan met 'n mandjie vol nat wasgoed en voor ek 'n tree verby die tenk kan gee moes ek eers die ding val alle kante af bekyk. Teen die tyd dat k uiteindelik by die wasgoedlyn uitkom is die wasgoed amper droog en ek het geen meer gevoel in my bo-arms nie. Toe dink ek maar 'n ander roete uit. Manlief het natuurlik gevra "is dit regtig nodig dat jy die wasgoed deur die huis moet dra, veral deur die TV kamer? Ek het net mooi geglimlag en iets gemompel soos "dit is makliker" . Wat natuurlik 'n leun is want nou sleep ek die wasgoed deur die kombuis, af by 'n nare trappie tot in die TV kamer, dan deur 'n klein sydeurtjie, as ek buite is moet ek oor 'n kort muurtjie klim en dan 'n stukkie grasperk voor ek uiteindelik die wasgoedlyn haal. Nie net is die wasgoed ook dan amper droog nie, my bo arms dood nie maar ek het dan sonsteek ook opgedoen. |
Mense is eenvoudig bang vir die dood en het geen idee wat hulle eintlik in die hemel wil gaan doen nie of hoekom hulle vir altyd wil lewe nie - solank hulle net nie ophou wees nie. Ek en die Moslems hoop verbete op hordes maagde, Isak Burger kry sy thrill weer om kamma met Moses te gaan staan en gesels (ek hoop vir sy part ou Moses verstaan Afrikaans). Die meeste van ons verwag, met presies dieselfde sentimente as wanneer ons gaan dobbel of op die prowl uit is, rykdom, gesondheid en geluk van die een of ander goedgesinde entiteit - enigiets vir niks is 'n plus. |
Sy vroeë jare op universiteit was heel moontlik redelik tradisioneel, met die wetenskaplike revolusie wat nog nie vatplek in Engeland gekry het nie. In geheel beskou, was Newton se voorgraadse loopbaan erg onvoldoende. Ten spyte hiervan het sy belangstelling by die werke van Descartes, Hobbes, Kepler en Galileo gelê, wat hy privaat bestudeer het. Dit sou eers later duidelik blyk dat sy genialiteit dié van sy lektore verbygesteek het. Nadat hy sy graad verkry het, is die universiteit vir twee jaar (1665 and 1666) gesluit weens die Pes, en Newton is gedwing om terug te keer huis toe om sy studies self voort te sit. Hierdie twee jaar was uiteindelik die mees produktiewe en vindingrykste vir Newton, en het die fondamente vir sy latere wetenskaplike deurbrake gelê, soos sy teorieë oor planetêre beweging (wat tot die publikasie van sy Principia in 1687 aanleiding gegee het), lig en kleur, en sekere aspekte van calculus. Dit was ook in hierdie tyd dat sy beroemde, maar anekdotiese ervaring met die vallende appel plaasgevind het, en sy gedagtegang het verskuif na swaartekrag as 'n krag wat voorheen deur wetenskaplikes afgeskeep is. |
Fordsburg was een van die sterkste vestings van die stakers. Rondom die markgebou, die stakers se hoofsetel, is verskansings opgerig uit sandsakke, stene, takke en enigiets wat bruikbaar was. Die stakers het hulleself in die geboue geposisioneer om die aanval van die troepe af te weer. Nadat die strategiese Brixton Rif in die hande van die regering geval het, was die pad oop na Fordsburg, nou die stakers se laaste vesting. |
Wat daarvan as daar groeplede is wat vanweë hulle werk nie al die sessies kan bywoon nie? Dit gebeur gereeld dat daar mense is wie se werk hulle wegneem uit die dorp of stad. In sulke gevalle, laat ons dit wel toe dat hulle deel van 'n groep word, eerder as om dit glad nie te doen nie. Dit gaan net baie toewyding van die persone vra om seker te maak dat hulle bybly deur alle sessies deeglik deur te werk, ook die waarvan hulle nie die groepsessie kan bywoon nie. As hulle dus werklik die beginsels toepas waaroor dit gaan, kan hulle nog altyd deel in die pad van dissipelskap. |
In gisteraand se Kommentaarprogram op RSG is juis versoberend gemaan dat die DA langs hierdie weg nie veel verder hond-haaraf gaan maak nie. Die deelnemers het daarop gewys dat die DA nog verder sosialisties sal moet neig, en dat dit sy konserwatiewer kiesers sal moet opoffer. Gegewe die feit dat die DA reeds die Freedom Charter met sy grondgryp-metodiek en nasionalisering van banke en myne omarm, en die nalatenskap van Nelson Mandela wat kommuniste in sy kabinet ingesluit het opeis, is nog verdere sosialisme-neigings moeilik om in te dink. Dit het juis reeds die ID, wat nog kort gelede homself as liberaal-soasialistiese party beskryf het, opgeneem. |
Mnr. Etienne Terre'Blance, besturende direkteur van die MPO, sê die situasie is reeds jare gelede deur die MPO voorspel en kon sekerlik voorkom gewees het as die kopers betyds die regte seine aan boere deurgegee het. |
Ek kamp so dan en wan by Buffelspoort, baie onpersoonlike oord nie soos die Eiland nie, maar tog lekker. |
Die tabel wys dat die boskalibers 'n nouer verhouding tussen die energie en momentum het as die vlaktekalibers. Die twee groot kanonne in die tabel, die 500 Jeffery en die 458 Winchester Magnum, het op 100 meter meer as 250 eenhede energie (J) vir elke eenheid momentum (kg-m/sek.). Die ander uiterste is die twee "wilde" magnums, die 338 Lapua Magnum en die 7 mm Remington Magnum, wat meer as 400 eenhede energie vir elke eenheid momentum het. |
Vygie, snaaks dat ons nou so ietsie deel van die see, jy hou van Bodyboarding en ek van duik! My sus hulle het 'n plekkie by Uvongo en dit lyk al sommer stukke beter daar, maar gebruik maar jou verskoning hoor! |
Hoe weet ek as ek die lees van die mees up-to-date materiaal op jou werf / Soms kry ek 'n ou bladsy toe ek jou webwerf besoek? . Klik op die herstel of herlaai knoppie op jou webblaaier elke keer wat jy besoek. Probeer slaan F5 op u sleutelbord of die skoonmaak van jou internet cache as die ou bladsye te vertoon. |
Van die mites wat die vrouens gewoonlik glo is dat vlermuise in hulle hare sal invlieg, dat vlermuise vol vlooie en parasiete is, dat vlermuise hondsdolheid aandra en dat vlermuise mense byt en bloed drink. Die waarheid is die volgende: Geen respektabele vlermuis sal in 'n vrou se hare invlieg nie want dis eerstens nie goed vir die vlermuis om 'n warboel kleurstowwe, lakke, geurmiddels en krullemakers in te vlieg en tweedens het die vlermuis geen belang daarby nie. (Ek maak hierdie stelling tong in die kies net om ook die vroue se aandag op die vlermusie te vestig.) |
Rosalind- ek kan net dink hoe intens traumaties hierdie gebeure moes wees. Dit was die eerste maal dat enige iemand so 'n wapen se effek gesien het. |
Nou ja, da is al ons spanne uit. Het n beter game verwag, dit was ma swak, al moet ek dit self se. by Caroline Deysel Young 1 week ago |
Ek gaan nou nie die hele storie hier oorvertel nie, maar ek het genoem in my vorige inskrywing dat ek alweer by 'n nuwe skool en in 'n nuwe stad is. Dit het nie gebeur omdat ek dit so wou gehad het nie, maar eerder omdat die vorige skool my daartoe gedryf het en hopelik sal daar met hulle ook afgereken word. So gebeur dit dat ek daar weg is en begin by 'n nuwe plek, maar een probleempie… My visa verval die 14e Des 2009 en dis toe nie so ernstig nie, want met 'n vlug in my hand om na Japan te gaan die 28e kon ek toe die visa met 30 dae verleng. |
In nommer 1 is die keuse van die panda as die Dragon Warrior verantwoordbaar, want die luiperd (die slegte ou) het die vermoë om opponente uit te skakel deur 'n vreemde, verlammende truuk op hulle senuwees uit te oefen met sy kloue. Vettie, die Panda, se rolle maak egter in die doodsnikke van die stryd dat die luiperd dit nie regkry om sy senuwees by te kom nie, en daarom was dit 'n duidelike intervensie van die gode dat Vettie die regte een was. |
Een dag op 'n slag . . . |
Semen word soggens om 03:00 by Irene opgevang, verwerk en op die lughawe besorg sodat dit steeds vroegoggend in die Oos-Kaap of Natalse Middelland gebruik kan word om honderde koeie of verse te insemineer. Suksesse van tot 70% word in sekere kuddes behaal. |
Mnr. Peu Bezuidenhout, 'n uitvoer-druiweboer van die landgoed Rekopane buite Upington, is een van Van Sittert se kliënte. Hy sê vroeër was hul enigste internet-opsie 'n stadige inbelverbinding via 'n Telkom-lyn. Benewens dat dit stadig was, kon net een stasie per slag aanlyn wees. |
Hallooo SA terug was fantasties!!!! by Petro Hechter 11 hours ago |
Of...was Christene oor ander kwessies te op mekaar gekeer om behoorlik aandag aan 'n gemeenskaplike probleem te skenk? Dit het immers saamgeval met die verskyning van die Trojaanse perd-boek, wat op sy beurt saamgeval het met die debatte rondom 'n fundamentalistiese of gereformeerde benadering tot Skrifverstaan. Ander gewilde hoede wat Christene vir mekaar opsig is post-moderniste en perdebouers. Dit woed ook in die ander Afrikaanse susterkerke. Die tipe goed wat Christene in veral internetrubrieke oor ander Christene skryf, is skokkend skandalig. Van die koerante het internet-kommentare ontkoppel by briewe wat 'n godsdiensstrekking het, ander het streng plasingskeuring toegepas, en Volksblad het twee keer in die gedrukte weergawe die debat gestaak. |
Volgens Samsung is sy SSS vir databerging se kapasiteit 256 gigagrepe en werk dit 2,4 vinniger as 'n tradisionele hardeskyf. Die maatskappy beplan om vanjaar nog met produksie te begin. Die grootte van die nuwe soort skyf is 2,5 duim groot en 9,5 mm dik. Marknavorsing wil hê dat die nuwe soort skyf teen 2012 in 35% van alle skootrekenaars ingebou sal wees. |
Laat ons net die een kant half oop, so jy sal red jouself 'n fan en moet voldoende wees om in die normale geval .. Ek het hierdie probleem met my ou ATI Radeon 9800, net 'n kant deel van die behuising weggelaat is dan is alles weer terug na bo. As die probleem steeds voortduur kan jy dalk 'n bestuurder te check check te maak .. Blue Screen as gevolg van oorverhitting lyk vir my onlogies, gewoonlik 'n blou skerm ontstaan \u200b\u200bslegs wanneer konflik met die drywers ens op .. (IT-spesialiste kan regstel nie!) |
· Leerders sal van tyd tot tyd toegelaat word om privaatklere skool toe te dra as deel van fondswerwing. 'n Minimum bedrag van R5.00 sal gehef word. |
Ek & Jedi het gisteraand 'n acoustic show in Stellenbosch gejol. Dit het befok gegaan. Rock Room is befok en dankie vir al ons chommies en die res wat uitgekom het. |
Subsets and Splits